Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stoute Boere
Stoute Boere [boodskap #67055] Vr, 04 Oktober 2002 06:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Dept. Statistiek is raadop met boere wat nie die statistiekvorms voltooi
nie.
Daar is tot boere wat in 9 jaar geen statistieke besonderhede deurgegee het
nie.
Baie stout van hulle.
Annette
Re: Stoute Boere [boodskap #67058 is 'n antwoord op boodskap #67055] Vr, 04 Oktober 2002 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Doen dus 'n amptelike beroep op boere om tog asseblief daai verdomde
pampoenlys (met al daai simpele vrae op) in te vul.

O dit was altyd 'n regte pyn in die ga(sstoof)! Vra jou omtrent alles wat
op jou plaas is en wil ook weet van dit wat nie op die plaas is nie!

Die trant en tipe vrae (toe, weet nie van nou) was oop vir enige ou om
sommer 'n groot spul wol aan die skaap by te lieg, of minder te lieg...

Thys oppie Bos (wattie meer i papoenlys hoef in the vul nie....)

"Annette" skryf in boodskap news:anjb8s$ec68i$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Dept. Statistiek is raadop met boere wat nie die statistiekvorms voltooi
> nie.
> Daar is tot boere wat in 9 jaar geen statistieke besonderhede deurgegee het
> nie.
> Baie stout van hulle.
Re: Stoute Boere [boodskap #67062 is 'n antwoord op boodskap #67058] Vr, 04 Oktober 2002 08:25 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Selle ou lysie is nog van krag Thys. - bietjie van veranderinge hier en
daar - soos dat hulle nie meer wil weet hoeveel van jou werkers kom van
watter tuislande af nie.

Dis soos jy sê - mens kan 'n bol wol bylieg as jy wil.
Hoe hulle statistiek hou sulke gebrekkige inligting laat mens wonder.
Ek weet van mense wat jaar na jaar presies dieselfde inligting deurgee.
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:anjh0l$275j$1@news.adamastor.ac.za...
> Doen dus 'n amptelike beroep op boere om tog asseblief daai verdomde
> pampoenlys (met al daai simpele vrae op) in te vul.
>
> O dit was altyd 'n regte pyn in die ga(sstoof)! Vra jou omtrent alles wat
> op jou plaas is en wil ook weet van dit wat nie op die plaas is nie!
>
> Die trant en tipe vrae (toe, weet nie van nou) was oop vir enige ou om
> sommer 'n groot spul wol aan die skaap by te lieg, of minder te lieg...
>
> Thys oppie Bos (wattie meer i papoenlys hoef in the vul nie....)
> "Annette" wrote in message
> news:anjb8s$ec68i$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Dept. Statistiek is raadop met boere wat nie die statistiekvorms
> voltooi
>> nie.
>> Daar is tot boere wat in 9 jaar geen statistieke besonderhede deurgegee
> het
>> nie.
>> Baie stout van hulle.
>
Vorige onderwerp: 4000 per dag.
Volgende onderwerp: Re : Kaapse klopse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 20:39:27 MGT 2024