" Sondag van 'n kind" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #83839] |
Vr, 12 September 2003 22:59 |
bouer
Boodskappe: 4803 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SONDAG VAN 'N KIND
D.J. Opperman
My vader, moeder, broer en ek
het rape uit die land getrek,
hulle in die spruitjie skoon gewas
en saam gaan eet op klawergras.
Later toe ons by 'n waenhuis kom
was al die bure saamgedrom,
en by die een vervalle hoek
lees iemand vir ons uit 'n boek.
Klip na klip word die muur gerol
tot by 'n lam met raapwit wol.
|
|
|