Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Waterpoort is 'n dorp in die Magatoberge, Noord-Transvaal. Bekend vir sy steengroewe wat die materiaal gelewer het vir die bou van baie belangrike geboue in Pretoria en elders.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.