Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Die Gelofte
Die Gelofte [boodskap #122127] So, 16 Desember 2018 06:14 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
"Die Gelofte" is 'n toonsetting van die Gelofte wat op 16 Desember 1838 deur Sarel Cilliers opgestel is en waarin die Voortrekkers hul afhanklikheid van God in 'n tyd van moedeloosheid en onsekerheid oor die toekoms verklaar. Die lied word deur Adam Tas, Chris Chameleon, Ghapi, Juan Boucher en Christoph Kotze gesing. Dit is deur Johan Vorster van Inhoud Huis en Kotze getoonset. Die musiekvideo is deur Forum Films vervaardig, en die verspreiding word deur Dapper Media gedoen.

Re: Die Gelofte [boodskap #122128 is 'n antwoord op boodskap #122127] So, 16 Desember 2018 06:17 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Hier is 'n soortgelyke lied, "Hierdie Gelofte", wat deur Johan Vercueil geskryf en gesing word.
Vorige onderwerp: Die Wilgerboom
Volgende onderwerp: My Land, Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:13:54 MGT 2024