Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer
Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98729] So, 26 September 2004 06:05 na volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Afrika se politieke elite plunder die hulpbronne en laat die kontinent
in 'n slegter toestand as in die koloniale era. Hulle vat hul lande se
hulpbronne en versteek dit in Switserse bankrekenings. Gevolglik is die
gemiddelde Afrikaan vandag armer as in die tyd van kolonialisme," het
Moeletsi gesê.

Hy het drie Afrika-lande uitgesonder as prima voorbeelde van dié
plundering: Zimbabwe, Ekwatoriaal-Guinee en Nigerië, al drie dik pelle
van die Suid-Afrikaanse regering. "Zimbabwe is 'n teksboek-voorbeeld van
die korrelasie tussen dalende lewenspeile en die groeiende mag van
politieke elites," het hy gesê.
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98732 is 'n antwoord op boodskap #98729] So, 26 September 2004 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Sep 2004 08:05:29 +0200, Plato wrote:

> "Afrika se politieke elite plunder die hulpbronne en laat die kontinent
> in 'n slegter toestand as in die koloniale era. Hulle vat hul lande se
> hulpbronne en versteek dit in Switserse bankrekenings. Gevolglik is die
> gemiddelde Afrikaan vandag armer as in die tyd van kolonialisme," het
> Moeletsi gesê.
>
> Hy het drie Afrika-lande uitgesonder as prima voorbeelde van dié
> plundering: Zimbabwe, Ekwatoriaal-Guinee en Nigerië, al drie dik pelle
> van die Suid-Afrikaanse regering. "Zimbabwe is 'n teksboek-voorbeeld van
> die korrelasie tussen dalende lewenspeile en die groeiende mag van
> politieke elites," het hy gesê.

http://www.mg.co.za/Content/l3.asp?cg=BreakingNews-National& amp;ao=122675
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98733 is 'n antwoord op boodskap #98732] So, 26 September 2004 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Sep 2004 09:37:33 +0200, DD wrote:

>
>
> http://www.mg.co.za/Content/l3.asp?cg=BreakingNews-National& amp;ao=122675
>

http://www.mg.co.za/Content/l3.asp?cg=BreakingNews-National& amp;ao=122721
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98734 is 'n antwoord op boodskap #98729] So, 26 September 2004 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
So?
Hy het dit by the way al 6 maande gelede ook gese.

Wat hy se is 'n kern-deel van die Nepad-siening.

On Sun, 26 Sep 2004 08:05:29 +0200, Plato wrote:

> "Afrika se politieke elite plunder die hulpbronne en laat die kontinent
> in 'n slegter toestand as in die koloniale era. Hulle vat hul lande se
> hulpbronne en versteek dit in Switserse bankrekenings. Gevolglik is die
> gemiddelde Afrikaan vandag armer as in die tyd van kolonialisme," het
> Moeletsi gesê.
>
> Hy het drie Afrika-lande uitgesonder as prima voorbeelde van dié
> plundering: Zimbabwe, Ekwatoriaal-Guinee en Nigerië, al drie dik pelle
> van die Suid-Afrikaanse regering. "Zimbabwe is 'n teksboek-voorbeeld van
> die korrelasie tussen dalende lewenspeile en die groeiende mag van
> politieke elites," het hy gesê.
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98745 is 'n antwoord op boodskap #98734] So, 26 September 2004 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
> So?
> Hy het dit by the way al 6 maande gelede ook gese.
>
> Wat hy se is 'n kern-deel van die Nepad-siening.
>
>
> On Sun, 26 Sep 2004 08:05:29 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> "Afrika se politieke elite plunder die hulpbronne en laat die kontinent
>> in 'n slegter toestand as in die koloniale era. Hulle vat hul lande se
>> hulpbronne en versteek dit in Switserse bankrekenings. Gevolglik is die
>> gemiddelde Afrikaan vandag armer as in die tyd van kolonialisme," het
>> Moeletsi gesê.

>> Hy het drie Afrika-lande uitgesonder as prima voorbeelde van dié
>> plundering: Zimbabwe, Ekwatoriaal-Guinee en Nigerië, al drie dik pelle
>> van die Suid-Afrikaanse regering. "Zimbabwe is 'n teksboek-voorbeeld van
>> die korrelasie tussen dalende lewenspeile en die groeiende mag van
>> politieke elites," het hy gesê.
>
>

En wie is die manne agter NEPAD?

Kom nou Ferdi!
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98777 is 'n antwoord op boodskap #98729] So, 26 September 2004 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

die groeiende mag van
> politieke elites," het hy gesê.

Maar, ou Plato, jy vergeet dat SA nou net
tien jaar ontslae is van een van die ergste
politieke elite's wat die vasteland nog gesien
het. Die politieke elite van die Botha's en die
De Klerk en die Le Roux's ensovoorts
ensovoorts.

Gloudina
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98784 is 'n antwoord op boodskap #98777] Ma, 27 September 2004 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Aha. Die verskil is dat hier vooruitgang plaasgevind het en by die res?

@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
> die groeiende mag van
>
>> politieke elites," het hy gesê.
>
>
> Maar, ou Plato, jy vergeet dat SA nou net
> tien jaar ontslae is van een van die ergste
> politieke elite's wat die vasteland nog gesien
> het. Die politieke elite van die Botha's en die
> De Klerk en die Le Roux's ensovoorts
> ensovoorts.
>
> Gloudina
>
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98789 is 'n antwoord op boodskap #98777] Ma, 27 September 2004 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
en die Le Roux's ensovoorts
> ensovoorts.
>

Le Roux's? Klein Stephen van Koffiefontein of sy Pa?
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98796 is 'n antwoord op boodskap #98789] Ma, 27 September 2004 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Drom"

> en die Le Roux's ensovoorts
>> ensovoorts.
>>
>
> Le Roux's? Klein Stephen van Koffiefontein of sy Pa?

Ja, die hele klomp.

Tant Hessie Silberstein
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98798 is 'n antwoord op boodskap #98796] Ma, 27 September 2004 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Sep 2004 07:03:25 -0400, "@rogers.com" wrote:

>> Le Roux's? Klein Stephen van Koffiefontein of sy Pa?
>
> Ja, die hele klomp.
>
> Tant Hessie Silberstein

Die pa natuurlik eerder van De Rust naby Oudtshoorn.
Het glo 'n lekker dam naby hom gebou gekry.
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98829 is 'n antwoord op boodskap #98777] Di, 28 September 2004 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ja blameer maar die "previous regime" vir jou maatjies se mislukings, jy sal
oor 100 jaar nog steeds so sê.

Dis makliker om die skuld op ander te plaas as om die probleem aan te spreek
n�.

Die ANC is 100% verantwoordelik vir die gemors wat nou in SA heers. hulle
was ook in die laaste 10 jaar meer rasisties en korrup as wat die "previous
regime" in die 30 jaar voor hulle kon wees. Maar dis ook seker Botha & kie
se skuld nè!!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:n7qdnXv_77rI3crcRVn-vw@rogers.com...
>
> "Plato" skryf
>
> die groeiende mag van
>> politieke elites," het hy gesê.
>
> Maar, ou Plato, jy vergeet dat SA nou net
> tien jaar ontslae is van een van die ergste
> politieke elite's wat die vasteland nog gesien
> het. Die politieke elite van die Botha's en die
> De Klerk en die Le Roux's ensovoorts
> ensovoorts.
>
> Gloudina
>
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98833 is 'n antwoord op boodskap #98829] Di, 28 September 2004 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Sep 2004 09:41:24 -0400, "Glucklich" wrote:

Priceless!!!

Jy se eers:

> Dis makliker om die skuld op ander te plaas as om die probleem aan
te spreek nê.

En dan deel jy die skuld aan andere toe!!

> Die ANC is 100% verantwoordelik vir die gemors wat nou in SA heers. hulle
> was ook in die laaste 10 jaar meer rasisties en korrup as wat die "previous
> regime" in die 30 jaar voor hulle kon wees. Maar dis ook seker Botha & kie
> se skuld nê!!
Re: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer [boodskap #98841 is 'n antwoord op boodskap #98833] Di, 28 September 2004 15:50 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Persoon A dig skuld aand persoon B toe. Persoons C wat beter ingelig is
sien die fout en wys die fout uit aan A omdat persoon C weet dat die
skuld by D lê.

Nou kom persoon F en jou vir persoon C uit ondat die 'n fout uitgewys
het aan persoon A nadat C vir A gesê het dat A versigtig moet wees om
skuld uit te deel omdat D skuldig is en B nie. D is 'n vriend van A en
daarom vind A dit moeilik om D te kritiseer. Persoon F vererger die punt
deur persoon C te kruisig in die verdediging van 'n valse klag teen B en
die beskerming van D en A.

Dit sou 1/2 pad so erg gewees het as F net sy mond gehou het...

Groete
P

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 28 Sep 2004 09:41:24 -0400, "Glucklich"
> wrote:
>
> Priceless!!!
>
> Jy se eers:
>
> te spreek nê.
>
> En dan deel jy die skuld aan andere toe!!
>
> hulle
>
>> was ook in die laaste 10 jaar meer rasisties en korrup as wat die "previous
>> regime" in die 30 jaar voor hulle kon wees. Maar dis ook seker Botha & kie
>> se skuld nê!!
>
Vorige onderwerp: Hei, Suidwester
Volgende onderwerp: Dislojaal en onpatrioties?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 05:48:37 MGT 2024