Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suiplap
suiplap [boodskap #125903] Vr, 17 Mei 2019 13:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suiplap
Afbreking: suip•lap
Samestelling: suip + lap




Selfstandige naamwoord: suiplap
Meervoud: suiplappe
Verkleinwoord: suiplappie
Meervoud van verkleining: suiplappies

Betekenis:
• Persoon wat te veel drink; drank misbruik (veral alkoholies van aard) en dikwels dronk is.

Gebruik:
• Die man is 'n regte suiplap.

Sinoniem:
• dronkaard
• dronklap

Vertaling:
Engels: boozer, drunkard
Nederlands: zuiplap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhaal
Volgende onderwerp: bestanddele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:16:49 MGT 2024