Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Athene
Athene [boodskap #96613] Sa, 14 Augustus 2004 04:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
Re: Athene [boodskap #96615 is 'n antwoord op boodskap #96613] Sa, 14 Augustus 2004 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Na rijp beraad schreef Annette :
> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!

Annette,wat vind jy van onze Jaques Rogge? :-Z

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Athene [boodskap #96616 is 'n antwoord op boodskap #96615] Sa, 14 Augustus 2004 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink hy is baie seksie;))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first

"P_65" skryf in boodskap news:mn.721b7d48dead9191.14359@hotmail.com...
> Na rijp beraad schreef Annette :
>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>
> Annette,wat vind jy van onze Jaques Rogge? :-Z
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Athene [boodskap #96617 is 'n antwoord op boodskap #96613] Sa, 14 Augustus 2004 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit ook geniet, maar [hoekom is daar altyd 'n maar?] mens kan nie
anders as om dit te vergelyk met die Ozzie's s'n nie en dan wonder ek hoekom
die Grieke nie meer gedoen het met hierdie advertensie vir hul land nie?
Ek sou gedik het dis die tyd om jou eie kunstenaars en kundiges en
prestasies aan die wêreld te paradeer? Dalk hêt Griekeland geen uitstaande
kunstenaars en tegnologie nie en net hul geskiedenis?

"Annette" skryf in boodskap news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
Re: Athene [boodskap #96618 is 'n antwoord op boodskap #96613] Sa, 14 Augustus 2004 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is inderdaad 'n groot eer en as Belge iets om baie trots op te wees.
--
Groetnis
Annette

"Gabriel Vandewalle" skryf in boodskap news:hkerh0t6ueauko8dgs7ndd3i9tk5cahg1k@4ax.com...
> On Sat, 14 Aug 2004 06:59:37 GMT, P_65 wrote:
>
>> Na rijp beraad schreef Annette :
>>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>
>> Annette,wat vind jy van onze Jaques Rogge? :-Z
>
> Ik vind dat hij een fantastisch voorzitter is van het olympisch
> comitee
> Hij zal ook streng optreden tegen dopinggebruik bij de atleten.
> Het is ook een hele eer voor Belgie dat een Belg voorzitter is van het
> IOC = International Olympic Comitee
Re: Athene [boodskap #96619 is 'n antwoord op boodskap #96617] Sa, 14 Augustus 2004 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem nie saam nie - hulle het juis met hul uitbeelding hul kunstenaars en
tegnologie ten toon gestel.
Dit was 'n hoogs beskaafde aanbieding.en 'n uitstekende advertensie vir
Griekeland:)
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:411dbcf9.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het dit ook geniet, maar [hoekom is daar altyd 'n maar?] mens kan nie
> anders as om dit te vergelyk met die Ozzie's s'n nie en dan wonder ek hoekom
> die Grieke nie meer gedoen het met hierdie advertensie vir hul land nie?
> Ek sou gedik het dis die tyd om jou eie kunstenaars en kundiges en
> prestasies aan die wêreld te paradeer? Dalk hêt Griekeland geen uitstaande
> kunstenaars en tegnologie nie en net hul geskiedenis?
> "Annette" wrote in message
> news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>>
>
Re: Athene [boodskap #96622 is 'n antwoord op boodskap #96619] Sa, 14 Augustus 2004 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding nie.
Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of Bjork
wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland het
ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent 'n
kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek sien
die bemarking moontlikhede...

"Annette" skryf in boodskap news:cfker4$euc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem nie saam nie - hulle het juis met hul uitbeelding hul kunstenaars en
> tegnologie ten toon gestel.
> Dit was 'n hoogs beskaafde aanbieding.en 'n uitstekende advertensie vir
> Griekeland:)
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:411dbcf9.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het dit ook geniet, maar [hoekom is daar altyd 'n maar?] mens kan nie
>> anders as om dit te vergelyk met die Ozzie's s'n nie en dan wonder ek
> hoekom
>> die Grieke nie meer gedoen het met hierdie advertensie vir hul land nie?
>> Ek sou gedik het dis die tyd om jou eie kunstenaars en kundiges en
>> prestasies aan die wêreld te paradeer? Dalk hêt Griekeland geen
> uitstaande
>> kunstenaars en tegnologie nie en net hul geskiedenis?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>
>>
>
Re: Athene [boodskap #96623 is 'n antwoord op boodskap #96622] Sa, 14 Augustus 2004 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle wou juis wys dat hulle met ander lande die vreugde deel - daarom was
die fakkel deur soveel lande, en daarom is daar 17 000 vrywillgers van ander
lande wat diens doen.
Hulle is beskaafd genoeg om nie alles wat hul het ten toon te stel by die
spele nie, omdat hulle besef dat diegene wat belang sou stel, wel al lank
daarvan kennis geneem het.
'n Welkome verandering van die tendens die afgelope 25 jaar by
openingsgeleenthede waar al wat kunstenaar en toerisme-algemene kennis vir
die toeskouer opgedis is.
Dit is tog, op die keper beskou, 'n internasionale geleentheid, en die
Grieke kan op geen beter manier hul land adverteer as om dit suksesvol en
met styl aan te bied nie.

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:411dc189.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding nie.
> Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
> gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of Bjork
> wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland het
> ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
> fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent 'n
> kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek sien
> die bemarking moontlikhede...
> "Annette" wrote in message
> news:cfker4$euc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek stem nie saam nie - hulle het juis met hul uitbeelding hul
kunstenaars
> en
>> tegnologie ten toon gestel.
>> Dit was 'n hoogs beskaafde aanbieding.en 'n uitstekende advertensie vir
>> Griekeland:)
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:411dbcf9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het dit ook geniet, maar [hoekom is daar altyd 'n maar?] mens kan nie
>>> anders as om dit te vergelyk met die Ozzie's s'n nie en dan wonder ek
>> hoekom
>>> die Grieke nie meer gedoen het met hierdie advertensie vir hul land nie?
>>> Ek sou gedik het dis die tyd om jou eie kunstenaars en kundiges en
>>> prestasies aan die wêreld te paradeer? Dalk hêt Griekeland geen
>> uitstaande
>>> kunstenaars en tegnologie nie en net hul geskiedenis?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>>
>>>
>>
>
Re: Athene [boodskap #96624 is 'n antwoord op boodskap #96616] Sa, 14 Augustus 2004 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef :
> Ek dink hy is baie seksie;))
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> "P_65" wrote in message
> news:mn.721b7d48dead9191.14359@hotmail.com...
>> Na rijp beraad schreef Annette :
>>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!

>> Annette,wat vind jy van onze Jaques Rogge? :-Z

>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com

Gianna Angelopoulos vind ek een vrou met baie uitstraling en charisma

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Athene [boodskap #96627 is 'n antwoord op boodskap #96624] Sa, 14 Augustus 2004 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dit is waar. Sy moet 'n merkwaardige vrou wees.
--
Groetnis
Annette

"P_65" skryf in boodskap news:mn.72797d48f18f18a8.14359@hotmail.com...
> Annette schreef :
>> Ek dink hy is baie seksie;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> "P_65" wrote in message
>> news:mn.721b7d48dead9191.14359@hotmail.com...
>>> Na rijp beraad schreef Annette :
>>>> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>
>>> Annette,wat vind jy van onze Jaques Rogge? :-Z
>
>>> --
>>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
> Gianna Angelopoulos vind ek een vrou met baie uitstraling en charisma
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Athene [boodskap #96628 is 'n antwoord op boodskap #96623] Sa, 14 Augustus 2004 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK. Ons verskil. Ek sou net dink dis die Grieke wat vir die advertensie
betaal, nie die wêreld nie. Wonder wat reken hulle kunstenaars wat nie 'n
groot kans gekry het nie?

"Annette" skryf in boodskap news:cfkg95$hqd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle wou juis wys dat hulle met ander lande die vreugde deel - daarom was
> die fakkel deur soveel lande, en daarom is daar 17 000 vrywillgers van ander
> lande wat diens doen.
> Hulle is beskaafd genoeg om nie alles wat hul het ten toon te stel by die
> spele nie, omdat hulle besef dat diegene wat belang sou stel, wel al lank
> daarvan kennis geneem het.
> 'n Welkome verandering van die tendens die afgelope 25 jaar by
> openingsgeleenthede waar al wat kunstenaar en toerisme-algemene kennis vir
> die toeskouer opgedis is.
> Dit is tog, op die keper beskou, 'n internasionale geleentheid, en die
> Grieke kan op geen beter manier hul land adverteer as om dit suksesvol en
> met styl aan te bied nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:411dc189.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding nie.
>> Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
>> gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of
> Bjork
>> wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland het
>> ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
>> fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent 'n
>> kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek
> sien
>> die bemarking moontlikhede...
>> "Annette" wrote in message
>> news:cfker4$euc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek stem nie saam nie - hulle het juis met hul uitbeelding hul
> kunstenaars
>> en
>>> tegnologie ten toon gestel.
>>> Dit was 'n hoogs beskaafde aanbieding.en 'n uitstekende advertensie vir
>>> Griekeland:)
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:411dbcf9.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek het dit ook geniet, maar [hoekom is daar altyd 'n maar?] mens kan
> nie
>>>> anders as om dit te vergelyk met die Ozzie's s'n nie en dan wonder
ek
>>> hoekom
>>>> die Grieke nie meer gedoen het met hierdie advertensie vir hul land
> nie?
>>>> Ek sou gedik het dis die tyd om jou eie kunstenaars en kundiges en
>>>> prestasies aan die wêreld te paradeer? Dalk hêt Griekeland geen
>>> uitstaande
>>>> kunstenaars en tegnologie nie en net hul geskiedenis?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > Life is uncertain - eat dessert first
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Athene [boodskap #96631 is 'n antwoord op boodskap #96622] Sa, 14 Augustus 2004 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle het baie van hulle eie komponiste gebruik gemaak. So ver ek kon aflei
is die DJ (DJ Tiesto) 'n Griek, maar ek sal nou nie met sekerheid kan sê
nie. Bjork kom van Ysland af, en hulle kon haar maar met liefde daar gelos
het.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:411dc189.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding nie.
> Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
> gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of Bjork
> wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland het
> ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
> fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent 'n
> kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek sien
> die bemarking moontlikhede...
Re: Athene [boodskap #96637 is 'n antwoord op boodskap #96631] Sa, 14 Augustus 2004 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Elaine drukte met precisie uit :
> Hulle het baie van hulle eie komponiste gebruik gemaak. So ver ek kon aflei
> is die DJ (DJ Tiesto) 'n Griek, maar ek sal nou nie met sekerheid kan sê
> nie. Bjork kom van Ysland af, en hulle kon haar maar met liefde daar gelos
> het.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:411dc189.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding nie.
>> Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
>> gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of Bjork
>> wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland het
>> ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
>> fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent 'n
>> kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek sien
>> die bemarking moontlikhede...

Tiesti is een nederlander(miskien van griekse afkomst)

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Athene [boodskap #96640 is 'n antwoord op boodskap #96637] Sa, 14 Augustus 2004 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 formuleerde op zaterdag :
> Elaine drukte met precisie uit :
>> Hulle het baie van hulle eie komponiste gebruik gemaak. So ver ek kon
>> aflei
>> is die DJ (DJ Tiesto) 'n Griek, maar ek sal nou nie met sekerheid kan sê
>> nie. Bjork kom van Ysland af, en hulle kon haar maar met liefde daar gelos
>> het.

>> E

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:411dc189.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding nie.
>>> Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
>>> gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of
>>> Bjork
>>> wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland het
>>> ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
>>> fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent 'n
>>> kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek
>>> sien
>>> die bemarking moontlikhede...
>
> Tiesti is een nederlander(miskien van griekse afkomst)

Fietsry;goud_Bettini(itali)silver_Paulinho(portugal)brons_Ax el
Merxks(Belgie en seun van Eddy)

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Athene [boodskap #96641 is 'n antwoord op boodskap #96640] Sa, 14 Augustus 2004 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 heeft uiteengezet op 14/08/2004 :
> P_65 formuleerde op zaterdag :
>> Elaine drukte met precisie uit :
>>> Hulle het baie van hulle eie komponiste gebruik gemaak. So ver ek kon
>>> aflei
>>> is die DJ (DJ Tiesto) 'n Griek, maar ek sal nou nie met sekerheid kan sê
>>> nie. Bjork kom van Ysland af, en hulle kon haar maar met liefde daar gelos
>>> het.
>
>>> E
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:411dc189.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding nie.
>>>> Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
>>>> gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of
>>>> Bjork
>>>> wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland
>>>> het
>>>> ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
>>>> fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent 'n
>>>> kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek
>>>> sien
>>>> die bemarking moontlikhede...

>> Tiesti is een nederlander(miskien van griekse afkomst)
>
> Fietsry;goud_Bettini(itali)silver_Paulinho(portugal)brons_Ax el Merxks(Belgie
> en seun van Eddy)

http://www.hln.be/hln/artikels/foto/large_13149.jpg

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Athene [boodskap #96642 is 'n antwoord op boodskap #96637] Sa, 14 Augustus 2004 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie :) Mos gesê ek's nie seker nie

E

"P_65" wrote:

> Tiesti is een nederlander(miskien van griekse afkomst)
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Athene [boodskap #96662 is 'n antwoord op boodskap #96613] So, 15 Augustus 2004 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem! Dit was die beste wat ek nog gesien het. Hoe hulle daardie half
mens half bok gedierte aan die loop gekry het weet ek nie. Die vuurwerke!
WOW! Die vermenging van vlees met kuns om daardie surealistiese effek aan
die Griekse geskiedenis te gee was uitstekend!

Groete
Plato

"Annette" skryf in boodskap news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
Re: Athene [boodskap #96664 is 'n antwoord op boodskap #96613] So, 15 Augustus 2004 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O ja en DJ Tiesto se musiek was soos altyd ongelooflik!

"Annette" skryf in boodskap news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
>
Re: Athene [boodskap #96666 is 'n antwoord op boodskap #96628] So, 15 Augustus 2004 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Miskien dink hulle, "ons sal dit maar self moet doen"...?

"Suidwester" skryf in boodskap news:411dd6d0.0@news1.mweb.co.za...
> OK. Ons verskil. Ek sou net dink dis die Grieke wat vir die advertensie
> betaal, nie die wêreld nie. Wonder wat reken hulle kunstenaars wat nie 'n
> groot kans gekry het nie?
> "Annette" wrote in message
> news:cfkg95$hqd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle wou juis wys dat hulle met ander lande die vreugde deel - daarom was
>> die fakkel deur soveel lande, en daarom is daar 17 000 vrywillgers van
> ander
>> lande wat diens doen.
>> Hulle is beskaafd genoeg om nie alles wat hul het ten toon te stel by die
>> spele nie, omdat hulle besef dat diegene wat belang sou stel, wel al lank
>> daarvan kennis geneem het.
>> 'n Welkome verandering van die tendens die afgelope 25 jaar by
>> openingsgeleenthede waar al wat kunstenaar en toerisme-algemene kennis vir
>> die toeskouer opgedis is.
>> Dit is tog, op die keper beskou, 'n internasionale geleentheid, en die
>> Grieke kan op geen beter manier hul land adverteer as om dit suksesvol en
>> met styl aan te bied nie.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:411dc189.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nie 'n probleem met die tegnologie en die algemene aanbieding
> nie.
>>> Ek mag nou verkeerd wees, maar het hulle van hul eie kunstenaars gebruik
>>> gemaak? Daai DJ wat die musiek gereguleer het, is hy 'n Griek? Of
>> Bjork
>>> wat gesing het....is sy 'n Griek? Met die geskiedenis van Griekeland
> het
>>> ek nie 'n probleem nie en die aanbieding met die oorhoofse kabels was
>>> fantasties, maar ek het gedink hulle sou meer van hul plaaslike talent
> 'n
>>> kans op internasionale TV gegee het. Maar, jy's die kunstenaar en ek
>> sien
>>> die bemarking moontlikhede...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cfker4$euc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek stem nie saam nie - hulle het juis met hul uitbeelding hul
>> kunstenaars
>>> en
>>>> tegnologie ten toon gestel.
>>>> Dit was 'n hoogs beskaafde aanbieding.en 'n uitstekende advertensie
> vir
>>>> Griekeland:)
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:411dbcf9.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek het dit ook geniet, maar [hoekom is daar altyd 'n maar?] mens
kan
>> nie
>>>> > anders as om dit te vergelyk met die Ozzie's s'n nie en dan wonder
> ek
>>>> hoekom
>>>> > die Grieke nie meer gedoen het met hierdie advertensie vir hul
land
>> nie?
>>>> > Ek sou gedik het dis die tyd om jou eie kunstenaars en kundiges en
>>>> > prestasies aan die wêreld te paradeer? Dalk hêt Griekeland geen
>>>> uitstaande
>>>> > kunstenaars en tegnologie nie en net hul geskiedenis?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > Life is uncertain - eat dessert first
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Ilse Heylen schenkt België opnieuw brons [boodskap #96689 is 'n antwoord op boodskap #96664] So, 15 Augustus 2004 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ilse Heylen schenkt België opnieuw brons
zo 15/08/04 - Ilse Heylen heeft ons land een tweede bronzen medaille
bezorgd. In de categorie tot -52 kg won ze de finale van de
herkansingen tegen de Française Euranie. Eerder op de dag stormde
Heylen als een wervelwind door ronde 1 en 2, maar stootte dan op
wereldkampioene Savon.


http://vrtnieuws.telenet-media.be/sport_master/olympische_sp elen/judo/040815_heylen_reeksen_52kg/S_0815_OS_judo_heylen_m edai.jpg
Ilse Heylen heeft op de tweede dag van de Spelen meteen voor een tweede
bronzen plak gezorgd. In de categorie tot -52 kg verloor de 27-jarige
nog wel van de drie jaar oudere wereldkampioene Amarilys Savon, een
jonge moeder uit Cuba. Maar die nederlaag liet bij Heylen allerminst
sporen na, want ze stoomde daarna door naar brons.

Het was een tactisch gevecht tussen de Belgische en Savon. Beide
meisjes konden niet scoren, tot de scheids Heylen 35 seconden voor tijd
bestrafte met een molentje, wegens passief vechten. Savon kwam goed
weg: ze deed weinig moeite.

In de eerste ronde had Heylen Naina Cecilia Ravaorisoa uit Madagascar
gevloerd, al na 30 seconden. In haar tweede kamp had ze Sjolpan
Kalijeva uit Kazachstan na 1'38" te grazen genomen, met ippon. l-) :D

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Athene [boodskap #96751 is 'n antwoord op boodskap #96613] Ma, 16 Augustus 2004 15:19 Na vorige boodskap
Martijn S  is tans af-lyn  Martijn S
Boodskappe: 7
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:cfk7n8$n59$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jislaaik!! Wat 'n fantastiese openingseremonie!
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first

Geweldig hê! Vooral de muziek!
DJ Ti�sto!! Uit Nederland!!!!!!!!!
Vorige onderwerp: Ek en djy
Volgende onderwerp: Re: Wat een akelige bevolkingsgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:32:52 MGT 2024