Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wildehond
wildehond [boodskap #128032] Do, 17 Oktober 2019 05:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wildehond.
'n Wildehond.
wildehond
Afbreking: wil•de•hond
Samestelling: wilde + hond


Selfstandige naamwoord: wildehond
Meervoud: wildehonde
Verkleinwoord: wildehondjie
Meervoud van verkleining: wildehondjies

Betekenis:
• 'n Karnivoriese soogdier uit die hondfamilie wat slegs in Afrika aangetref word, Lycaon pictus venaticus.

Gebruik:
• Die wildehond leef in troppe en is bekend as roofdier wat sy prooi meedoënloos jag.

Sinoniem:
• hiënahond

Vertaling:
Engels: African hunting dog
Nederlands: Afrikaanse wilde hond, hyenahond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontploffing
Volgende onderwerp: moordvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 16:22:38 MGT 2024