Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Vliegtuig vir elke werkdag
'n Vliegtuig vir elke werkdag [boodskap #97312] Vr, 27 Augustus 2004 10:17 na volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Vliegtuig vir elke werkdag
Erika Gibson

Minstens 60% van sy landgenote moet met minder as R6 ($1) per dag leef,
maar dit het nie gekeer dat pres. Obiang Nguema van Ekwatoriaal-Guinee
(EG) pas vir hom 'n Boeing-sakestraler (BBJ) van meer as R600 miljoen
aangeskaf het nie.

Die vliegtuig is soortgelyk aan dié van pres. Thabo Mbeki en net een
van drie in Afrika.

El Confidencial, 'n Spaanse nuusblad, het berig Nguema voer aan dat hy
die straler nodig het om die land se in ternasionale aansien te
verhoog.

Dit is Nguema se sesde vliegtuig waarmee hy internasionaal reis. Die
ander, 'n Falcon soortgelyk aan dié wat Mbeki se bystandstraler is,
sowel as die ander is glo splinternuut.

Luidens die berig is die BBJ genaamd Utombe te groot om te land op
verskeie van die lughawens waar Nguema gereeld aandoen. Daar is ook nie
voldoende grondsteun om die straler te akkommodeer nie.

Die straler sal boonop weens sy grootte die lugverkeer op van dié
lughawens heeltemal ontwrig. Obiang het die vliegtuig glo gekoop met
staatsgeld. Die staat se grootste bron van inkomste is olie-ontginning.

Die vliegtuig het 36 sitplekke, twee kombuise, twee badkamers, 'n
slaaplokaal en 'n lokaal met videospeletjies, wat glo op Nguema se
versoek geïnstalleer is.
Nguema het die afgelope week toe hy die straler in ontvangs geneem
het, gesê sy landgenote moet juig, want dit is húl vliegtuig ook.

'n Verteenwoordiger van Boeing het Nguema geloof omdat sy betaling vir
die straler so flink was.

Agt Suid-Afrikaners word tans in EG verhoor omdat hulle glo beplan het
om Nguema in 'n staatsgreep uit die kussings te lig.

Nadat olie 'n paar jaar gelede in EG ontdek is, het dié land tot die
derde grootste olieverskaffer in Afrika ontwikkel. 'n Ondersoek is tans
aan die gang nadat sowat $700 miljoen (ongeveer
R4,2 miljard) van die Amerikaanse opbrengs uit die olie glo in die
sakke van Nguema en sy familie beland het.

egi...@beeld.com

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: 'n Vliegtuig vir elke werkdag [boodskap #97314 is 'n antwoord op boodskap #97312] Vr, 27 Augustus 2004 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy sal moet uitgee as hy vir Nujoma wil oortref! Hy's besig om 'n biljoen
te blaas op 'n nuwe paleis.....waarvan die bouplanne nie eers finaal
goedgekeur is nie en op grond in Stad Windhoek waarvoor nog nie betaal is
nie......en vele private huise in aansig van die paleis gaan onteien word.
Plus natuurlik dat hy ook sy eie straler het [sy tweede een], en so gaan dit
aan.

"P_65" skryf in boodskap news:mn.dae17d4809b6c2d2.14359@hotmail.com...
> 'n Vliegtuig vir elke werkdag
> Erika Gibson
>
>
> Minstens 60% van sy landgenote moet met minder as R6 ($1) per dag leef,
> maar dit het nie gekeer dat pres. Obiang Nguema van Ekwatoriaal-Guinee
> (EG) pas vir hom 'n Boeing-sakestraler (BBJ) van meer as R600 miljoen
> aangeskaf het nie.
>
> Die vliegtuig is soortgelyk aan dié van pres. Thabo Mbeki en net een
> van drie in Afrika.
>
> El Confidencial, 'n Spaanse nuusblad, het berig Nguema voer aan dat hy
> die straler nodig het om die land se in ternasionale aansien te
> verhoog.
>
> Dit is Nguema se sesde vliegtuig waarmee hy internasionaal reis. Die
> ander, 'n Falcon soortgelyk aan dié wat Mbeki se bystandstraler is,
> sowel as die ander is glo splinternuut.
>
> Luidens die berig is die BBJ genaamd Utombe te groot om te land op
> verskeie van die lughawens waar Nguema gereeld aandoen. Daar is ook nie
> voldoende grondsteun om die straler te akkommodeer nie.
>
> Die straler sal boonop weens sy grootte die lugverkeer op van dié
> lughawens heeltemal ontwrig. Obiang het die vliegtuig glo gekoop met
> staatsgeld. Die staat se grootste bron van inkomste is olie-ontginning.
>
> Die vliegtuig het 36 sitplekke, twee kombuise, twee badkamers, 'n
> slaaplokaal en 'n lokaal met videospeletjies, wat glo op Nguema se
> versoek geïnstalleer is.
> Nguema het die afgelope week toe hy die straler in ontvangs geneem
> het, gesê sy landgenote moet juig, want dit is hêl vliegtuig ook.
>
> 'n Verteenwoordiger van Boeing het Nguema geloof omdat sy betaling vir
> die straler so flink was.
>
> Agt Suid-Afrikaners word tans in EG verhoor omdat hulle glo beplan het
> om Nguema in 'n staatsgreep uit die kussings te lig.
>
> Nadat olie 'n paar jaar gelede in EG ontdek is, het dié land tot die
> derde grootste olieverskaffer in Afrika ontwikkel. 'n Ondersoek is tans
> aan die gang nadat sowat $700 miljoen (ongeveer
> R4,2 miljard) van die Amerikaanse opbrengs uit die olie glo in die
> sakke van Nguema en sy familie beland het.
>
> egi...@beeld.com
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: 'n Vliegtuig vir elke werkdag [boodskap #97340 is 'n antwoord op boodskap #97314] Vr, 27 Augustus 2004 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Hy sal moet uitgee as hy vir Nujoma wil oortref! Hy's besig om 'n biljoen
> te blaas op 'n nuwe paleis.....waarvan die bouplanne nie eers finaal
> goedgekeur is nie en op grond in Stad Windhoek waarvoor nog nie betaal is
> nie......en vele private huise in aansig van die paleis gaan onteien word.
> Plus natuurlik dat hy ook sy eie straler het [sy tweede een], en so gaan dit
> aan.

Ek verneem Nujoma besit die regte (saam met Michael Jackson) vir
Chevrolet in Namibie. Die militere vooertuig van voorkeur asook polisie
is "toevallig" Chevrolet...

Groete
Plato
Re: 'n Vliegtuig vir elke werkdag [boodskap #97349 is 'n antwoord op boodskap #97340] Sa, 28 Augustus 2004 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie so lekker van die Michael Jackson-konneksie nie maar die
strontgesiggie kom wys so af en toe sy verwronge gevreetjie hier. Wat ek
wel weet is dat die Nam. regering 'n klomp Chevs onder 'n kontrak van
verskuilde omvang gekoop het om diens te doen in die staatsdiens. Hóé
groot 'n fokop dit was, sal enigiemand kan verstaan, selfs ou Gloudina!
1. Vir elke enkele Chev [wat toevallig ou modelle was wat op ons ge-'dump'
is] kon die staat 3 x Hilux bakkies gekoop het. Dit beteken in effek dat
vir elke enkele polisievoertuig daar drie aan diens sou wees.
2. Die Chevs is ge-'govern' om 160km/u maksimum te hardloop.....en dit is
wat die manne hom ry! Brandstofverbruik? So in die rigting van
2km/liter. 'n Hilux, makie sakie hoe hard jy hom ry nie, sal knetter om
swaarder as 6km/liter te wees........behalwe dat die gewone bakkie nie
naastenby 160 kan haal nie. Padveiligheid score dus ook want baie, baie
van die Chevs word deur die jagende pampoenkoppe afgeskryf.
3. Diens. Die voertuie is swaar en omtrent elke 10 000km moet dit nuwe
remblokke op die voorwiele kry. Maar net R8 500 per slag by die
'aginte'[wat ook saam met die kontrak gekom het!].

Stertjie:Ek weet nie hoeveel miljoen het Oom Sam in die gatsak gesteek met
hierdie storie nie, maar daar is darem effe hoop. Hulle koop nie weer
Chevs nie! Selfs die Swapo's besef nou al die Amerikaanse karre is kak!

"Plato" skryf in boodskap news:cgo5sd$54r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Ek verneem Nujoma besit die regte (saam met Michael Jackson) vir
> Chevrolet in Namibie. Die militere vooertuig van voorkeur asook polisie
> is "toevallig" Chevrolet...
>
> Groete
> Plato
Re: 'n Vliegtuig vir elke werkdag [boodskap #97370 is 'n antwoord op boodskap #97349] Sa, 28 Augustus 2004 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Ek weet nie so lekker van die Michael Jackson-konneksie nie maar die
> strontgesiggie kom wys so af en toe sy verwronge gevreetjie hier. Wat ek
> wel weet is dat die Nam. regering 'n klomp Chevs onder 'n kontrak van
> verskuilde omvang gekoop het om diens te doen in die staatsdiens. Hóé
> groot 'n fokop dit was, sal enigiemand kan verstaan, selfs ou Gloudina!
> 1. Vir elke enkele Chev [wat toevallig ou modelle was wat op ons ge-'dump'
> is] kon die staat 3 x Hilux bakkies gekoop het. Dit beteken in effek dat
> vir elke enkele polisievoertuig daar drie aan diens sou wees.
> 2. Die Chevs is ge-'govern' om 160km/u maksimum te hardloop.....en dit is
> wat die manne hom ry! Brandstofverbruik? So in die rigting van
> 2km/liter. 'n Hilux, makie sakie hoe hard jy hom ry nie, sal knetter om
> swaarder as 6km/liter te wees........behalwe dat die gewone bakkie nie
> naastenby 160 kan haal nie. Padveiligheid score dus ook want baie, baie
> van die Chevs word deur die jagende pampoenkoppe afgeskryf.
> 3. Diens. Die voertuie is swaar en omtrent elke 10 000km moet dit nuwe
> remblokke op die voorwiele kry. Maar net R8 500 per slag by die
> 'aginte'[wat ook saam met die kontrak gekom het!].
>
> Stertjie:Ek weet nie hoeveel miljoen het Oom Sam in die gatsak gesteek met
> hierdie storie nie, maar daar is darem effe hoop. Hulle koop nie weer
> Chevs nie! Selfs die Swapo's besef nou al die Amerikaanse karre is kak!
> "Plato" wrote in message
> news:cgo5sd$54r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Ek verneem Nujoma besit die regte (saam met Michael Jackson) vir
>> Chevrolet in Namibie. Die militere vooertuig van voorkeur asook polisie
>> is "toevallig" Chevrolet...

>> Groete
>> Plato
>
>
>
Ek dink jy moet so bietjie vis. Ek dink ek is nie verkeerd oor die
Nujoma, Michael Jackson skakel nie. Maar dit maak ook seker nie veel
saak nie.

Groete
Plato
Re: 'n Vliegtuig vir elke werkdag [boodskap #97371 is 'n antwoord op boodskap #97349] Sa, 28 Augustus 2004 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Ek weet nie so lekker van die Michael Jackson-konneksie nie maar die
> strontgesiggie kom wys so af en toe sy verwronge gevreetjie hier. Wat ek
> wel weet is dat die Nam. regering 'n klomp Chevs onder 'n kontrak van
> verskuilde omvang gekoop het om diens te doen in die staatsdiens. Hóé
> groot 'n fokop dit was, sal enigiemand kan verstaan, selfs ou Gloudina!
> 1. Vir elke enkele Chev [wat toevallig ou modelle was wat op ons ge-'dump'
> is] kon die staat 3 x Hilux bakkies gekoop het. Dit beteken in effek dat
> vir elke enkele polisievoertuig daar drie aan diens sou wees.
> 2. Die Chevs is ge-'govern' om 160km/u maksimum te hardloop.....en dit is
> wat die manne hom ry! Brandstofverbruik? So in die rigting van
> 2km/liter. 'n Hilux, makie sakie hoe hard jy hom ry nie, sal knetter om
> swaarder as 6km/liter te wees........behalwe dat die gewone bakkie nie
> naastenby 160 kan haal nie. Padveiligheid score dus ook want baie, baie
> van die Chevs word deur die jagende pampoenkoppe afgeskryf.
> 3. Diens. Die voertuie is swaar en omtrent elke 10 000km moet dit nuwe
> remblokke op die voorwiele kry. Maar net R8 500 per slag by die
> 'aginte'[wat ook saam met die kontrak gekom het!].
>
> Stertjie:Ek weet nie hoeveel miljoen het Oom Sam in die gatsak gesteek met
> hierdie storie nie, maar daar is darem effe hoop. Hulle koop nie weer
> Chevs nie! Selfs die Swapo's besef nou al die Amerikaanse karre is kak!
> "Plato" wrote in message
> news:cgo5sd$54r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Ek verneem Nujoma besit die regte (saam met Michael Jackson) vir
>> Chevrolet in Namibie. Die militere vooertuig van voorkeur asook polisie
>> is "toevallig" Chevrolet...

>> Groete
>> Plato
>
>
>

Ek dink Gloudina sou haarself tot ander insigte skrik as sy sien wat met
Windhoek gebeur as Nujoma besluit hy skuif van punt A na punt B. Is dit
nogsteeds so petalje met strate wat lank voor die tyd gesluit word en
waar niemand dit mag durf om voor die man in te ry nie. Ek weet daar is
al mense doodgeskiet wanneer hy beweeg omdat hulle nie uit die pad kon
kom nie. 'n Ou tante is al in die proses vroegtydig die Hemel in
gestuur... Ek het eenkeer dit self beleef...

Groete
Plato
Re: 'n Vliegtuig vir elke werkdag [boodskap #97382 is 'n antwoord op boodskap #97370] So, 29 Augustus 2004 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek self weet nie presies wat is tussen Gesiggie en Sam aan die gang nie,
maar dat daar 'n skael was, of is, die weet ons. Ek weet egter ook dat
laas keer toe die klein Vrotgevreet hier by ons was, wou Sam hom nie sien
nie. Waarom weet ek nie.

"Plato" skryf in boodskap news:cgqrji$333$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>
>> Ek weet nie so lekker van die Michael Jackson-konneksie nie maar die
>> strontgesiggie kom wys so af en toe sy verwronge gevreetjie hier. Wat ek
>> wel weet is dat die Nam. regering 'n klomp Chevs onder 'n kontrak van
>> verskuilde omvang gekoop het om diens te doen in die staatsdiens. Hóé
>> groot 'n fokop dit was, sal enigiemand kan verstaan, selfs ou Gloudina!
>> 1. Vir elke enkele Chev [wat toevallig ou modelle was wat op ons ge-'dump'
>> is] kon die staat 3 x Hilux bakkies gekoop het. Dit beteken in effek dat
>> vir elke enkele polisievoertuig daar drie aan diens sou wees.
>> 2. Die Chevs is ge-'govern' om 160km/u maksimum te hardloop.....en dit is
>> wat die manne hom ry! Brandstofverbruik? So in die rigting van
>> 2km/liter. 'n Hilux, makie sakie hoe hard jy hom ry nie, sal knetter om
>> swaarder as 6km/liter te wees........behalwe dat die gewone bakkie nie
>> naastenby 160 kan haal nie. Padveiligheid score dus ook want baie, baie
>> van die Chevs word deur die jagende pampoenkoppe afgeskryf.
>> 3. Diens. Die voertuie is swaar en omtrent elke 10 000km moet dit nuwe
>> remblokke op die voorwiele kry. Maar net R8 500 per slag by die
>> 'aginte'[wat ook saam met die kontrak gekom het!].
>>
>> Stertjie:Ek weet nie hoeveel miljoen het Oom Sam in die gatsak gesteek met
>> hierdie storie nie, maar daar is darem effe hoop. Hulle koop nie weer
>> Chevs nie! Selfs die Swapo's besef nou al die Amerikaanse karre is kak!
>> "Plato" wrote in message
>> news:cgo5sd$54r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Ek verneem Nujoma besit die regte (saam met Michael Jackson) vir
>>> Chevrolet in Namibie. Die militere vooertuig van voorkeur asook polisie
>>> is "toevallig" Chevrolet...
>
>>> Groete
>>> Plato
>>
>>
>>
> Ek dink jy moet so bietjie vis. Ek dink ek is nie verkeerd oor die
> Nujoma, Michael Jackson skakel nie. Maar dit maak ook seker nie veel
> saak nie.
>
> Groete
> Plato
Re: 'n Vliegtuig vir elke werkdag [boodskap #97450 is 'n antwoord op boodskap #97340] Ma, 30 Augustus 2004 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
soos die song se "boys will be boys" . Trek vir hom 'n suit aan en gee hom
'n cell en laptop , met 'n afslaankappie op die driveway en wat het jy ? 'n
Afrika pik-steel.

"Plato" skryf in boodskap news:cgo5sd$54r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>
>> Hy sal moet uitgee as hy vir Nujoma wil oortref! Hy's besig om 'n
>> biljoen
>> te blaas op 'n nuwe paleis.....waarvan die bouplanne nie eers finaal
>> goedgekeur is nie en op grond in Stad Windhoek waarvoor nog nie betaal is
>> nie......en vele private huise in aansig van die paleis gaan onteien
>> word.
>> Plus natuurlik dat hy ook sy eie straler het [sy tweede een], en so gaan
>> dit
>> aan.
>
> Ek verneem Nujoma besit die regte (saam met Michael Jackson) vir Chevrolet
> in Namibie. Die militere vooertuig van voorkeur asook polisie is
> "toevallig" Chevrolet...
>
> Groete
> Plato
Re: 'n Vliegtuig vir elke werkdag [boodskap #97451 is 'n antwoord op boodskap #97349] Ma, 30 Augustus 2004 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
kak man , die Jeeps is darem befokte karre

"Suidwester" skryf in boodskap news:4130338e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie so lekker van die Michael Jackson-konneksie nie maar die
> strontgesiggie kom wys so af en toe sy verwronge gevreetjie hier. Wat ek
> wel weet is dat die Nam. regering 'n klomp Chevs onder 'n kontrak van
> verskuilde omvang gekoop het om diens te doen in die staatsdiens. Hóé
> groot 'n fokop dit was, sal enigiemand kan verstaan, selfs ou Gloudina!
> 1. Vir elke enkele Chev [wat toevallig ou modelle was wat op ons
> ge-'dump'
> is] kon die staat 3 x Hilux bakkies gekoop het. Dit beteken in effek dat
> vir elke enkele polisievoertuig daar drie aan diens sou wees.
> 2. Die Chevs is ge-'govern' om 160km/u maksimum te hardloop.....en dit
> is
> wat die manne hom ry! Brandstofverbruik? So in die rigting van
> 2km/liter. 'n Hilux, makie sakie hoe hard jy hom ry nie, sal knetter om
> swaarder as 6km/liter te wees........behalwe dat die gewone bakkie nie
> naastenby 160 kan haal nie. Padveiligheid score dus ook want baie, baie
> van die Chevs word deur die jagende pampoenkoppe afgeskryf.
> 3. Diens. Die voertuie is swaar en omtrent elke 10 000km moet dit nuwe
> remblokke op die voorwiele kry. Maar net R8 500 per slag by die
> 'aginte'[wat ook saam met die kontrak gekom het!].
>
> Stertjie:Ek weet nie hoeveel miljoen het Oom Sam in die gatsak gesteek met
> hierdie storie nie, maar daar is darem effe hoop. Hulle koop nie weer
> Chevs nie! Selfs die Swapo's besef nou al die Amerikaanse karre is kak!
> "Plato" wrote in message
> news:cgo5sd$54r$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> Ek verneem Nujoma besit die regte (saam met Michael Jackson) vir
>> Chevrolet in Namibie. Die militere vooertuig van voorkeur asook polisie
>> is "toevallig" Chevrolet...

>> Groete
>> Plato
>
Re: 'n Vliegtuig vir elke werkdag [boodskap #97478 is 'n antwoord op boodskap #97451] Di, 31 Augustus 2004 09:59 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir julle daar op die teerstrate naby die garages, ens. As daai Jeep hier
by ons in die gramadoelas breek, dan is dit low-bed vir jou......

"soforkenwhat" skryf in boodskap news:cgvmrt$4oj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> kak man , die Jeeps is darem befokte karre
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4130338e.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek weet nie so lekker van die Michael Jackson-konneksie nie maar die
>> strontgesiggie kom wys so af en toe sy verwronge gevreetjie hier. Wat ek
>> wel weet is dat die Nam. regering 'n klomp Chevs onder 'n kontrak van
>> verskuilde omvang gekoop het om diens te doen in die staatsdiens. Hóé
>> groot 'n fokop dit was, sal enigiemand kan verstaan, selfs ou Gloudina!
>> 1. Vir elke enkele Chev [wat toevallig ou modelle was wat op ons
>> ge-'dump'
>> is] kon die staat 3 x Hilux bakkies gekoop het. Dit beteken in effek dat
>> vir elke enkele polisievoertuig daar drie aan diens sou wees.
>> 2. Die Chevs is ge-'govern' om 160km/u maksimum te hardloop.....en dit
>> is
>> wat die manne hom ry! Brandstofverbruik? So in die rigting van
>> 2km/liter. 'n Hilux, makie sakie hoe hard jy hom ry nie, sal knetter om
>> swaarder as 6km/liter te wees........behalwe dat die gewone bakkie nie
>> naastenby 160 kan haal nie. Padveiligheid score dus ook want baie, baie
>> van die Chevs word deur die jagende pampoenkoppe afgeskryf.
>> 3. Diens. Die voertuie is swaar en omtrent elke 10 000km moet dit nuwe
>> remblokke op die voorwiele kry. Maar net R8 500 per slag by die
>> 'aginte'[wat ook saam met die kontrak gekom het!].
>>
>> Stertjie:Ek weet nie hoeveel miljoen het Oom Sam in die gatsak gesteek met
>> hierdie storie nie, maar daar is darem effe hoop. Hulle koop nie weer
>> Chevs nie! Selfs die Swapo's besef nou al die Amerikaanse karre is kak!
>> "Plato" wrote in message
>> news:cgo5sd$54r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>> Ek verneem Nujoma besit die regte (saam met Michael Jackson) vir
>>> Chevrolet in Namibie. Die militere vooertuig van voorkeur asook polisie
>>> is "toevallig" Chevrolet...
>
>>> Groete
>>> Plato
>>
>
Vorige onderwerp: Nog eise kom in Limpopo
Volgende onderwerp: ANC-Jeug kla oor blanke rykdom, swart armoede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:55:44 MGT 2024