Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Girouard, Colonel Sir Edouard Percy Cranwill
Girouard, Colonel Sir Edouard Percy Cranwill [boodskap #121950] Do, 13 Desember 2018 06:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Colonel Sir Edouard Percy Cranwill Girouard was 'n Kanadese ingenieur en soldaat. In 1867 in Montreal gebore. Sluit in 1888 by die leër aan en veg in die Soedan, waar hy homself onderskei in die konstruksie en organisasie van spoorweë. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog was hy direkteur van Spoorweë vir die Britse magte en het die Imperial Military Railways georganiseer. Oorlede in 1932.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ginsberg, Franz
Volgende onderwerp: Gladstone
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 13:38:37 MGT 2024