Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk
2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97482] Di, 31 Augustus 2004 13:18 na volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet
poog om godsdiens van die regering te skei.

Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en
soos ek voorheen gesê het, HKGK...

Groete
Plato
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97485 is 'n antwoord op boodskap #97482] Di, 31 Augustus 2004 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die Franse het van gister af 'n verbod op kopdoeke by skole. Wat bedoel jy
met "die wet poog om godsdiens van die regering te skei"?

"Plato"
> Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
> Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
> Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet
> poog om godsdiens van die regering te skei.
>
> Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en
> soos ek voorheen gesê het, HKGK...
>
> Groete
> Plato
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97486 is 'n antwoord op boodskap #97485] Di, 31 Augustus 2004 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Die Franse het van gister af 'n verbod op kopdoeke by skole. Wat bedoel jy
> met "die wet poog om godsdiens van die regering te skei"?

Dis Plato se manier om die kopdoek-besigheid te
veredel as iets wat dit nie is nie. Ek weet nie wat
dit is met die Franse nie. Hier in Quebec het hulle
ook die kopdoeke in skole probeer verban, maar die
saak verloor. Wat is nou verkeerd met iemand wat om
sy geloofsonthalwe iets op sy kop moet dra? Hier
in Kanada wou die RCMP nie toelaat dat Sikh
polisiemanne die Sikh tulban dra nie. Dis na die
regshof geneem en nou dra Sikh RCMP ouens
trots hulle tulban, en my hart swel van trots as
ek 'n RCMP ou sien met 'n tulband. Hoekom
kan Jode hulle petjies dra, maar ander nie?

Gloudina
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97487 is 'n antwoord op boodskap #97485] Di, 31 Augustus 2004 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis die idee agter die wet. Staatskole verplig nou studente om enige
religieuse simbole soos kopdoeke, kruise ensovoorts weg te steek. Ek is
nie seker van privaatskole nie alhoewel ek dink hulle mag doen wat hulle
wil.

Sky News het gesê die doel van die wet is om staat en godsdiens te skei...

Groete
Plato

Max wrote:
> Die Franse het van gister af 'n verbod op kopdoeke by skole. Wat bedoel jy
> met "die wet poog om godsdiens van die regering te skei"?
>
> "Plato"
>
>> Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
>> Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
>> Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet
>> poog om godsdiens van die regering te skei.

>> Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en
>> soos ek voorheen gesê het, HKGK...

>> Groete
>> Plato
>
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97488 is 'n antwoord op boodskap #97486] Di, 31 Augustus 2004 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Twak Gloudina, ek sê net wat die joernalis wat die storie geskryf het
gesê het, niks meer nie. Hier is die skakel.

http://www.sky.com/skynews/article/0,,30000-13209527,00.html

Ek haal ook so stukkie aan. Indien enige iemand nie Engels verstaan nie,
vra gerus vir Gloudina om te vertaal...

"France has made clear that the headscarf ban - part of a "secularity"
law aimed at reinforcing the separation of religion and state - will go
ahead when schools re-open on Thursday. "

Ek neem aan die arme joernaliste is gef##!

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Max" skryf
>
>
>> Die Franse het van gister af 'n verbod op kopdoeke by skole. Wat bedoel jy
>> met "die wet poog om godsdiens van die regering te skei"?
>
>
> Dis Plato se manier om die kopdoek-besigheid te
> veredel as iets wat dit nie is nie. Ek weet nie wat
> dit is met die Franse nie. Hier in Quebec het hulle
> ook die kopdoeke in skole probeer verban, maar die
> saak verloor. Wat is nou verkeerd met iemand wat om
> sy geloofsonthalwe iets op sy kop moet dra? Hier
> in Kanada wou die RCMP nie toelaat dat Sikh
> polisiemanne die Sikh tulban dra nie. Dis na die
> regshof geneem en nou dra Sikh RCMP ouens
> trots hulle tulban, en my hart swel van trots as
> ek 'n RCMP ou sien met 'n tulband. Hoekom
> kan Jode hulle petjies dra, maar ander nie?
>
> Gloudina
>
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97496 is 'n antwoord op boodskap #97486] Wo, 01 September 2004 00:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> . Hoekom kan Jode hulle petjies dra, maar ander nie?

En die kaalgeskeerde koppe van Buddhiste?
Dit moet mos dan ook verban word?
;-)
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97500 is 'n antwoord op boodskap #97482] Wo, 01 September 2004 03:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf in boodskap news:ch1tqe$4mn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet
poog om godsdiens van die regering te skei.

Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en
soos ek voorheen gesê het, HKGK...

Groete
Plato

Ek dink nie die issue is die kopdoeke nie, wel dat die militante Moslems nou
link en regs gyselaars aanhou en vermoor vir een of ander rede. Dit word
nou ernstig. En nogal Frankryk, wat heeltemaal teen die oorlog is. Ek
wonder waar gaan dit eindig eendag?

-e-
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97502 is 'n antwoord op boodskap #97500] Wo, 01 September 2004 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar het die Moslems in Frankryk hul heeltemal gedistansieer van hierdie
optrede, en het verklaar hulle is uiters verleë - en dat die militantes van
ander lande hul neus uit hul sake moet hou.
Gisteraand op pad terug luister ek na die Moslemprogram - as julle dink ons
Afrikaners kan nie saamstaam nie, het julle nog nie die Moslems gehoor nie!
Gisteraand se hele struweling het gegaan oor Halaal. Daar is glo 'n magdom
organisasies wat elkeen sy eie idee oor Halaal het en sertifikate aan
eetplekke en voedselverwerkingsplekke uitreik. Die mense is glo ook
verskriklik onsteld oor die ongeërgde jongmense wat gaan eet in plekke waar
wyn bedien word, en instap by kitskosplekke waar varkvleis bedien word.
--
Groetnis
Annette
"Ellie" wrote in message
news:FZaZc.10586$6o3.6836@newsread2.news.atl.earthlink.net.. .
>
> "Plato" wrote in message
> news:ch1tqe$4mn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
> Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
> Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet
> poog om godsdiens van die regering te skei.
>
> Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en
> soos ek voorheen gesê het, HKGK...
>
> Groete
> Plato
>
> Ek dink nie die issue is die kopdoeke nie, wel dat die militante Moslems nou
> link en regs gyselaars aanhou en vermoor vir een of ander rede. Dit word
> nou ernstig. En nogal Frankryk, wat heeltemaal teen die oorlog is. Ek
> wonder waar gaan dit eindig eendag?
>
> -e-
>
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97504 is 'n antwoord op boodskap #97500] Wo, 01 September 2004 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Presies! Net so! Ek weet waar dit gaan eindig, maar ek dink nie ek sal
dit in die 50 jaar of wat, wat ek ek oor het op die planeet sien nie,
maar kom sal dit gewis. Die oorlog van die beskawings! Ek dink dit is
dalk 'n natuurlike fenomeen wat weer die orde in die wêreld herstel.
Daar word tans gestreef na 'n kunsmatige gelykheid wat nie natuurlik is
nie. In die "gelykheid" twis almal oor die onregte wat hulle daagliks
tebeurt val. Die waarheid is dat daar altyd 'n sterkere moet en sal wees...

Huidiglik word die met mag gevra om dit vrywillig prys te gee aan die
sonder mag (hetsy geld, of wat ook al) wat nie werklik die lot van die
swakkeres verbeter nie, maar almal net swakker maak...

Groete
Plato

Ellie wrote:

> "Plato" wrote in message
> news:ch1tqe$4mn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
> Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
> Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet
> poog om godsdiens van die regering te skei.
>
> Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en
> soos ek voorheen gesê het, HKGK...
>
> Groete
> Plato
>
> Ek dink nie die issue is die kopdoeke nie, wel dat die militante Moslems nou
> link en regs gyselaars aanhou en vermoor vir een of ander rede. Dit word
> nou ernstig. En nogal Frankryk, wat heeltemaal teen die oorlog is. Ek
> wonder waar gaan dit eindig eendag?
>
> -e-
>
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97505 is 'n antwoord op boodskap #97482] Wo, 01 September 2004 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Plato heeft ons zojuist aangekondigd :
> Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
> Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
> Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet poog om
> godsdiens van die regering te skei.
>
> Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en soos
> ek voorheen gesê het, HKGK...
>
> Groete
> Plato

http://www.hln.be/hln/cch/det/art_20665.html

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97506 is 'n antwoord op boodskap #97482] Wo, 01 September 2004 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Plato had uiteengezet :
> Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
> Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
> Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet poog om
> godsdiens van die regering te skei.
>
> Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en soos
> ek voorheen gesê het, HKGK...
>
> Groete
> Plato

http://www.hln.be/hln/cch/det/art_20700.html

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97507 is 'n antwoord op boodskap #97482] Wo, 01 September 2004 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Plato stelde dit idée voor :
> Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
> Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
> Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet poog om
> godsdiens van die regering te skei.
>
> Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en soos
> ek voorheen gesê het, HKGK...
>
> Groete
> Plato

http://www.hln.be/hln/cch/det/art_20715.html

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97510 is 'n antwoord op boodskap #97505] Wo, 01 September 2004 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 wrote:
> Plato heeft ons zojuist aangekondigd :
>
>> Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat
>> 2 Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem
>> het om Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf.
>> Die wet poog om godsdiens van die regering te skei.

>> Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak
>> en soos ek voorheen gesê het, HKGK...

>> Groete
>> Plato
>
>
> http://www.hln.be/hln/cch/det/art_20665.html
>

Ek is nie juis seker wat jy sê nie P_65

Miskien kans vir uitbrei?

Groete
Plato
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97516 is 'n antwoord op boodskap #97505] Wo, 01 September 2004 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 had uiteengezet :
> Plato heeft ons zojuist aangekondigd :
>> Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat 2
>> Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem het om
>> Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf. Die wet poog
>> om godsdiens van die regering te skei.

>> Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak en
>> soos ek voorheen gesê het, HKGK...

>> Groete
>> Plato
>
> http://www.hln.be/hln/cch/det/art_20665.html

Plato wat ek wil sê is dat die molims weer goe besig is ooral met
gyseling en moord op wreedaardige wysesoos kop afsny,keel
owersny,kinders met bomme en selfmoordenaars vermoor,waar gaan dit
eindig?

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97518 is 'n antwoord op boodskap #97504] Wo, 01 September 2004 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Die oorlog van die beskawings! Ek dink dit is
> dalk 'n natuurlike fenomeen wat weer die orde in die wêreld herstel.

Waar is jy dan ook. Die oorlog van die beskawings
is besig om reg voor jou oë af te speel. Die Moslem
wêreld is in een van sy ekspansiewe fases. Daar was
ander sulke fases in die geskiedenis van die wêreld.
Helfte van Spanje en Portugal was eeue gelede onder
Moslem-beheer. En dit was gelukkig vir Europa.
Hulle het alle soorte bevrugtende funksies vervul.
Nou is ons in een van daardie fases waar Europa
en sy ekstensie, Amerika, die Middel-Ooste
inval, net soos in die dae toe Europa kruistogte
na die "Heilige Land" gemaak het. George Bush
is maar net op 'n kruistog.

Gloudina
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97519 is 'n antwoord op boodskap #97518] Wo, 01 September 2004 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Na rijp beraad schreef @rogers.com :
> "Plato" skryf
>
> Die oorlog van die beskawings! Ek dink dit is
>> dalk 'n natuurlike fenomeen wat weer die orde in die wêreld herstel.
>
> Waar is jy dan ook. Die oorlog van die beskawings
> is besig om reg voor jou oë af te speel. Die Moslem
> wêreld is in een van sy ekspansiewe fases. Daar was
> ander sulke fases in die geskiedenis van die wêreld.
> Helfte van Spanje en Portugal was eeue gelede onder
> Moslem-beheer. En dit was gelukkig vir Europa.
> Hulle het alle soorte bevrugtende funksies vervul.
> Nou is ons in een van daardie fases waar Europa
> en sy ekstensie, Amerika, die Middel-Ooste
> inval, net soos in die dae toe Europa kruistogte
> na die "Heilige Land" gemaak het. George Bush
> is maar net op 'n kruistog.
>
> Gloudina

Die Moslim is een godsdiens van onderwerping,onderdrukking en
verowering!
Die visie van die moslims is die wereld veroweren daartoe is alle
middele goed,terrorism,oorlog,massale immigrasie.
Waar ook in die wereld waar moslims sit is daar probleme,sien die links
Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
ons,kristen honde,ons geld stink nie.

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97522 is 'n antwoord op boodskap #97519] Wo, 01 September 2004 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"P_65" skryf

> Die Moslim is een godsdiens van onderwerping,onderdrukking en
> verowering!
> Die visie van die moslims is die wereld veroweren daartoe is alle
> middele goed,terrorism,oorlog,massale immigrasie.

Presies wat die oorspronklike inwoners van Noord-
Amerika moes gesê het van al die Europeërs wat
in hulle lande ingekom het met 'n godsdiens van
onderdrukking, onderwerping en verowering.
Presies dieselfde ding wat die oorspronklike
inwoners van suidelike Afrika moes gesê het
toe die mense van die Lae Lande hulle lande
ingestroom het. Presies dieselfde ding wat
die mense van die Indiese subkontinent gesê
het toe die Engelse hulle lande binnegeval
het en dit vir eeue beheer het. Mens kan ook
maar dan net sê die Christelike godsdiens was
'n godsdiens van onderwerping, onderdrukking
en verowering.

Gloudina
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97523 is 'n antwoord op boodskap #97519] Wo, 01 September 2004 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"P_65" skryf

> Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
> die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
> ons,kristen honde,ons geld stink nie.

So "julle" is Christene, nê? Kan jy sien hoe
jy die woordeskat van rassisme verbind
met dié van die Christelike geloof ( wat
in die eerste plek in die Middel-Ooste
gebore was.) Jy is net so min 'n ware
Christen, want dan sal jy die rigsnoere
van die Bergpredikasie gevolg het.
Jy speel politiek met Christen-wees.
Dis wat hulle in die Middel-eeue
gedoen het met hulle kruistogte na
die sogenaamde Heilige Land. Hulle
wou maar net meer grond en meer
handelspaaie domineer, maar hulle
het die politiek van sogenaamd
Christen-wees gebruik om 'n
ekskuus te hê om in te val. Die
Moslem-wêreld is maar net besig
om terug te veg teen die "kristen-
honde" se dominansie. Tony Blair
was maar te bly om weer sy vinger
in Irak se pot te kry. Dis daar waar
die Engelse al 'n paar honderd jaar
hulle mag probeer laat voel.

Gloudina
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97525 is 'n antwoord op boodskap #97523] Wo, 01 September 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Op 1/09/2004, heeft @rogers.com verondersteld :
> "P_65" skryf
>
>> Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
>> die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
>> ons,kristen honde,ons geld stink nie.
>
> So "julle" is Christene, nÚ? Kan jy sien hoe
> jy die woordeskat van rassisme verbind
> met dié van die Christelike geloof ( wat
> in die eerste plek in die Middel-Ooste
> gebore was.) Jy is net so min 'n ware
> Christen, want dan sal jy die rigsnoere
> van die Bergpredikasie gevolg het.

Ons is in die ooe van die moslims christen honde!!wie is hierdie
racist,precies,die moslims wat onskuldige mense die kop afsny
So n bandiete verdedig jy!! is dit jou Boedisme?Boedisme verdedig nie
terrorism nie

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97526 is 'n antwoord op boodskap #97525] Wo, 01 September 2004 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"P_65" skryf

die moslims wat onskuldige mense die kop afsny

Weet jy wat mense wat in die kerk gesit het
Sondae in suidelike Afrika gedoen het in die
laaste vyftig jaar? Mense met Nederlandse
name. Slaan tog maar die hand in eie boesem.
Wat is die verskil tussen kopafsny en 'n lyk
opsny en dit dan probeer verbrand, of mense
uit vliegtuie uitstoot? Of van trappe afstoot.
Vee tog maar voor eie deur.

Gloudina
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97527 is 'n antwoord op boodskap #97526] Wo, 01 September 2004 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com schreef :
> "P_65" skryf
>
> die moslims wat onskuldige mense die kop afsny
>
> Weet jy wat mense wat in die kerk gesit het
> Sondae in suidelike Afrika gedoen het in die
> laaste vyftig jaar? Mense met Nederlandse
> name. Slaan tog maar die hand in eie boesem.
> Wat is die verskil tussen kopafsny en 'n lyk
> opsny en dit dan probeer verbrand, of mense
> uit vliegtuie uitstoot? Of van trappe afstoot.
> Vee tog maar voor eie deur.
>
> Gloudina

Dus keur jy die barbare hulle moorde goed?
Hooplik word jou kinders of kleinkinders nie slagtoffer van jou
liewelinge
Dan kan jy sê : das habe ich nie gewust!!!

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97528 is 'n antwoord op boodskap #97527] Wo, 01 September 2004 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"P_65" skryf

> Dus keur jy die barbare hulle moorde goed?

Nee, ek keur geen moord goed. Maar vir
iemand wat seker nie 'n vinger opgelig het
toe die moorde deur die mense met
Nederlandse name in Suidelike Afrika
plaasgevind het nie, wil jy seker ook nou
sê : ich habe nicht gewust. Hou tog maar
op om die ou krom vinger na die moslems
uit te steek, en steek tog maar die ou
krom vinger in eie boesem, en dink aan
die mense met Nederlandse name wat
in die afgelope vyftig jaar ook gruweldade
in Suidelike Afrika gepleeg het.

Gloudina
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97530 is 'n antwoord op boodskap #97528] Wo, 01 September 2004 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het is zò dat @rogers.com formuleerde :
> "P_65" skryf
>
>> Dus keur jy die barbare hulle moorde goed?
>
> Nee, ek keur geen moord goed. Maar vir
> iemand wat seker nie 'n vinger opgelig het
> toe die moorde deur die mense met
> Nederlandse name in Suidelike Afrika
> plaasgevind het nie, wil jy seker ook nou
> sê : ich habe nicht gewust. Hou tog maar
> op om die ou krom vinger na die moslems
> uit te steek, en steek tog maar die ou
> krom vinger in eie boesem, en dink aan
> die mense met Nederlandse name wat
> in die afgelope vyftig jaar ook gruweldade
> in Suidelike Afrika gepleeg het.
Dit is jou soort,nie die van my nie,die Vlaminge wat in Paarl en
Stellenbos woon stam nie uit die tyd wat jy aanhaal :)
>
> Gloudina

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97531 is 'n antwoord op boodskap #97526] Wo, 01 September 2004 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Op 12 April 2002 skryf @rogers.com
En, ou Woutertjie, die naaste oseaan waarbo jy mense kan uitstoot uit die
vliegtuie uit nadat jy hulle met verlammende salwe besmeer

Op 9 September 2001 skryf @home.com
Die ou wat aan dieselfde groep behoort het as Wouter Basson wat op mense
ge-eksperimenteer het en hulle dan uit vliegtuie oor die oop see laat
uitstoot het. Hy behoort aan dieselfde groep, wat saam met ander, gejag het
op die San en hulle ongeveer uitgeroei het.

Op 29 maart 2000 skryf @home.com
en perfek regeer, maar omdat P.W. nou ondemokraties daargestel is, kan
hulle onder sy regime maar moor en van trappe afstamp en uit vliegtuie
uitstoot, dit maak nie saak nie, want dit het mos onder 'n diktatorskap
gebeur.

En nou (2004) weer skryf "@rogers.com"
> Wat is die verskil tussen kopafsny en 'n lyk
> opsny en dit dan probeer verbrand, of mense
> uit vliegtuie uitstoot? Of van trappe afstoot.
> Vee tog maar voor eie deur.
>

Ek's seker as ek nog gaan soekj, kry ek 'n voorbeeld van 2003 ook. Dankie
Gloudina, dat jy kort-kort iets nuuts in die nuusgroep kwytraak!
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97532 is 'n antwoord op boodskap #97531] Wo, 01 September 2004 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf
>
> Ek's seker as ek nog gaan soekj, kry ek 'n voorbeeld van 2003 ook. Dankie
> Gloudina, dat jy kort-kort iets nuuts in die nuusgroep kwytraak!

En dankie dat jy ons argivaris speel. Ja-nee jong,
ek sal nie vir die arrogante mense met die Nederlandse
en Franse en Duitse vanne laat vergeet dat hulle ou
handjies nou nie eintlik skoon is nie. Nie nou nie,
en nie môre nie, en nie volgende jaar nie. Sodat
ons almal weet waar Dawid die wortels gegrawe
het.

Gloudina
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97533 is 'n antwoord op boodskap #97532] Wo, 01 September 2004 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> En dankie dat jy ons argivaris speel. Ja-nee jong,
> ek sal nie vir die arrogante mense met die Nederlandse
> en Franse en Duitse vanne laat vergeet dat hulle ou
> handjies nou nie eintlik skoon is nie. Nie nou nie,
> en nie môre nie, en nie volgende jaar nie. Sodat
> ons almal weet waar Dawid die wortels gegrawe
> het.
>
> Gloudina

Trek jy, mev Bouwer, ook die skoen aan? Of is jy die enigste met 'n
Nederlandse van en skoon hande?

Max (met 'n Ierse van - en nee, jy hoef nie nou al die sondes van die Iere
voor my deur te lê nie)
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97535 is 'n antwoord op boodskap #97533] Wo, 01 September 2004 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Trek jy, mev Bouwer, ook die skoen aan? Of is jy die enigste met 'n
> Nederlandse van en skoon hande?

Natuurlik trek ek die skoen aan. Maar ek sien
die bloed op my groep se hande E sien die
arrogante optrede van byvoorbeeld die NG
Kerk wat die Kakamas-nedersetting uitsluitlik
vir wittes op die walle van die Gariep opgerig
het, en niks omgegee het dat die inwoners
van daardie buurte na die heuwels moes
uitgedring word, waar hulle myle en myle
moes loop om water uit die witman se voor
te gaan haal. Die hele ekonomie van die
streek was daar omdat hulle die hande-
arbeid gedoen het ( in die geval van
rosyntjies-maak is die arbeid baie persoons-
intensief en was die arbeiders se rol dus
van sentrale belang.)
Terloops, ek dink die "Bouwer" se
oorsprong is glo Duits-Joods en nie
van die Lae lande af nie. My nooiens-
van lyk na Nederlands, maar is ook
nie van Nederlandse oorsprong nie.

Gloudina
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97537 is 'n antwoord op boodskap #97516] Wo, 01 September 2004 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 wrote:
> P_65 had uiteengezet :
>
>> Plato heeft ons zojuist aangekondigd :

>>> Frankryk is in rep in roer oor die spertyd wat vanaand verstryk nadat
>>> 2 Franse joernaliste deur Irakese ontvoerders die 2 gyselaar geneem
>>> het om Frankryk te dwing om die kopdoek wet in Frankryk af te skaf.
>>> Die wet poog om godsdiens van die regering te skei.
>
>>> Stadig maar seker begin my woorde waar word. Europa gaan nog ontwaak
>>> en soos ek voorheen gesê het, HKGK...
>
>>> Groete
>>> Plato


>> http://www.hln.be/hln/cch/det/art_20665.html
>
>
> Plato wat ek wil sê is dat die molims weer goe besig is ooral met
> gyseling en moord op wreedaardige wysesoos kop afsny,keel
> owersny,kinders met bomme en selfmoordenaars vermoor,waar gaan dit eindig?
>

Die sogenaamde "Clash of civilizations"...
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97539 is 'n antwoord op boodskap #97518] Wo, 01 September 2004 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
> Die oorlog van die beskawings! Ek dink dit is
>
>> dalk 'n natuurlike fenomeen wat weer die orde in die wêreld herstel.
>
>
> Waar is jy dan ook. Die oorlog van die beskawings
> is besig om reg voor jou oë af te speel. Die Moslem
> wêreld is in een van sy ekspansiewe fases. Daar was
> ander sulke fases in die geskiedenis van die wêreld.
> Helfte van Spanje en Portugal was eeue gelede onder
> Moslem-beheer. En dit was gelukkig vir Europa.
> Hulle het alle soorte bevrugtende funksies vervul.
> Nou is ons in een van daardie fases waar Europa
> en sy ekstensie, Amerika, die Middel-Ooste
> inval, net soos in die dae toe Europa kruistogte
> na die "Heilige Land" gemaak het. George Bush
> is maar net op 'n kruistog.
>
> Gloudina
>
>

Jy is dalk reg. Vir eens is jy dalk reg. Die wenner is die keer net meer
duidelik voorspelbaar. As konvensies by die venster uitvlieg is enige
teenstander teen die Weste kas toe. Mense mors en sukkel en torring aan
die Weste met die weter dat die Geneevse konvensie en diesulke stukke
papier hulle beskerm... Nie vir lank meer nie. Amerika voel reeds nie
meer veel vir die VN nie. Die Amerikaanse publiek is ook nie so
anti-Bush as wat mense dink nie. Onthou, tevrede mense betoog nie...

Groete
Plato
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97540 is 'n antwoord op boodskap #97519] Wo, 01 September 2004 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 wrote:

> Na rijp beraad schreef @rogers.com :
>
>> "Plato" skryf

>> Die oorlog van die beskawings! Ek dink dit is

>>> dalk 'n natuurlike fenomeen wat weer die orde in die wêreld herstel.


>> Waar is jy dan ook. Die oorlog van die beskawings
>> is besig om reg voor jou oë af te speel. Die Moslem
>> wêreld is in een van sy ekspansiewe fases. Daar was
>> ander sulke fases in die geskiedenis van die wêreld.
>> Helfte van Spanje en Portugal was eeue gelede onder
>> Moslem-beheer. En dit was gelukkig vir Europa.
>> Hulle het alle soorte bevrugtende funksies vervul.
>> Nou is ons in een van daardie fases waar Europa
>> en sy ekstensie, Amerika, die Middel-Ooste
>> inval, net soos in die dae toe Europa kruistogte
>> na die "Heilige Land" gemaak het. George Bush
>> is maar net op 'n kruistog.

>> Gloudina
>
>
> Die Moslim is een godsdiens van onderwerping,onderdrukking en verowering!
> Die visie van die moslims is die wereld veroweren daartoe is alle
> middele goed,terrorism,oorlog,massale immigrasie.
> Waar ook in die wereld waar moslims sit is daar probleme,sien die links
> Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
> die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
> ons,kristen honde,ons geld stink nie.
>

Baie waar.... Terug by my kultuur teorie...
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97541 is 'n antwoord op boodskap #97522] Wo, 01 September 2004 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "P_65" skryf
>
>
>> Die Moslim is een godsdiens van onderwerping,onderdrukking en
>> verowering!
>> Die visie van die moslims is die wereld veroweren daartoe is alle
>> middele goed,terrorism,oorlog,massale immigrasie.
>
>
> Presies wat die oorspronklike inwoners van Noord-
> Amerika moes gesê het van al die Europeërs wat
> in hulle lande ingekom het met 'n godsdiens van
> onderdrukking, onderwerping en verowering.
> Presies dieselfde ding wat die oorspronklike
> inwoners van suidelike Afrika moes gesê het
> toe die mense van die Lae Lande hulle lande
> ingestroom het. Presies dieselfde ding wat
> die mense van die Indiese subkontinent gesê
> het toe die Engelse hulle lande binnegeval
> het en dit vir eeue beheer het. Mens kan ook
> maar dan net sê die Christelike godsdiens was
> 'n godsdiens van onderwerping, onderdrukking
> en verowering.
>
> Gloudina
>
>
>

Presies Gloudina. Die realiteit van ons ou aardetjie is dat as jy jou
nie behoede nie val iemand jou in... Dit sal nooit verander nie. Ons kan
nie stry teen die mens se natuur nie. As individu mag jy beslis, maar
die kragte van die samelewing as organisme sal nie maklik gestuit word nie.

;o)

Groete
Plato
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97542 is 'n antwoord op boodskap #97523] Wo, 01 September 2004 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "P_65" skryf
>
>
>> Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
>> die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
>> ons,kristen honde,ons geld stink nie.
>
>
> So "julle" is Christene, nè? Kan jy sien hoe
> jy die woordeskat van rassisme verbind
> met dié van die Christelike geloof ( wat
> in die eerste plek in die Middel-Ooste
> gebore was.) Jy is net so min 'n ware
> Christen, want dan sal jy die rigsnoere
> van die Bergpredikasie gevolg het.
> Jy speel politiek met Christen-wees.
> Dis wat hulle in die Middel-eeue
> gedoen het met hulle kruistogte na
> die sogenaamde Heilige Land. Hulle
> wou maar net meer grond en meer
> handelspaaie domineer, maar hulle
> het die politiek van sogenaamd
> Christen-wees gebruik om 'n
> ekskuus te hê om in te val. Die
> Moslem-wêreld is maar net besig
> om terug te veg teen die "kristen-
> honde" se dominansie. Tony Blair
> was maar te bly om weer sy vinger
> in Irak se pot te kry. Dis daar waar
> die Engelse al 'n paar honderd jaar
> hulle mag probeer laat voel.
>
> Gloudina
>
>

Gloudina, as jy vir een oomblik dink die deursnit Moslem sal nie skroom
om 'n Westerling se keel in die naam van sy geloof te sny nie maak jy 'n
groot fout! Ek kan nie iemand ruimte gee wat nie bereid is om my
dieselfde guns te betoon nie. Die midde ooste is soos hy is a.g.v die
leefstyl, kultuur, geloof en alles rondom dit. As die meerderheid
Europieers Islam aanneem, dan word Europa soos die Midde Ooste. Dit kan
nie anders nie. "When in Rome" moet verander na "Rome is wherever the
most Romans are..."

Cheers
Antowan
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97544 is 'n antwoord op boodskap #97525] Wo, 01 September 2004 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 wrote:

> Op 1/09/2004, heeft @rogers.com verondersteld :
>
>> "P_65" skryf

>>> Ons sit hier opgeskep met duisende moslims wat nie integreer nie,bewolk
>>> die tronk vir 60%,breng nie geld of werk mee en wil net maar kry van
>>> ons,kristen honde,ons geld stink nie.


>> So "julle" is Christene, nÚ? Kan jy sien hoe
>> jy die woordeskat van rassisme verbind
>> met dié van die Christelike geloof ( wat
>> in die eerste plek in die Middel-Ooste
>> gebore was.)
>
> Jy is net so min 'n ware
>
>> Christen, want dan sal jy die rigsnoere
>> van die Bergpredikasie gevolg het.
>
>
> Ons is in die ooe van die moslims christen honde!!wie is hierdie
> racist,precies,die moslims wat onskuldige mense die kop afsny
> So n bandiete verdedig jy!! is dit jou Boedisme?Boedisme verdedig nie
> terrorism nie
>
Goeie punte P-65
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97545 is 'n antwoord op boodskap #97526] Wo, 01 September 2004 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "P_65" skryf
>
> die moslims wat onskuldige mense die kop afsny
>
> Weet jy wat mense wat in die kerk gesit het
> Sondae in suidelike Afrika gedoen het in die
> laaste vyftig jaar? Mense met Nederlandse
> name. Slaan tog maar die hand in eie boesem.
> Wat is die verskil tussen kopafsny en 'n lyk
> opsny en dit dan probeer verbrand, of mense
> uit vliegtuie uitstoot? Of van trappe afstoot.
> Vee tog maar voor eie deur.
>
> Gloudina
>
>

?

Noem bietjie voorbeelde.... Name.
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97546 is 'n antwoord op boodskap #97528] Wo, 01 September 2004 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "P_65" skryf
>
>
>> Dus keur jy die barbare hulle moorde goed?
>
>
> Nee, ek keur geen moord goed. Maar vir
> iemand wat seker nie 'n vinger opgelig het
> toe die moorde deur die mense met
> Nederlandse name in Suidelike Afrika
> plaasgevind het nie, wil jy seker ook nou
> sê : ich habe nicht gewust. Hou tog maar
> op om die ou krom vinger na die moslems
> uit te steek, en steek tog maar die ou
> krom vinger in eie boesem, en dink aan
> die mense met Nederlandse name wat
> in die afgelope vyftig jaar ook gruweldade
> in Suidelike Afrika gepleeg het.
>
> Gloudina
>
>

Gloudina, ek kan nie saam met jou sentimente stem nie. Ek sal egter vir
jou een ding sê hier kom wel 'n globale gebeurtenis. En jy moet seker
maak aan watter kant jy staan. As daardie dag kom gaan daar net merkies
oorbly van die verloorder...

Groete
Plato
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97547 is 'n antwoord op boodskap #97531] Wo, 01 September 2004 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Max wrote:

> Op 12 April 2002 skryf @rogers.com
> En, ou Woutertjie, die naaste oseaan waarbo jy mense kan uitstoot uit die
> vliegtuie uit nadat jy hulle met verlammende salwe besmeer
>
> Op 9 September 2001 skryf @home.com
> Die ou wat aan dieselfde groep behoort het as Wouter Basson wat op mense
> ge-eksperimenteer het en hulle dan uit vliegtuie oor die oop see laat
> uitstoot het. Hy behoort aan dieselfde groep, wat saam met ander, gejag het
> op die San en hulle ongeveer uitgeroei het.
>
> Op 29 maart 2000 skryf @home.com
> en perfek regeer, maar omdat P.W. nou ondemokraties daargestel is, kan
> hulle onder sy regime maar moor en van trappe afstamp en uit vliegtuie
> uitstoot, dit maak nie saak nie, want dit het mos onder 'n diktatorskap
> gebeur.
>
> En nou (2004) weer skryf "@rogers.com"
>
>> Wat is die verskil tussen kopafsny en 'n lyk
>> opsny en dit dan probeer verbrand, of mense
>> uit vliegtuie uitstoot? Of van trappe afstoot.
>> Vee tog maar voor eie deur.

>
>
> Ek´s seker as ek nog gaan soekj, kry ek 'n voorbeeld van 2003 ook. Dankie
> Gloudina, dat jy kort-kort iets nuuts in die nuusgroep kwytraak!
>
>

Wonderlik!
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97548 is 'n antwoord op boodskap #97532] Wo, 01 September 2004 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Max" skryf
>
>> Ek´s seker as ek nog gaan soekj, kry ek 'n voorbeeld van 2003 ook. Dankie
>> Gloudina, dat jy kort-kort iets nuuts in die nuusgroep kwytraak!
>
>
> En dankie dat jy ons argivaris speel. Ja-nee jong,
> ek sal nie vir die arrogante mense met die Nederlandse
> en Franse en Duitse vanne laat vergeet dat hulle ou
> handjies nou nie eintlik skoon is nie. Nie nou nie,
> en nie môre nie, en nie volgende jaar nie. Sodat
> ons almal weet waar Dawid die wortels gegrawe
> het.
>
> Gloudina
>
>

Niemand se hande is skoon nie Gloudina. In die geskiedenis van
Nederland, VOC tyd ensovoorts in ag geneem was hulle baie wreed. Die
hele wêreld was wreed met tye. Vandag nog. Dit is nie nuut nie en dit
sal nie ophou nie. Daar sal altyd iets op die aarde bly wat die moeite
werd is om 'n ander ou voor op te neuk.

Dit kan nie ek, jy of enige iemand anders keer nie. Die Indiane in
Amerika was nie boorlinge van Amerika nie Gloudina... Hulle was Mongole
wat oor die Behringse strate (spelling) na die Amerikas van die Ooste af
beweeg het... Niemand was regtig eerste êrens nie. Dit is maar wie die
sterkste is wat bepaal wie kry wat waar en wanneer. Jy kan so liries en
edel probeer wees as wat jy wil, die waarheid bly die waarheid. Die VN
se hoof doel is om die STATUS QUO te handhaaf. Met ander woorde die VN
is 'n vrieskas wat alles gevries het soos dit was ten stigtingstyd.

Niemand mag meer grond (landsgrens uitbreiding) eis nie ensovoorts. Die
vrieskas is egter te klein en die natuurlike vloei van dinge begin weer
die oorhand kry...

Die wêreld (snaaks genoeg) is 'n beter plek as die "wrede" natuur sy
koers mag gaan. Minder mense, meer bronne ensovoorts. Klink vreeslik, ek
weet, maar dis waar...

Groete
Plato
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97550 is 'n antwoord op boodskap #97535] Wo, 01 September 2004 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Max" skryf
>
>
>> Trek jy, mev Bouwer, ook die skoen aan? Of is jy die enigste met ´n
>> Nederlandse van en skoon hande?
>
>
> Natuurlik trek ek die skoen aan. Maar ek sien
> die bloed op my groep se hande E sien die
> arrogante optrede van byvoorbeeld die NG
> Kerk wat die Kakamas-nedersetting uitsluitlik
> vir wittes op die walle van die Gariep opgerig
> het, en niks omgegee het dat die inwoners
> van daardie buurte na die heuwels moes
> uitgedring word, waar hulle myle en myle
> moes loop om water uit die witman se voor
> te gaan haal. Die hele ekonomie van die
> streek was daar omdat hulle die hande-
> arbeid gedoen het ( in die geval van
> rosyntjies-maak is die arbeid baie persoons-
> intensief en was die arbeiders se rol dus
> van sentrale belang.)
> Terloops, ek dink die "Bouwer" se
> oorsprong is glo Duits-Joods en nie
> van die Lae lande af nie. My nooiens-
> van lyk na Nederlands, maar is ook
> nie van Nederlandse oorsprong nie.
>
> Gloudina
>
>

besef net dat die wit man die tegnologie na Afrika gebring het vir
landbou vêr van waterbronne (die natuurlikes)...

Groete
Plato
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97551 is 'n antwoord op boodskap #97542] Wo, 01 September 2004 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

As die meerderheid
> Europieers Islam aanneem, dan word Europa soos die Midde Ooste.

Ek wonder of jy weet dat daar 'n hele
klomp mense in die VSA is wat aan
"The Nation of Islam" behoort.
Ingesluit Muhammed Ali.

Gloudina
Re: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk [boodskap #97560 is 'n antwoord op boodskap #97535] Do, 02 September 2004 00:41 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" My nooiens-
van lyk na Nederlands, maar is ook
nie van Nederlandse oorsprong nie.

Gloudina

Nou nou Gloudina, jou nooiensvan (wat ek nie hier sal verklap nie) is so
reg en eg Nederlands soos kan kom sou ek dink.

-e-
Vorige onderwerp: Paul Roos vat voor
Volgende onderwerp: Nasietrots
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:21:54 MGT 2024