Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re : Kaapse klopse
Re : Kaapse klopse [boodskap #67004] Do, 03 Oktober 2002 11:23 na volgende boodskap
foilcut  is tans af-lyn  foilcut
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand my sê waar kan ek fotos of clip art van dit kry ?
Ek het my nou al boeglam gesoek - sonder sukses.

Susan
foi...@netactive.co.za
Re: Kaapse klopse [boodskap #67011 is 'n antwoord op boodskap #67004] Do, 03 Oktober 2002 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
http://www.painetworks.com/pages/02/020832.html

Nog beter, sonder om jou flou te soek, vra net cape coons in die soekenjin,
en jy sal ryklik beloon word.
Annette

"FoilCut" skryf in boodskap news:3d9c2672.0@news1.mweb.co.za...
> Kan iemand my sê waar kan ek fotos of clip art van dit kry ?
> Ek het my nou al boeglam gesoek - sonder sukses.
>
> Susan
> foi...@netactive.co.za
>
Re: Kaapse klopse [boodskap #67048 is 'n antwoord op boodskap #67004] Vr, 04 Oktober 2002 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.google.com klik op "images"

Jy kan jou "preferences" stel vir 'n Afrikaanse Google soekmasjien.

http://images.google.com/images?q=%22kaapse+klopse%22&ie =UTF-8&oe=UTF-8&hl=e
n&btnG=Google+Search

Sal seker meer antwoorde gee vir ander beskrywings (Engels?) vir "Kaapse
Klopse".

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Kaapse klopse [boodskap #67053 is 'n antwoord op boodskap #67048] Vr, 04 Oktober 2002 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weet iemand hoekom hulle klopse genoem word of waar die woord vandaan kom?
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3d9d23b8$0$18843@hades.is.co.za...
> www.google.com klik op "images"
>
> Jy kan jou "preferences" stel vir 'n Afrikaanse Google soekmasjien.
>
>
http://images.google.com/images?q=%22kaapse+klopse%22&ie =UTF-8&oe=UTF-8&hl=e
> n&btnG=Google+Search
>
> Sal seker meer antwoorde gee vir ander beskrywings (Engels?) vir "Kaapse
> Klopse".
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Kaapse klopse [boodskap #67066 is 'n antwoord op boodskap #67011] Vr, 04 Oktober 2002 10:09 Na vorige boodskap
foilcut  is tans af-lyn  foilcut
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Baie baie dankie - jy is 'n ster !

Susan

"Annette" skryf in boodskap news:anheep$e6i25$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> http://www.painetworks.com/pages/02/020832.html
>
> Nog beter, sonder om jou flou te soek, vra net cape coons in die soekenjin,
> en jy sal ryklik beloon word.
> Annette
>
>
>
> "FoilCut" wrote in message
> news:3d9c2672.0@news1.mweb.co.za...
>> Kan iemand my sê waar kan ek fotos of clip art van dit kry ?
>> Ek het my nou al boeglam gesoek - sonder sukses.
>>
>> Susan
>> foi...@netactive.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: Stoute Boere
Volgende onderwerp: Hikhoes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 22:36:49 MGT 2024