Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leiboom
leiboom [boodskap #129942] Ma, 24 Februarie 2020 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Leiboom.
'n Leiboom.
leiboom
Afbreking: lei•boom
Samestelling: lei + boom


Selfstandige naamwoord: leiboom
Meervoud: leibome
Verkleinwoord: leiboompie
Meervoud van verkleining: leiboompies

Betekenis:
• 'n Boom waarvan die takke in 'n bepaalde rigting gelei word. 'n Houtagtige plant wat se takke gesnoei en aan 'n raamwerk teen 'n struktuur (soos 'n muur, heining of traliewerk) vasgemaak is, dikwels in formele patrone.

Gebruik:
• 'n Mens het nie 'n groot tuin nodig om jou eie sappige vrugte te kweek nie – 'n leiboom pas in bykans enige tuin en dra dieselfde hoeveelheid vrugte.

Vertaling:
Engels: espalier
Nederlands: leiboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stal
Volgende onderwerp: potensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 03:33:49 MGT 2024