Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wit of Swart
Re: Wit of Swart [boodskap #12774] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam, Pofadder. 'n Ou swart man wat gereeld vir my ma kom dagse as
hy in die omgewing is (hy het vir my pa gewerk), het al vir my gesê dat
hulle in vrese en bewing leef. Deesdae het hulle 'n selfopgelegte
"curfew", want dis net nie veilig vir hulle om in die donker buite te wees
nie.

Hoor maar hoe die huishulpe praat - hulle bly ook eerder in 'n agterplaas
as in hulle eie huise in die swart woongebiede.

Gee nie om wat jou standpunt is nie, ek bly steeds dankbaar dat ek nie
swart is nie.
--
Nico
(Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)

Pofadder wrote in article
| En voel dit gevaarliker om swart i,p.v wit te wees, of andersom?
|
| Mense hier aanvaar dat dit gevaarliker is on wit te wees, maar ek is
| nie so seker nie.
|
Re: Wit of Swart [boodskap #12775 is 'n antwoord op boodskap #12774] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes:

> Gee nie om wat jou standpunt is nie, ek bly steeds dankbaar dat ek nie
> swart is nie.
> --
> Nico
> (Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)

Dis natuurlik dieselfde wat 'n Romein
gesê het toe hy sien hoe sy mense
die lande van die Germaanse stamme in
Sentraal en Noord Europa oorneem.

Gloudina Bouwer
Re: Wit of Swart [boodskap #12837 is 'n antwoord op boodskap #12774] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ja Gloudina, en ek staan daarby! Jy sal my nie maklik oortuig dat jy graag
eerder swart wou wees nie!
--
Nico
(Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)

@igs.net wrote in article ...
| "Nico" writes:
|
| > Gee nie om wat jou standpunt is nie, ek bly steeds dankbaar dat ek nie
| > swart is nie.
| > --
| > Nico
| > (Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)
|
| Dis natuurlik dieselfde wat 'n Romein
| gesê het toe hy sien hoe sy mense
| die lande van die Germaanse stamme in
| Sentraal en Noord Europa oorneem.
|
| Gloudina Bouwer
|
Re: Wit of Swart [boodskap #12870 is 'n antwoord op boodskap #12774] Di, 24 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
OCKIE BRAND  is tans af-lyn  OCKIE BRAND
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
'n swarte het aan my erken dat hy die vorige "apartheids era" verkies het
,omdat hy presies geweet het waar hy met die regering staan, vandag weet hy
nie of hy kom of gaan nie.
Ockie
Nico wrote in message ...
> Ek stem saam, Pofadder. 'n Ou swart man wat gereeld vir my ma kom dagse as
> hy in die omgewing is (hy het vir my pa gewerk), het al vir my gesê dat
> hulle in vrese en bewing leef. Deesdae het hulle 'n selfopgelegte
> "curfew", want dis net nie veilig vir hulle om in die donker buite te wees
> nie.
>
> Hoor maar hoe die huishulpe praat - hulle bly ook eerder in 'n agterplaas
> as in hulle eie huise in die swart woongebiede.
>
> Gee nie om wat jou standpunt is nie, ek bly steeds dankbaar dat ek nie
> swart is nie.
> --
> Nico
> (Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)
>
> Pofadder wrote in article
> | En voel dit gevaarliker om swart i,p.v wit te wees, of andersom?
> |
> | Mense hier aanvaar dat dit gevaarliker is on wit te wees, maar ek is
> | nie so seker nie.
> |
Vorige onderwerp: iets wat ek nooit kon verstaan nie
Volgende onderwerp: ABW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 06:38:06 MGT 2024