Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedgroep
bloedgroep [boodskap #130604] Wo, 01 April 2020 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die klassifikasie van bloed.
Die klassifikasie van bloed.
bloedgroep
Afbreking: bloed•groep
Samestelling: bloed + groep
Uitspraak: /ˈblut.χrup/


Selfstandige naamwoord: bloedgroep
Meervoud: bloedgroepe
Verkleinwoord: bloedgroepie
Meervoud van verkleining: bloedgroepies

Betekenis:
• Klassifikasie van bloed volgens die aan- of afwesigheid van bepaalde molekules ('antigene') op die membrane van rooibloedselle.

Gebruik:
• In die ABO-stelsel word 'n indiwidu se bloedgroep bepaal deur die kombinasie van A- en B-gene wat hy van sy moeder en vader ontvang.

Vertaling:
Engels: blood type
Nederlands: bloedgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedbank
Volgende onderwerp: kaalvoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 20:16:46 MGT 2024