Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » net 'n dagse uit die vreemde
net 'n dagse uit die vreemde [boodskap #9738] Sa, 07 Junie 1997 00:00
A. Pieter du Toit  is tans af-lyn  A. Pieter du Toit
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dagse aan die tollies en versies van ons vaderland en groetnis hier uit
die liberale VSA.

Was nogal baie geamuseerd en soms ook die hoenders in vir die klomp
wysneuse wat veel te se het oor ons taal. Sou graag meer wil hoor van
ons taal handhawing en kultuuraksies waardeur toekomstige geslagte
hulself kan handhaaf.

As boerseun in die vreemde (San Diego, Kalifornia) is die TAAL nog
steeds my band met die land van melk en heuning, al is daar 'n bietjie
suurlemoen bygevoeg.

Groetnis

Pieter du Toit
Vorige onderwerp: Ek is mal oor hierdie nuusgroep
Volgende onderwerp: SLANG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:36:26 MGT 2024