Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nasietrots
Nasietrots [boodskap #97670] So, 05 September 2004 18:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In vandag se Sunday Times:
Die mense van Zimbabwe is vreeslik trots op hul Olimpiese swemmer, Kirsty
Coventry, en dit is te sien aan die name van pasgebore babas in Harare: o.a:
Kirsty Moyo; Athens Phiri; Kristee Koventree Kavamba; Backstroke Banda;
Kirsty Coventry Mapurisana; Individual Medley Mbofana; Goldmedal Zulu; Gold
Silver Bronze Ndlovu; Butterfly Masocha; Swimmingpool Nhanga; Freestyle
Zuze; Coventry Mabhena; Breaststroke Musendame; Goldwinner Mambo en
Swimmington Nyamuzuwe.

--
Groetnis
Annette
Re: Nasietrots [boodskap #97688 is 'n antwoord op boodskap #97670] Ma, 06 September 2004 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!

"Annette" skryf in boodskap news:chfkkd$ca2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> In vandag se Sunday Times:
> Die mense van Zimbabwe is vreeslik trots op hul Olimpiese swemmer, Kirsty
> Coventry, en dit is te sien aan die name van pasgebore babas in Harare: o.a:
> Kirsty Moyo; Athens Phiri; Kristee Koventree Kavamba; Backstroke Banda;
> Kirsty Coventry Mapurisana; Individual Medley Mbofana; Goldmedal Zulu; Gold
> Silver Bronze Ndlovu; Butterfly Masocha; Swimmingpool Nhanga; Freestyle
> Zuze; Coventry Mabhena; Breaststroke Musendame; Goldwinner Mambo en
> Swimmington Nyamuzuwe.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Nasietrots [boodskap #97689 is 'n antwoord op boodskap #97688] Ma, 06 September 2004 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons weet van die magdom seuntjies hier wat Morné gedoop is so 25 jaar
gelede, maar niemand het hul kind Rugby, Wiepie of Slaanvirnaas gedoop
nie:)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:413c0f92.0@news1.mweb.co.za...
> He-he!
> "Annette" wrote in message
> news:chfkkd$ca2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> In vandag se Sunday Times:
>> Die mense van Zimbabwe is vreeslik trots op hul Olimpiese swemmer, Kirsty
>> Coventry, en dit is te sien aan die name van pasgebore babas in Harare:
> o.a:
>> Kirsty Moyo; Athens Phiri; Kristee Koventree Kavamba; Backstroke Banda;
>> Kirsty Coventry Mapurisana; Individual Medley Mbofana; Goldmedal Zulu;
> Gold
>> Silver Bronze Ndlovu; Butterfly Masocha; Swimmingpool Nhanga; Freestyle
>> Zuze; Coventry Mabhena; Breaststroke Musendame; Goldwinner Mambo en
>> Swimmington Nyamuzuwe.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Nasietrots [boodskap #97694 is 'n antwoord op boodskap #97689] Ma, 06 September 2004 08:59 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en nou dat die Vrystaat darem een wedstryd kon wen, sal die spul
mieliekoppe seker ook iets hê om hulle laaities na te vernoem?

"Annette" skryf in boodskap news:chh3uj$2fe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons weet van die magdom seuntjies hier wat Morné gedoop is so 25 jaar
> gelede, maar niemand het hul kind Rugby, Wiepie of Slaanvirnaas gedoop
> nie:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:413c0f92.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he!
>> "Annette" wrote in message
>> news:chfkkd$ca2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> In vandag se Sunday Times:
>>> Die mense van Zimbabwe is vreeslik trots op hul Olimpiese swemmer,
> Kirsty
>>> Coventry, en dit is te sien aan die name van pasgebore babas in
Harare:
>> o.a:
>>> Kirsty Moyo; Athens Phiri; Kristee Koventree Kavamba; Backstroke Banda;
>>> Kirsty Coventry Mapurisana; Individual Medley Mbofana; Goldmedal Zulu;
>> Gold
>>> Silver Bronze Ndlovu; Butterfly Masocha; Swimmingpool Nhanga; Freestyle
>>> Zuze; Coventry Mabhena; Breaststroke Musendame; Goldwinner Mambo en
>>> Swimmington Nyamuzuwe.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk
Volgende onderwerp: Nuwe Talent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:55:55 MGT 2024