Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hul
hul [boodskap #125374] Sa, 20 April 2019 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hul
Afbreking: hul
Uitspraak: /ɦœl/




Besitlike voornaamwoord: hul

Betekenis:
• 'n Verkorte vorm van "hulle" wat aandui dat iets aan 'n groep behoort.

Gebruik:
• Leerders moet besef dat hulle vir hul eie huiswerk verantwoordelik is.

Sinoniem:
• hulle

Afgelei:
• hulself

Vertaling:
Engels: their
Nederlands: hun

Nota:
• Gebruik indien "hulle" reeds in dieselfde sin gebruik is.


Werkwoord: hul
Verlede tyd: gehul

Betekenis:
• Om te bedek of toe te maak.

Gebruik:
• Die pad is in digte mis gehul.

Vertaling:
Engels: to wrap up, envelop, shroud, veik
Nederlands: hullen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So, 30 Junie 2024 18:31]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: begin
Volgende onderwerp: gemeente
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 22:04:34 MGT 2024