Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stander-gang
Stander-gang [boodskap #97167] Ma, 23 Augustus 2004 13:45 na volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
te vertel.
Re: Stander-gang [boodskap #97168 is 'n antwoord op boodskap #97167] Ma, 23 Augustus 2004 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Prent is lankal gemaak (2003) en beide video en DVD is beskikbaar.

www.imdb.com/title/tt0326208/

:-)

TJ

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0408230545.5a7155b5@posting.google.com...
> Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
> jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
> maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
> te vertel.
Re: Stander-gang [boodskap #97169 is 'n antwoord op boodskap #97167] Ma, 23 Augustus 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Een van baie "Crimes of the century" in die RSA:

www.suntimes.co.za/1999/12/12/insight/in02.htm

:-)

TJ

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0408230545.5a7155b5@posting.google.com...
> Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
> jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
> maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
> te vertel.
Re: Stander-gang [boodskap #97173 is 'n antwoord op boodskap #97167] Ma, 23 Augustus 2004 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"BitterEinder" skryf

> Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
> jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
> maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
> te vertel.

Wat! Het mense met Afrikaner-name nou ook misdade gepleeg
in die verlede. Ek val flou van verbasing. Ek het gedink net mense
met die naam Sipho doen nou sulke dinge.
Ek merk op dat die Stander-bende se aksies as "kaskenades"
beskryf word, en hulle as "perde." Ek hoop wanneer die Siphos
hulle kaskenades loods, dat hulle dan ook perde genoem sal word.

Penkop op sy witperd.
Re: Stander-gang [boodskap #97183 is 'n antwoord op boodskap #97167] Ma, 23 Augustus 2004 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Fliek is al uit op DVD.

Fliek se naam is STANDER. www.imdb.com sal lig op die saak werp.

Cheers
Plato

BitterEinder wrote:
> Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
> jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
> maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
> te vertel.
Re: Stander-gang [boodskap #97188 is 'n antwoord op boodskap #97167] Ma, 23 Augustus 2004 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suikerkaskenades?:))
--
Groetnis
Annette

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0408230545.5a7155b5@posting.google.com...
> Hello almal. Ek onthou slegs vaagliks die notorious Standar-gang. Te
> jonk. Ek het onlangs erens gelees dat Hollywood beplan om 'n prent te
> maak oor hierdie perde. Sal iemand so gaaf wees om my hulle kaskenades
> te vertel.
Re: Stander-gang [boodskap #97222 is 'n antwoord op boodskap #97173] Di, 24 Augustus 2004 13:53 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Aug 2004 14:28:04 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Wat! Het mense met Afrikaner-name nou ook misdade gepleeg
> in die verlede. Ek val flou van verbasing. Ek het gedink net mense
> met die naam Sipho doen nou sulke dinge.
> Ek merk op dat die Stander-bende se aksies as "kaskenades"
> beskryf word, en hulle as "perde." Ek hoop wanneer die Siphos
> hulle kaskenades loods, dat hulle dan ook perde genoem sal word.

En sy pa was nog 'n polisie-generaal ook.
En hy self was 'n polisieman terwyl hy fluks banke beroof het.
Vorige onderwerp: Vroeg Duitswes
Volgende onderwerp: Re: Menseregte weer te vêr gevat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 17:09:38 MGT 2024