Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weer Hansie
Weer Hansie [boodskap #63103] Wo, 05 Junie 2002 08:40 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo nie die sakie wat ek nou pos staan in gevaar om die Nobelprys
vir Letterkunde te wen nie, tog dink ek dis heel gepas op hierdie dag.
Dis volgens Die Burger net die laaste stuk van die gedig.

...Uit vele oorde - dag na dag is jy gekritiseer.
Ja, min wou jou vergewe,
gekrenk was al jou eer.
Soos Job op die ashoop,
soos die vrou van owerspel-
was jou lewe op 'n stadium
een van onbeskryflike hel.
Tog op 'n koue winteroggend,
uit verwronge vliegtuigwrak-
het God in sy genade
die gordyn vir jou laat sak
en wyl ons wat jou vergewe het
ween oor 'n gestorwe vriend en held-
sal jy voortkolf, Hansie
op Jesus' hemels krieketveld

(Anthony Nolan Venter)
Re: Weer Hansie [boodskap #63104 is 'n antwoord op boodskap #63103] Wo, 05 Junie 2002 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wonderlik vriend! Laat die mens wat nog nooit 'n indiskressie'tjie begaan
het nie, opstaan en 'n klip gooi. Niemand sal kan gooi nie! Wonder of al
die ouens wat so erg met die Bybel op koop loop, al gesien het daar staan
'jy mag nie oordeel nie'? Hansie was 'n held en 'n wonderlike mens. SA
was bevoorreg om hom te ken.

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0206050040.63eee04b@posting.google.com...
> Ek glo nie die sakie wat ek nou pos staan in gevaar om die Nobelprys
> vir Letterkunde te wen nie, tog dink ek dis heel gepas op hierdie dag.
> Dis volgens Die Burger net die laaste stuk van die gedig.
>
> ...Uit vele oorde - dag na dag is jy gekritiseer.
> Ja, min wou jou vergewe,
> gekrenk was al jou eer.
> Soos Job op die ashoop,
> soos die vrou van owerspel-
> was jou lewe op 'n stadium
> een van onbeskryflike hel.
> Tog op 'n koue winteroggend,
> uit verwronge vliegtuigwrak-
> het God in sy genade
> die gordyn vir jou laat sak
> en wyl ons wat jou vergewe het
> ween oor 'n gestorwe vriend en held-
> sal jy voortkolf, Hansie
> op Jesus' hemels krieketveld
>
> (Anthony Nolan Venter)
Re: Weer Hansie [boodskap #63117 is 'n antwoord op boodskap #63104] Wo, 05 Junie 2002 12:27 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hansie se storie het net weer 'n ou les by my bevestig - vergewe en vergeet
...

"Suidwester" skryf in boodskap news:adkjs4$2bt4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Wonderlik vriend! Laat die mens wat nog nooit 'n indiskressie'tjie begaan
> het nie, opstaan en 'n klip gooi. Niemand sal kan gooi nie! Wonder of al
> die ouens wat so erg met die Bybel op koop loop, al gesien het daar staan
> 'jy mag nie oordeel nie'? Hansie was 'n held en 'n wonderlike mens. SA
> was bevoorreg om hom te ken.
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0206050040.63eee04b@posting.google.com...
>> Ek glo nie die sakie wat ek nou pos staan in gevaar om die Nobelprys
>> vir Letterkunde te wen nie, tog dink ek dis heel gepas op hierdie dag.
>> Dis volgens Die Burger net die laaste stuk van die gedig.
>>
>> ...Uit vele oorde - dag na dag is jy gekritiseer.
>> Ja, min wou jou vergewe,
>> gekrenk was al jou eer.
>> Soos Job op die ashoop,
>> soos die vrou van owerspel-
>> was jou lewe op 'n stadium
>> een van onbeskryflike hel.
>> Tog op 'n koue winteroggend,
>> uit verwronge vliegtuigwrak-
>> het God in sy genade
>> die gordyn vir jou laat sak
>> en wyl ons wat jou vergewe het
>> ween oor 'n gestorwe vriend en held-
>> sal jy voortkolf, Hansie
>> op Jesus' hemels krieketveld
>>
>> (Anthony Nolan Venter)
>
Vorige onderwerp: Wouter se Tweegatjakkals
Volgende onderwerp: Ken julle van?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 26 22:07:51 MGT 2024