Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tannie
tannie [boodskap #127131] Do, 18 Julie 2019 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tannie
Afbreking: tan•nie




Selfstandige naamwoord: tannie
Meervoud: tannies
Verkleinwoord: tannietjie
Meervoud van verkleining: tannietjies

Betekenis:
• (familie) Jou pa of ma se suster.
• Informele aanspreekvorm teenoor 'n vrou wat ouer as jy is (in plaas van die formele mevrou).
• Enige ouer dame.

Gebruik:
• Sy is my tannie.
Tannie, kan tannie my asseblief help.
• Die tannie het vir ons kolwyntjies gebak.

Sinoniem:
• tante
• antie

Antoniem:
• oom

Vertaling:
Engels: aunt
Nederlands: tante, mevrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gister
Volgende onderwerp: onlangs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 10:17:00 MGT 2024