Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Die towenares " deur EUGÈNE MARAIS
" Die towenares " deur EUGÈNE MARAIS [boodskap #90306] Do, 12 Februarie 2004 19:11
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
                  Eugène N. Marais

                            Die towenares

Lied van die verbanne jong meid

Wat word van die meisie wat altyd alleen bly?
Sy wag nie meer vir die kom van die jagters nie;
sy maak nie meer die vuur van swart-doringhout nie.
Die wind waai verby haar ore;
sy hoor nie meer die danslied nie;
die stem van die storie-verteller is dood.
G'neen roep haar van ver nie
om mooi woorde te praat.
Sy hoor net die stem van die wind alleen,
en die wind treur altyd
om hy alleen is.
Vorige onderwerp: Boerse Taaltjie
Volgende onderwerp: Re: Boers - Nude Raiders se Kak.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:48:20 MGT 2024