Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ken julle van?
Ken julle van? [boodskap #63140] Wo, 05 Junie 2002 15:07
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die pragtige term: Moerblok? Hier by ons is dit een van daai bedonnerde
dik anties wat nie stories [klonterige soort] vat van enigiemand nie. Dis
hulle met die arm-muscles wat doer onder hang! ...........ek kyk sy
noordwes van my af.....ver,ver en ek dink ek weet waar's een!
Vorige onderwerp: Weer Hansie
Volgende onderwerp: Woderlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:40:41 MGT 2024