Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nigeriese babas
Nigeriese babas [boodskap #98852] Wo, 29 September 2004 05:54 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Interessant op Skye vanmôre van die Nigeriese kerkmanne wat hulleself in die
UK gevestig het en die wonderlike pater van hierdie spul wat wonderwerke
verrig in die dat hy wonderwerkbabas kan optoor vir vroumense wat nie
kinders kan kry nie. Net om nou uit te vind dat die mense babas van armes
uit hospitale in Nigerië gesteel het en dan 'opgetoor' vir die
mense.....teen 'n moerse betaling natuurlik.
.......maar Gloudina reken mos die Nigeriërs is nie endemies skelm nie!
Re: Nigeriese babas [boodskap #98854 is 'n antwoord op boodskap #98852] Wo, 29 September 2004 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder hoe groot die babatjies was wat opgetoor is:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:415a4e1f.0@news1.mweb.co.za...
> Interessant op Skye vanmôre van die Nigeriese kerkmanne wat hulleself in die
> UK gevestig het en die wonderlike pater van hierdie spul wat wonderwerke
> verrig in die dat hy wonderwerkbabas kan optoor vir vroumense wat nie
> kinders kan kry nie. Net om nou uit te vind dat die mense babas van armes
> uit hospitale in Nigerië gesteel het en dan 'opgetoor' vir die
> mense.....teen 'n moerse betaling natuurlik.
> .......maar Gloudina reken mos die Nigeriërs is nie endemies skelm nie!
>
Re: Nigeriese babas [boodskap #98855 is 'n antwoord op boodskap #98852] Wo, 29 September 2004 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vir 2 jaar kontrak werk in Nigeria gedoen. Dit is die kakste plek
waar ek nog ooit was.

"Suidwester" skryf in boodskap news:415a4e1f.0@news1.mweb.co.za...
> Interessant op Skye vanmôre van die Nigeriese kerkmanne wat hulleself in
> die UK gevestig het en die wonderlike pater van hierdie spul wat
> wonderwerke verrig in die dat hy wonderwerkbabas kan optoor vir vroumense
> wat nie kinders kan kry nie. Net om nou uit te vind dat die mense babas
> van armes uit hospitale in Nigerië gesteel het en dan 'opgetoor' vir die
> mense.....teen 'n moerse betaling natuurlik.
> .......maar Gloudina reken mos die Nigeriërs is nie endemies skelm nie!
>
Re: Nigeriese babas [boodskap #98859 is 'n antwoord op boodskap #98852] Wo, 29 September 2004 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> .......maar Gloudina reken mos die Nigeriërs is nie endemies skelm nie!

Die laaste keer wat ek gehoor het iemand is
gevang oor een van die Nigeriese "scams,"
toe was dit 'n Afrikaner-prokureur en sy
Australiese trawant wat in Stellenbosch in
hegtenis geneem is.

Gloudina
Re: Nigeriese babas [boodskap #98869 is 'n antwoord op boodskap #98859] Wo, 29 September 2004 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy hoor maar effe-effentjies.....noem net die woord Nigeriër in ons land en
almal weet jy gaan bedonner raak!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:oJCdnSung4rrNcfcRVn-gw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> .......maar Gloudina reken mos die Nigeriërs is nie endemies skelm nie!
>
> Die laaste keer wat ek gehoor het iemand is
> gevang oor een van die Nigeriese "scams,"
> toe was dit 'n Afrikaner-prokureur en sy
> Australiese trawant wat in Stellenbosch in
> hegtenis geneem is.
>
> Gloudina
>
Re: Nigeriese babas [boodskap #98875 is 'n antwoord op boodskap #98869] Wo, 29 September 2004 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Jy hoor maar effe-effentjies.....noem net die woord Nigeriër in ons land en
> almal weet jy gaan bedonner raak!

Dit was juis die scam waarvoor die Afrikaner en
die Australiër gevang is. 'n NIGERIESE scam.

Gloudina
Re: Nigeriese babas [boodskap #98891 is 'n antwoord op boodskap #98875] Do, 30 September 2004 05:36 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jitte, jy weet van 'n enkele geval....ek weet van honderde!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:HvOdnWEixsQbY8fcRVn-qg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Jy hoor maar effe-effentjies.....noem net die woord Nigeriër in ons land
> en
>> almal weet jy gaan bedonner raak!
>
> Dit was juis die scam waarvoor die Afrikaner en
> die Australiër gevang is. 'n NIGERIESE scam.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Het lewe so as dit is in SA???
Volgende onderwerp: Cape Landmark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:52:59 MGT 2024