Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wesselsbron is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat. In 1920 uitgelê en vernoem na kommandant C. Wessels. Mielie-produserende gebied en algemene boerdery. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,400 (1,200 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.