Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boerse Taaltjie
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83501 is 'n antwoord op boodskap #83494] Ma, 08 September 2003 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"waarvan ek weet wat so 'n vernederende term soos
> "Rock Spider" sal gebruik vir iemand wat sukkel
> met 'n taal."

Ek dink dit is so bietjie wyd gevat.

Weereens moet ek my diensplig ervaring hier op roep - die arme souties,
soutpiele, rooinekke etc het maar verskril afgekak weens die feit dat hulle
Engels was en soms nie Afrikaanse instruksies kon verstaan nie.

En glo vir my as dit by hooghartigheid kom en die denke dat hulle beter as
hul buurman is dan kan 'n mens nou sekere Afrikaners ook nie klop nie.

"Glücklich" skryf in boodskap news:W_Y6b.1426$A5.426@bignews2.bellsouth.net...
>>
>> Maar Fokas is snaaks, dit moet jy erken! Veral
> in die post-apartheid
>> rasistiese konteks van die groepie.
>>
>> En het jy nog nooit van Rock spiders gehoor nie?
> Afrikaners wat ingils
>> praat is snaaks!
>>
>> B
>
> Maar dit is ook net snaaks vir engelse Suid
> Afrikaners. Want baie engelse Suid Afrikaners is
> uiters ongeskik en dink hulle is beter as
> afrikaans sperkende Suid Afrikaners.
>
> Hier waar ek woon sukkel baie mense met engels
> maar almal sal 'n persoon probeer help wat sukkel
> met die taal. Suid Afrika is die enigste plek
> waarvan ek weet wat so 'n vernederende term soos
> "Rock Spider" sal gebruik vir iemand wat sukkel
> met 'n taal.
>
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83510 is 'n antwoord op boodskap #83500] Ma, 08 September 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Namaqua - steenl�er nommer 526897, toring van babel

Sien, ek het geweet jy sal die lig sien.

Penkop van Bagdhad
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83511 is 'n antwoord op boodskap #83493] Ma, 08 September 2003 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote
> ongelukkig het Henri gemis maar dit sou jou nie
> veel gehelp het nie want ek was in Trinidad laas
> week. Hierdie week is jou kanse baie beter want ek
> is vandag oppad Puerto Rico toe, en dit lyk of
> Isabel reguit soontoe oppad is

My kinders glo dat ek "powers" het. Die
feit dat daar soveel aktiwiteit in die
see daar om jou rond is, moet vir jou
laat dink wie die teiken miskien kan
wees. Miskien moet jy padgee daar.

Tant Hessie van Haiti
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83514 is 'n antwoord op boodskap #83494] Ma, 08 September 2003 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote

> Hier waar ek woon sukkel baie mense met engels
> maar almal sal 'n persoon probeer help wat sukkel
> met die taal. Suid Afrika is die enigste plek
> waarvan ek weet wat so 'n vernederende term soos
> "Rock Spider" sal gebruik vir iemand wat sukkel
> met 'n taal.

Nou daar het jy dit. Hopelik sal hy sy mede-
Afrikaners kan bearbei om op hulle eie foute
te fokas.

Tant Hessie van Miami
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83516 is 'n antwoord op boodskap #83494] Ma, 08 September 2003 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote

> Hier waar ek woon sukkel baie mense met engels
> maar almal sal 'n persoon probeer help wat sukkel
> met die taal. Suid Afrika is die enigste plek
> waarvan ek weet wat so 'n vernederende term soos
> "Rock Spider" sal gebruik vir iemand wat sukkel
> met 'n taal.

Nou daar het jy dit. Hopelik sal hy sy mede-
Afrikaners kan bearbei om op hulle eie foute
te fokas.

Tant Hessie van Miami
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83517 is 'n antwoord op boodskap #83497] Ma, 08 September 2003 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> "God weet, so kan dit nie aan gaan nie" Hiskia 9 vers 11

Nee, dit is verkeerd. Dit staan in Habakkuk 2 vers 14.

Tant Hessie van Helderberg
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83518 is 'n antwoord op boodskap #83510] Ma, 08 September 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sien, ek het geweet jy sal die lig sien."

Maar die werklike vraag is: Is dit die lig aan die einde van die tonnel of
'n aankomende trein?

Namaqua - Draadsittende bittereinder

"@rogers.com" wrote in message
news:kt%6b.26449$mk1.25325@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Namaqua wrote
>
>> Namaqua - steenlêer nommer 526897, toring van babel
>
> Sien, ek het geweet jy sal die lig sien.
>
> Penkop van Bagdhad
>
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83520 is 'n antwoord op boodskap #83518] Ma, 08 September 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Maar die werklike vraag is: Is dit die lig aan die einde van die tonnel of
> 'n aankomende trein?

Maak nie saak nie. Lig is lig.
"Voor in die wapad brand 'n lig."

Die Ruiter in die Nag
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83522 is 'n antwoord op boodskap #83520] Ma, 08 September 2003 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vreeslike Zen daai lig (lig is lig) of is dit filosofiese meer Germaans van
aard "Muss es sein? Es Muss sein!"

Solank die lig in die wapad 'n plekkie in die son vir my aan dui is is ek
hêppie.

Groete uit Leeds
Namaqua

"The third world. Yorkhire"
Monty Python -The Meaning of Life

"@rogers.com" wrote in message
news:1617b.27557$mk1.12033@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Namaqua wrote
>
>> Maar die werklike vraag is: Is dit die lig aan die einde van die tonnel of
>> 'n aankomende trein?
>
> Maak nie saak nie. Lig is lig.
> "Voor in die wapad brand 'n lig."
>
> Die Ruiter in die Nag
>
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83531 is 'n antwoord op boodskap #83522] Ma, 08 September 2003 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Vreeslike Zen daai lig (lig is lig) of is dit filosofiese meer Germaans van
> aard "Muss es sein? Es Muss sein!"

"Jeder Engel is schrecklich."
Rainer Maria Rilke
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83532 is 'n antwoord op boodskap #83522] Ma, 08 September 2003 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Solank die lig in die wapad 'n plekkie in die son vir my aan dui is is ek
> hêppie.

"Wie moeg en moedeloos van Saron stryk
maar eenmaal in Sy vuur van vygies kyk,
word dol van al die lig;
hy mompel en sy oë stig
voortaan in klip en mense vure soortgelyk."

Opperman ( Rooi Oog)
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83533 is 'n antwoord op boodskap #83531] Ma, 08 September 2003 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Da ist einmal eine Kuh bei uns in den propeller gekommen! Ritsch, ratsch,
weg war sie!"

Manfred Krug "Lyrik, Jazz, Prosa"

"@rogers.com" wrote in message
news:PS27b.421268$4UE.289759@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Namaqua wrote
>
>> Vreeslike Zen daai lig (lig is lig) of is dit filosofiese meer Germaans
> van
>> aard "Muss es sein? Es Muss sein!"
>
> "Jeder Engel is schrecklich."
> Rainer Maria Rilke
>
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83541 is 'n antwoord op boodskap #83533] Ma, 08 September 2003 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> "Da ist einmal eine Kuh bei uns in den propeller gekommen! Ritsch, ratsch,
> weg war sie!"

Und keine Kirchen, welche Gott umklammern
wie einen Flèchtling und ihn dann bejammern
wie ein gefangenes und wundes Tier,-
die H�user gastlich allen Einlassklopfern
und ein Gef�hl von unbegrenztem Opfern
in allem Handeln und in dir und mir.

Book of the Hours
Rainer Maria Rilke
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83543 is 'n antwoord op boodskap #83541] Ma, 08 September 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Es entwickelt sich bei uns, Genossen Bauern, nichts dagegen zu zagen, was
wahr is, ist wahr!"

Weereens Manfred Krug

;-)

Namaqua

"@rogers.com" wrote in message
news:q157b.193857$_V.187171@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Namaqua wrote
>
>> "Da ist einmal eine Kuh bei uns in den propeller gekommen! Ritsch, ratsch,
>> weg war sie!"
>
> Und keine Kirchen, welche Gott umklammern
> wie einen Flèchtling und ihn dann bejammern
> wie ein gefangenes und wundes Tier,-
> die H�user gastlich allen Einlassklopfern
> und ein Gef�hl von unbegrenztem Opfern
> in allem Handeln und in dir und mir.
>
> Book of the Hours
> Rainer Maria Rilke
>
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83546 is 'n antwoord op boodskap #83533] Ma, 08 September 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> "Da ist einmal eine Kuh bei uns in den propeller gekommen! Ritsch, ratsch,
> weg war sie!"

Und keine Kirchen, welche Gott umklammern
wie einen Flèchtling und ihn dann bejammern
wie ein gefangenes und wundes Tier,-
die Häuser gastlich allen Einlassklopfern
und ein Gefühl von unbegrenztem Opfern
in allem Handeln und in dir und mir.

Book of the Hours
Rainer Maria Rilke
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83547 is 'n antwoord op boodskap #83543] Ma, 08 September 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Weereens Manfred Krug

Wie is Manfred Krug?

Die Ruiter in die donker
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83555 is 'n antwoord op boodskap #83547] Ma, 08 September 2003 23:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Manfred Krug was een van Bertold Brecht se proteges.

Hy is 'n beroemde akteur/skrywer/digter en musikant.

Hy het groot roem verower in die sestigs in die Voormalige Oos Duitsland.

Dit het sy hoogte punt bereik in die laat sestig met 2 plate "Jazz Lyrik
Prosa" van lewendige vertonings by die "Haus des Lehrers und Kongresshalle"
in Alexanderplatz in Berlin. .

Die konsert is lewendig uitgesaai en ook plate van gemaak. Die plate was
blits verkopers, maar (of weens) terselfder tyd was dit vreeslik krities van
die bestel.

Die "Kuh im proppeller" staaltjie wat hy tussen deur vertel is van 'n jong
man wat na die groot stad gegaan het.

Hy gaan werk in 'n vliegtuig fabriek en gaan dan op vakansie terug na sy
tuis dorp. Daar besluit hy om die boere van sy tuis dorp te "agiteer" om 'n
sosialistiese medehulpe skenking te maak aan die fabriek .

Dit raak meer en meer duidelik dat hy niks verstaan meer van hul lewenstyl
nie - van daar dat hy hulle wil beindruk met hoe sterk die propeller is. Die
boere is natuurlik geskok dat die ding 'n arme koei opgetjop het en is glad
nie beindruk nie. Dit was ook duidelik vir almal dat die jong man die jong
Oos Duitse staat en die Sowjet Unie verteenwoordig het en die boere die
normale mense. Dit is soort van P.G du Plessis gekruis met George Orwell.

Hulle het Krug verarm deur hom te swart lys. Dit het nou werklik gesuig om
"unemployed" in 'n sosialistiese bestel te wees. (Dis nou nie asof jy in
kriminaliteit kon verval en 'n trabant hijack nie)

In die sewentigs, na 'n paar jaar van elende was die eksterne druk vir sy
vrylating so groot op die Ossies dat hulle hom na die weste laat gaan het.
Ongeveer dieselfde tyd het hulle dit ook met Nina Hagen gedoen.

Daar het hy weer roem verwerf - ook as akteur, onder andere vir 'n tyd in
Tatort (Misdaad in SA) maar moet dit nie teen hom hou nie ;-)

Die verhaal wentel af soos die kerel homself dieper en dieper in die kak
praat - " Und Pferde? Auch Pferde" is 'n sê ding wat 'n lewe van sy eie
aangeneem het in die nuwe Bundesländer as dit kom by mense wat hulle self
meer en meer vas praat. Tieners gewoonlik.

Hy is uiters beroemd huidiglik in Duitsland en sy konserte is sellouts.

As jy belangstel daar is 'n uiters goeie film huidiglik uit oor
Oos-Duitsland en die manipulasie van realiteit "Good Bye Lenin"

Van die os op die jas - Die ou Oos Duitse films wat deur die Staats
organisie DeFa gemaak is (en basies deur niemand meer gekyk word nie - ook
nie destyds nie eintlik) is in die vroeg negentigs deur die SAUK gekoop vir
oorklanking in Afrikaans ("bargain basement" pryse)

In '98 het ek 'n reeks daar gesien "Argief van die dood" waar die held ('n
Duitse kommunis) in suiwere Afrikaans praat oor hoekom hy nou saam met die
Russe teen die Nazi's baklei en waarom kommunisme eendag die wêreld sal
oorwin. Ironies of wat.

Groetnis uit Leeds
Namaqua

"@rogers.com" wrote in message
news:Eu67b.422729$4UE.173080@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Namaqua wrote
>
>> Weereens Manfred Krug
>
> Wie is Manfred Krug?
>
> Die Ruiter in die donker
>
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #83975 is 'n antwoord op boodskap #83511] So, 14 September 2003 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Amper moes ek langer in PR bly as wat ek beplan
het, maar eks terug in Miami.

> My kinders glo dat ek "powers" het. Die
> feit dat daar soveel aktiwiteit in die
> see daar om jou rond is, moet vir jou
> laat dink wie die teiken miskien kan
> wees. Miskien moet jy padgee daar.

Ek het nie geweet antie hou so min van die Kubane
nie, Maar ek moet die antie verseker hulle is nie
so sleg nie, ek hou nogal van die meeste van hulle
wat ek ontmoet.

Die strompies hier rondom ons hou net vir 'n kort
gedeelte van die jaar aan terwyl die winter daar
by julle veel langer en heelwat meer ongemaklik
is. Die grootste deel van die jaar het ons die
perfekte weer. Net jammer die vervloekte Kanadese
(Snow-birds) kom irriteer ons gedurende daardie
deel van die jaar.
Re: Boerse Taaltjie [boodskap #84007 is 'n antwoord op boodskap #83975] So, 14 September 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote

> Die strompies hier rondom ons hou net vir 'n kort
> gedeelte van die jaar aan terwyl die winter daar
> by julle veel langer en heelwat meer ongemaklik
> is. Die grootste deel van die jaar het ons die
> perfekte weer. Net jammer die vervloekte Kanadese
> (Snow-birds) kom irriteer ons gedurende daardie
> deel van die jaar.

Asseblief. Die enigste keer wat ek in Florida was,
was ek in April daar, en toe was dit al klaar te warm
vir my - so warm soos die warmste dag in SA. Ek
haat die somer in Kanada. Die winters is wonderlik.

Tant Hessie wat nooit 'n snowbird sal word nie.
Re: Boers [boodskap #90252 is 'n antwoord op boodskap #83259] Wo, 11 Februarie 2004 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het die BoereVolkBetotteldes nou 'n Engelse vleuel?:)
--
Annette

"Mike Sabata" skryf in boodskap news:DIJBXWHJ38028.629537037@anonymous.poster...
> There is nothing more pitiful than to see the complete about
> face by boers towards their former oppressed black subjects. On
> what amounts to psychophantic behaviour, many boers like to
> public demonstrate their new found love of their brothers,
> expressing this through a number of ways. These are just some of
> the behaviour traits:
>
> 1. The piekaniennie in the shopping trolley. This is really
> effective and you can just grab a pikaniennie from amonth the
> beggars hanging around the front of Pick n Pay so there is no
> need to take them inside your home (sies!!)
>
> 2. Painting their faces at sports matches with the ANC flag -
> yes that's the one with the ANC colours that looks like a
> squashed pumpkin in the field that has been shat on by a horse.
>
> 3. They send their kids to "multiracial" schools where there are
> a few token piekaniennies who are forced to become white and
> speak afrikaans.
>
> 4. They live next door to bantus (or the skelms just moved in
> next door - sies) and they put up with there former oppression
> subjects.
>
> Mike
>
> --
> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>
Re: Boers [boodskap #90254 is 'n antwoord op boodskap #83259] Wo, 11 Februarie 2004 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy's lekker verveeld hê?

Ek het vir jou 'n uitdaging - vertaal die volgende sinnetjie in Engels:

Die kat loop onderdeur die tafel.

As jy dit kan doen, met een so eenvoudige sinnetjie as wat ons dit in
Afrikaans kan doen, sal ek jou en jou taal respekteer. Tot dan sê ek nou vir
jou, Engels is 'n verouderde ouderwetse taal, nie die helfte so dinamies as
Afrikaans nie!

AFRIKAANS RULES!

Max____________________________

"Mike Sabata"
> 'n klomp kak.
Re: Boers [boodskap #90257 is 'n antwoord op boodskap #90252] Wo, 11 Februarie 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

> Het die BoereVolkBetotteldes nou 'n Engelse vleuel?:)

Dit lyk amper so. Mens moet darem toegee, hierdie
ou se palet het baie kleure. Hy tokkel nie net op een
snaar nie. Ek het al somtyds gewonder of dit dalk 'n
nuwe opslag van die du plessis-verskynsel kan wees,
maar ek dink darem nie so nie. Hierdie ou is te
flink op sy voete.

Gloudina
Re: Boers [boodskap #90260 is 'n antwoord op boodskap #90254] Wo, 11 Februarie 2004 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Die kat loop onderdeur die tafel.

Nee, Max. Jou Afrikaans is verkeerd. Dis
"die kat loop onder die tafel deur." Dit lyk
vir my jy is al te lank uit SA uit. Jy hoor die
kat, maar jy weet nie meer waar die bel
hang nie.

Gloudina
Re: Boers [boodskap #90261 is 'n antwoord op boodskap #90260] Wo, 11 Februarie 2004 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
>
> "Max" wrote
>
>> Die kat loop onderdeur die tafel.
>
> Nee, Max. Jou Afrikaans is verkeerd. Dis
> "die kat loop onder die tafel deur." Dit lyk
> vir my jy is al te lank uit SA uit. Jy hoor die
> kat, maar jy weet nie meer waar die bel
> hang nie.
>
> Gloudina
>

Oepsie. Ek sê tog Afrikaans is dinamies. Ons maak hom soos ons hom wil hê!

Okay, laat hy dan maar jou sinnetjie vertaal...

Max____________________________
Re: Boers [boodskap #90266 is 'n antwoord op boodskap #90261] Wo, 11 Februarie 2004 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Oepsie. Ek sê tog Afrikaans is dinamies. Ons maak hom soos ons hom wil hê!

Ja, maar moenie nou verskonings maak nie. Jy probeer
politiek speel deur die holruggeryde vraag te stel oor die
vermoë van Engels om so presies iets uit te druk, en dan
fabriseer jy 'n sin wat dieselfde fout maak. Jou kat loop
ook maar "onderdeur die tafel" - dit wil sê, die kat loop
deur die onderste gedeelte van die tafel. As ek jy is, sal
ek nie Afrikaans en Engels probeer vergelyk wat
uitdrukkingsvermoë betref nie. Engels is 'n baie subtiele
en elastiese taal. Engels het die voordeel dat dit 'n Anglo-
Saksiese basis het, en dus baie van dieselfde germaanse
woorde as wat ons in Afrikaans het. Maar dan is daar
vir omtrent helfte van die germaanse woorde ook nog
latynse ekwivalente, opgetel na 1066 toe die Franse
Engeland binnegeval het en die Engelse hof hoofsaaklik
Frans gepraat het.
As jy Afrikaans en Engels se uitdrukkingstalente wil
vergelyk, moet jy liewer verwys na die feit dat ons in
Afrikaans baie modale woorde het wat subtiele skakerings
van betekenis uitdruk, en wat Engels nie tot so 'n groot
mate het nie. Woorde soos "mos" en "sommer" en
"maar" wat jy dan ook kan oplet SA Engelssprekendes
sommer gou optel in hulle taal.

Gloudina
Re: Boers [boodskap #90288 is 'n antwoord op boodskap #90266] Do, 12 Februarie 2004 08:23 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
NUDE RAIDER, LET RIP WITH THE ENGLISH ON THIS GROUP! AS YOU CAN SEE BELOW,
THE AUNTIE IN CANADA JUST LOVES ENGLISH!

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:3gsWb.4772$cBH.4257@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Max" wrote
>
>> Oepsie. Ek sê tog Afrikaans is dinamies. Ons maak hom soos ons hom wil
hê!
>
> Ja, maar moenie nou verskonings maak nie. Jy probeer
> politiek speel deur die holruggeryde vraag te stel oor die
> vermoë van Engels om so presies iets uit te druk, en dan
> fabriseer jy 'n sin wat dieselfde fout maak. Jou kat loop
> ook maar "onderdeur die tafel" - dit wil sê, die kat loop
> deur die onderste gedeelte van die tafel. As ek jy is, sal
> ek nie Afrikaans en Engels probeer vergelyk wat
> uitdrukkingsvermoë betref nie. Engels is 'n baie subtiele
> en elastiese taal. Engels het die voordeel dat dit 'n Anglo-
> Saksiese basis het, en dus baie van dieselfde germaanse
> woorde as wat ons in Afrikaans het. Maar dan is daar
> vir omtrent helfte van die germaanse woorde ook nog
> latynse ekwivalente, opgetel na 1066 toe die Franse
> Engeland binnegeval het en die Engelse hof hoofsaaklik
> Frans gepraat het.
> As jy Afrikaans en Engels se uitdrukkingstalente wil
> vergelyk, moet jy liewer verwys na die feit dat ons in
> Afrikaans baie modale woorde het wat subtiele skakerings
> van betekenis uitdruk, en wat Engels nie tot so 'n groot
> mate het nie. Woorde soos "mos" en "sommer" en
> "maar" wat jy dan ook kan oplet SA Engelssprekendes
> sommer gou optel in hulle taal.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Two Talks on Poetry and Society (1936) (Vir Roely en Lorinda)
Volgende onderwerp: " Die towenares " deur EUGÈNE MARAIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:47:21 MGT 2024