Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstand
verstand [boodskap #129376] Di, 21 Januarie 2020 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstand
Afbreking: ver•stand


Selfstandige naamwoord: verstand
Meervoud:

Betekenis:
• Dit wat 'n mens gebruik om mee te dink en besluite te neem.

Gebruik:
• As 'n mens nie 'n saak met krag kan regmaak nie, moet jy jou verstand gebruik.

Spreekwoord:
• Die amp gee die verstand. [As jy bereid is om iets te doen, sal jy slaag.]
• Ek moet hom dit aan die verstand bring. [Iemand iets duidelik maak.]
• Meer verstand in sy pinkie hê as 'n ander in sy hele lyf. [Baie slimmer wees.]
• 'n Ons geluk is beter as 'n pond verstand. [Geluk help baie keer meer as verstand.]

Afgelei:
• verstandelik
• verstandhouding
• verstandig
• verstandigheid

Vertaling:
Engels: understanding, intelligence, intellect, reason, mind
Nederlands: verstand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versorg
Volgende onderwerp: verteller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 14:56:44 MGT 2024