Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amerikaanse koffie
Amerikaanse koffie [boodskap #97151] Ma, 23 Augustus 2004 11:28 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom is daar so 'n tekort aan elektriese ketels in Amerika? Is daar 'n
wet?

Dit is baie snaaks - ons het ons dood gesoek na elektriese ketels in
Charleston (SC).

Die wat jy kry is vrek duur, byvoorbeeld $40 en meer teenoor $8 dollar vir
'n gewone ketel vir die stoof.

Is dit iets van hul Cowboy-dae en vuurtjies maak? Ook vir my vreemd vir 'n
land met (olie) energie probleme.

:-)

TJ
Re: Amerikaanse koffie [boodskap #97155 is 'n antwoord op boodskap #97151] Ma, 23 Augustus 2004 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Duidelik het die publiek nog nie aangepas by die mark nie - wie kook nou nog
water in 'n ketel as hulle dompelaars en mikrogolfoonde het?:))
--
Groetnis
Annette
.co.za> skryf in boodskap news:cgckd5$mum$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom is daar so 'n tekort aan elektriese ketels in Amerika? Is daar 'n
> wet?
>
> Dit is baie snaaks - ons het ons dood gesoek na elektriese ketels in
> Charleston (SC).
>
> Die wat jy kry is vrek duur, byvoorbeeld $40 en meer teenoor $8 dollar vir
> 'n gewone ketel vir die stoof.
>
> Is dit iets van hul Cowboy-dae en vuurtjies maak? Ook vir my vreemd vir 'n
> land met (olie) energie probleme.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Amerikaanse koffie [boodskap #97156 is 'n antwoord op boodskap #97151] Ma, 23 Augustus 2004 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Voorraadopname (sensus):

Van / (Surname): Ketel

Meneer en Mevrou Ketel en kinders (2 met tuitjies en 3 sonder tuitjies).

:-)

TJ

"TJ" skryf in boodskap news:cgckd5$mum$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom is daar so 'n tekort aan elektriese ketels in Amerika? Is daar 'n
> wet?
>
> Dit is baie snaaks - ons het ons dood gesoek na elektriese ketels in
> Charleston (SC).
>
> Die wat jy kry is vrek duur, byvoorbeeld $40 en meer teenoor $8 dollar vir
> 'n gewone ketel vir die stoof.
>
> Is dit iets van hul Cowboy-dae en vuurtjies maak? Ook vir my vreemd vir 'n
> land met (olie) energie probleme.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Amerikaanse koffie [boodskap #97174 is 'n antwoord op boodskap #97156] Ma, 23 Augustus 2004 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" skryf:

> Dit is baie snaaks - ons het ons dood gesoek na elektriese ketels in
> Charleston (SC).

Wat doen mens met die ketel ding, TJ?

Wou jy moonshine stook?
;-)

Meer ernstig - alhoewel ek 'n elektriese ketel het, gebruik ek dit
omtrent nooit nie. Ons gebruik 'n koffiemasjien vir koffie. My man
" brew" die koffie elke oggend. Ek kan nie dink wanneer laas ek
kitskoffie gedrink het nie.
Amerikaners (oor die algemeen), is ook nie juis tee drinkers nie. Tee
is iets wat mens in die hawe gooi. ;-)
Dalk is dit juis waar die tradisie van die koue tee drinkery vandaan
gekom het? ;-))
Son tee is ook redelik gewild hier in die Suide noudat ek daaraan
dink. En daarvoor het mens ook nie 'n ketel nodig nie.
Re: Amerikaanse koffie (annette) [boodskap #97195 is 'n antwoord op boodskap #97155] Ma, 23 Augustus 2004 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Tja Annette, ek is toch eindlik 'n oldfashined mens, ek brou my
koffie met water in 'n ketel.
Ons kry negens so lekkere koffie as by my tuis nie.
Jy's welkom om dit te kom proef, sal egter self die lugkaartjie
moet koop, maar as jy hier kuier is jy welkom.
groete van den Haag
Patrick
Re: Amerikaanse koffie (annette) [boodskap #97205 is 'n antwoord op boodskap #97195] Di, 24 Augustus 2004 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Onthou nog Jan Spies se woorde:

r(g)yk en lekker(g).

Sp(g)ringbok se wereld.

:-)

TJ

"camerama" skryf in boodskap news:ant2319030b0M3Mb@camerama.demon.nl...
> Tja Annette, ek is toch eindlik 'n oldfashined mens, ek brou my
> koffie met water in 'n ketel.
> Ons kry negens so lekkere koffie as by my tuis nie.
> Jy's welkom om dit te kom proef, sal egter self die lugkaartjie
> moet koop, maar as jy hier kuier is jy welkom.
> groete van den Haag
> Patrick
>
Re: Amerikaanse koffie (annette) [boodskap #97207 is 'n antwoord op boodskap #97205] Di, 24 Augustus 2004 10:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie spot met 'n spgaakgebgek nie:))
--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:cgf0gi$spm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onthou nog Jan Spies se woorde:
>
> r(g)yk en lekker(g).
>
> Sp(g)ringbok se wereld.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "camerama" wrote in message
> news:ant2319030b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>> Tja Annette, ek is toch eindlik 'n oldfashined mens, ek brou my
>> koffie met water in 'n ketel.
>> Ons kry negens so lekkere koffie as by my tuis nie.
>> Jy's welkom om dit te kom proef, sal egter self die lugkaartjie
>> moet koop, maar as jy hier kuier is jy welkom.
>> groete van den Haag
>> Patrick
>>
>
Vorige onderwerp: Voorkom Plaasanvalle - OP SA TV
Volgende onderwerp: Vroeg Duitswes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:34:09 MGT 2024