Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Azi Kambule
Azi Kambule [boodskap #9794] Di, 17 Junie 1997 00:00 na volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Die plaaslike huisgod (TV) is vol van Kambule se 35 jaar moordvonnis en die
gepaardgaande geskarrel om die VSA regstelsel te oorreed om sy vonnis in SA
uit te dien.

In my opinie moet hy net daar in die VSA bly want:
(a) hy was medepligtig met die moord op 'n Amerikaner
(b) ons "korrektiewe dienste" is 'n grap

Enige ander opinies ?
Re: Azi Kambule [boodskap #9812 is 'n antwoord op boodskap #9794] Wo, 18 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Thomas Jacobs  is tans af-lyn  Thomas Jacobs
Boodskappe: 49
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In "Louis" writes:

> Die plaaslike huisgod (TV) is vol van Kambule se 35 jaar moordvonnis en die
> gepaardgaande geskarrel om die VSA regstelsel te oorreed om sy vonnis in SA
> uit te dien.

> In my opinie moet hy net daar in die VSA bly want:
> (a) hy was medepligtig met die moord op 'n Amerikaner
> (b) ons "korrektiewe dienste" is 'n grap
Stem saam. Waarvoor moet NSA belasting betalers vir sy "HOTEL
ACCOMMODATION" plus LUXURY FOODS betaal?
Laat die ding vrot daarin VSA man, ons sit juis met die probleem hier
dat menselewens niks vir die varke beteken nie. Net gister is de Lille
van PAC se suster vermoor. Kak man laat hy daar rot waar hy is en
spandeer die geld wat vir sogenaamde "korrektiewe" dienste vermors word
om warmgoed en voedsel aan AL ons behoeftiges te verskaf.
Fok hom.
PS. Ek mag dalk wreed klink maar, genoeg is genoeg.

> Enige ander opinies ?
--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Vorige onderwerp: Koekieblik
Volgende onderwerp: Re: NEW SA POLITICAL WEB SITE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 07:24:43 MGT 2024