Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koekieblik
Koekieblik [boodskap #9775] So, 15 Junie 1997 00:00 na volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Lees 'n bietjie weer:
> Hey, just thought i'd share with everyone,
> I found a site with loads of nude CHEERLEADERs. The
> address is:

Ek wil julle mense net waarsku. Sulke onskuldige uitnodigings
is dikwels soos die wurmpie om die hoek. Wanneer jy op party
van die soort bedieners ingaan, registreer hulle jou epos adres.
Dit word dan verkoop aan mense wat jou agterna oorval met
gemorspos. Of hulle plaas 'n koekieblik op jou hardeskyf waarin
allerhande koekies sonder jou medewete geplaas word. En vir
iemand wat so 'n koekieblik het, kan die wereld warm word.

Beste wense
At de Lange

Beste wense
At de Lange
Re: Koekieblik [boodskap #9782 is 'n antwoord op boodskap #9775] Ma, 16 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 15 Jun 1997 18:22:04 GMT, "AM de Lange" wrote:

> I found a site with loads of nude CHEERLEADERs. The[/color]
>> address is:
>
> Ek wil julle mense net waarsku. Sulke onskuldige uitnodigings
> is dikwels soos die wurmpie om die hoek. Wanneer jy op party
> van die soort bedieners ingaan, registreer hulle jou epos adres.>>>

En hoe weet jy AT?!
Re: Koekieblik [boodskap #9792 is 'n antwoord op boodskap #9775] Di, 17 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Koos wrote in article
...
> On 15 Jun 1997 18:22:04 GMT, "AM de Lange"
> wrote:
>
> >> I found a site with loads of nude CHEERLEADERs. The
>>> address is:
>>
>> Ek wil julle mense net waarsku. Sulke onskuldige uitnodigings
>> is dikwels soos die wurmpie om die hoek. Wanneer jy op party
>> van die soort bedieners ingaan, registreer hulle jou epos adres.>>>
>
> En hoe weet jy AT?!

Elke diertjie moet sy plesiertjie hê - nie waar nie, KOOS?

'n Dokter hoef homself nie eers met sifilis aan te steek
voordat hy dit kan diagnoseer nie. Maar hy moet beslis
die siekte bestudeer het in bronne wat daaroor handel!
En wat sal ons sê as hy nie teen infeksie of komplikasies
waarsku nie?

Dit laat my dink aan die jongste definisie vir AIDS:
Another Idiot Discovers Sex.

Beste wense
At de Lange
Re: Koekieblik [boodskap #9793 is 'n antwoord op boodskap #9775] Di, 17 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
fe...@is.co.za (Koos) writes: > On 15 Jun 1997 18:22:04 GMT, "AM de Lange"
> wrote:
>
> >> I found a site with loads of nude CHEERLEADERs. The
>>> address is:
>>
>> Ek wil julle mense net waarsku. Sulke onskuldige uitnodigings
>> is dikwels soos die wurmpie om die hoek. Wanneer jy op party
>> van die soort bedieners ingaan, registreer hulle jou epos adres.>>>
>
> En hoe weet jy AT?!
>
>

Koos, los vir At uit.
At is cute.
At is nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie.
At weet ook waar weste winde waai.
Gloudina
Re: Koekieblik [boodskap #9809 is 'n antwoord op boodskap #9775] Wo, 18 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
On 17 Jun 1997 06:06:34 GMT, "AM de Lange" wrote:
>
>
> Koos wrote in article
>> Hey, just thought i'd share with everyone,
>>>> I found a site with loads of nude CHEERLEADERs. The
>>>> address is:
>>>
>>> Ek wil julle mense net waarsku. Sulke onskuldige uitnodigings
>>> is dikwels soos die wurmpie om die hoek. Wanneer jy op party
>>> van die soort bedieners ingaan, registreer hulle jou epos adres.>>>
>>

> Dit laat my dink aan die jongste definisie vir AIDS:
> Another Idiot Discovers Sex.
>
> Beste wense
> At de Lange
>
Hierdie advertensie verskyn in elke NG wat nie gesensor word nie.
Dit is "spam" en die adverteerder sal baie gou van die "net" verban
word. Gryp die kans om na die kaalgat terte te loer. Baie gou is hulle
weg.
dew...@fast.co.za
Re: Koekieblik [boodskap #9810 is 'n antwoord op boodskap #9775] Wo, 18 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf:

bouwer wrote in article ...
> Koos, los vir At uit.
> At is cute.
> At is nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie.
> At weet ook waar weste winde waai.

Dankie Gloudina, maar so 'n lofprysing is nie nodig nie.
1 Gesonde kritiek is die beste ding om 'n mens op die
voete te hou.
2 Lofprysing verberg die sagte geslyp van messe.

Ek dink dat INTERNET 'n groter invloed op die mensdom
gaan hê as die boekdrukkuns van Guthenberg. Hierdie
invloed kan vir beide die goeie en die slegte ingespan word.

Ongelukkig is die rondstuur van inligting op internet
veel meer as kompleks as met 'n boek. Min mense besef
dat as jou rekenaar kontak met 'n ander rekenaar op
internet het, veral deur die www opsie, daardie rekenaar
volle toegang het tot jou rekenaar, tensy jy 'n veilige
muur ("fire wall") tot jou beskking het.

Koos het die idee gekry dat ek oorval was met gemorspos
omdat my epos adres bekend geraak het nadat ek 'n bietjie
gekoekeloer het. Nee wat, daar is mense met veel skelmer
idees as Koos. Party van hulle huur mense om vir hulle epos
adresse te versamel in die NuusGroepe. Dis baie maklik om
die adres uit 'n bydrae te kry. Hulle verkoop die adreslyste
dan aan handelaars.

Ander huur hulleself uit om iemand waarvan die epos adres
bekend is, kwaadwillig te belaster - iets soos die "hired guns",
maar nou net karaktermoord. Hulle laster neem groteske
afmetings aan soos byvoorbeeld verguising van die persoon,
deelname namens die persoon aan vergoeilike dienste, oordra
van "inkriminerende getuienis" op die persoon se rekenaar,
ensovoorts. As 'n mens dit nog nie op internet bespeur het
nie (vermoedelik en bewese), is die persoon naief. Gaan kyk
'n bietjie op jou hardeskyf of daar nie al koekieblikke of
gifalbums geplant is nie.

Dit laat my nogal dink aan die dier (terion in Grieks) uit die
aarde van Openbaringe. Hierdie veelkoppige dier het nogal
'n naam op sy koppe geskrywe, naamlik laster! Laster in die
virtuele kuberruimte is vandag die maklikste ding ter wêreld.

Hoe moet 'n mens teen hierdie laster optree? Gee elke mens
die kans om openlik sy/haar standpunte te stel. Reageer
interaktief volgens jou eie aard met mense. So word 'n beeld
van elke persoon op die huberruimte duidelik. Laster kan nie
hierdie beeld geheel an al verwoes nie.

Alles van die beste.
At de Lange
Re: Koekieblik [boodskap #9811 is 'n antwoord op boodskap #9775] Wo, 18 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article, writes:

> fe...@is.co.za (Koos) writes: > On 15 Jun 1997 18:22:04 GMT, "AM de Lange"

>> wrote:
>>
>> >>> I found a site with loads of nude CHEERLEADERs. The
>>>> address is:
>>>
>>> Ek wil julle mense net waarsku. Sulke onskuldige uitnodigings
>>> is dikwels soos die wurmpie om die hoek. Wanneer jy op party
>>> van die soort bedieners ingaan, registreer hulle jou epos adres.>>>
>>
>> En hoe weet jy AT?!
>>
>
>
> Koos, los vir At uit.
> At is cute.
> At is nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie.
> At weet ook waar weste winde waai.
> Gloudina

Demmit, wie't die adres afgesny. Spoil sport :)

Lou
Vorige onderwerp: Johannesburg in juli
Volgende onderwerp: Azi Kambule
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:08:41 MGT 2024