Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Gaan WP punte verloor?
Gaan WP punte verloor? [boodskap #99344] Ma, 11 Oktober 2004 04:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het waarvoor
hulle nie betaal het nie.
--
Groetnis
Annette
Re: Gaan WP punte verloor? [boodskap #99345 is 'n antwoord op boodskap #99344] Ma, 11 Oktober 2004 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jy nie so effe mostert na die maal nie? Daai storie is lankal opgeklaar
en die WP behou sy punte.

"Annette" skryf in boodskap news:ckd2vk$s54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het waarvoor
> hulle nie betaal het nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Gaan WP punte verloor? [boodskap #99347 is 'n antwoord op boodskap #99344] Ma, 11 Oktober 2004 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Vet lot wat hy hulle in elk geval gehelp het.
5 Minute op die veld: een strafskop en toe geel kaart.

On Mon, 11 Oct 2004 06:40:05 +0200, "Annette" wrote:

> Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het waarvoor
> hulle nie betaal het nie.
Re: Gaan WP punte verloor? [boodskap #99348 is 'n antwoord op boodskap #99347] Ma, 11 Oktober 2004 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ja, en niks sal die We Pee in elk geval kan help as D-dag kom
nie...............

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:vhgkm0d8bk87t4m1ad10rr1acj27ct393v@4ax.com...
>
> Vet lot wat hy hulle in elk geval gehelp het.
> 5 Minute op die veld: een strafskop en toe geel kaart.
>
>
> On Mon, 11 Oct 2004 06:40:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het waarvoor
>> hulle nie betaal het nie.
>
Re: Gaan WP punte verloor? [boodskap #99355 is 'n antwoord op boodskap #99345] Ma, 11 Oktober 2004 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens Rapport word die besluit eers Woensdag ( oormore) geneem. So wat is
opgeklaar?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:416a21bf.0@news1.mweb.co.za...
> Is jy nie so effe mostert na die maal nie? Daai storie is lankal opgeklaar
> en die WP behou sy punte.
> "Annette" wrote in message
> news:ckd2vk$s54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het waarvoor
>> hulle nie betaal het nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Gaan WP punte verloor? [boodskap #99367 is 'n antwoord op boodskap #99355] Di, 12 Oktober 2004 05:57 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy gisteraand Superrugby gekyk het, sou jy gehoor het dat dit 'n
koerante-sensasie is wat opgeblaas word. Dit gaan hier oor die speler en
wat sy wil is en die betrokke speler het nie 'n kontrak meer gehad vir sy
tuisunie nie. Die argument gaan oor 'n oordragsfooi wat dan sou betaal
moes word.

"Annette" skryf in boodskap news:ckefqj$djj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens Rapport word die besluit eers Woensdag ( oormore) geneem. So wat
> is
> opgeklaar?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:416a21bf.0@news1.mweb.co.za...
>> Is jy nie so effe mostert na die maal nie? Daai storie is lankal opgeklaar
>> en die WP behou sy punte.
>> "Annette" wrote in message
>> news:ckd2vk$s54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het
>>> waarvoor
>>> hulle nie betaal het nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
Vorige onderwerp: Atletiek
Volgende onderwerp: Nuweland....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 16:56:45 MGT 2024