Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Atletiek
Atletiek [boodskap #98477] Ma, 20 September 2004 06:36
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis darem nie van vandag af wat ek die mooi bene en lywe van die
atletiekmeisies op TV bewonder nie. Gister en eergister was dan ook die
wêreldfinaal by Monaco. Gisteraand beeldsend hulle die onthaal na die tyd
en is hierdie perfekte beeld van die atletiekskoonhede vir my hoofsaaklik in
sy moer in. Op die atletiekbaan met hul atletiekklere aan, is die lywe
perfek, die beentjies pragtig. Dan lyk gespierde arms en bene pragtig.
By die onthaal, was daai spiere in gewone klere en lyk die spiere en
knopkuite eenvouding aaklig. Die slimmer meisies dra die regte klere wat
die spiere en nou mansheupe verberg, maar dan kom ander en dra kaal arms en
'n hipster en lyk presies soos........'n seun met spiere!
Niks kom egter naby ou Serena Williams met haar boep-stêre en die kort
rokkies nie..............
Vorige onderwerp: Krieket.
Volgende onderwerp: Gaan WP punte verloor?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 23:05:27 MGT 2024