Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Net Afrikaans...?
Net Afrikaans...? [boodskap #96183 is 'n antwoord op boodskap #96185] Do, 05 Augustus 2004 20:41 na volgende boodskap
9191862  is tans af-lyn  9191862
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Naandsê mense,

Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
hier toegelaat word, in vergelyking met
ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
groep nie?

Groetnis

--
le fermier bien fada
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96184 is 'n antwoord op boodskap #96185] Do, 05 Augustus 2004 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200, 9191862 wrote:

> Naandsê mense,
>
> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
> is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
> hier toegelaat word, in vergelyking met
> ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
> hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
> groep nie?
>
> Groetnis

Naand Groentjie, en baie welkom hier.
Slegs drie tale word hier toegelaat, nl.Afrikaans, Nederlands,
Engels en Sjinees.

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96185 is 'n antwoord op boodskap #96184] Do, 05 Augustus 2004 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 05 Aug 2004 22:35:17 +0200, DeeDee wrote:

> On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200, 9191862 wrote:
>
>> Naandsê mense,

>> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
>> is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
>> hier toegelaat word, in vergelyking met
>> ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
>> hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
>> groep nie?

>> Groetnis
>
>
> Naand Groentjie, en baie welkom hier.
> Slegs drie tale word hier toegelaat, nl.Afrikaans, Nederlands,
> Engels en Sjinees.
>
> DD
>
>
>
> Don't hate the player,
> hate the game.

Sorry, mislaid my calculator

DeeDee
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96186 is 'n antwoord op boodskap #96184] Do, 05 Augustus 2004 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
le fermier fada  is tans af-lyn  le fermier fada
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
DeeDee wrote:

> On Thu, 05 Aug 2004 22:35:17 +0200,
> DeeDee wrote:
>
>> On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200,
>> 9191862 wrote:

>>> Naandsê mense,
>
>>> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die
>>> groep is dit vir my ongewoon dat so
>>> baie Engels hier toegelaat word, in
>>> vergelyking met
>>> ander taalkletsgroepe. Wat is die
>>> reëls
>>> hier? Is daar nie 'n keermeester vir
>>> die groep nie?
>
>>> Groetnis


>> Naand Groentjie, en baie welkom hier.
>> Slegs drie tale word hier toegelaat,
>> nl.Afrikaans, Nederlands, Engels en
>> Sjinees.

>> DD



>> Don't hate the player,
>> hate the game.
>
>
> Sorry, mislaid my calculator
>
> DeeDee
Dankie DeeDee vir die verwelkoming!

Vir 'n oomblik dag ek jy tel een van die
vier dalk nie as 'n taal nie. Wees
versigtig Sjinees is een van die
amptelike tale op kantoor...

So is jy die keermeester of keermeesteres
of keerpersoon?

--
le fermier bien fada
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96188 is 'n antwoord op boodskap #96185] Do, 05 Augustus 2004 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"9191862"

Is daar nie 'n keermeester vir die
> groep nie?

En jy dink nie Tant Hessie is genoeg van 'n
keurmeester nie?

Penkop A
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96189 is 'n antwoord op boodskap #96186] Do, 05 Augustus 2004 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
>> Sorry, mislaid my calculator

>> DeeDee
> Dankie DeeDee vir die verwelkoming!
>
> Vir 'n oomblik dag ek jy tel een van die
> vier dalk nie as 'n taal nie. Wees
> versigtig Sjinees is een van die
> amptelike tale op kantoor...
>
> So is jy die keermeester of keermeesteres
> of keerpersoon?

Hallo Naamvol

­ąđïģз~ÃøĄAĨĒ·~ąĄŠpĪSÄY­ 3
ŦĄAĶÛĨŅÂū
·~()ŽOĪ@­ÓĪĢŋųŠšŋïūÜĄ

in Afrikaans beteken dit dat ek nie een
van die drie is nie, maar slegs 'n
verveelde verbyganger, wat somtyds
wanneer ek vies is vir myself, hier stilhou.
As selftoegediende straf.

DD
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96218 is 'n antwoord op boodskap #96189] Vr, 06 Augustus 2004 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
10 uit 10!

"DeeDee"
> maar slegs 'n
> verveelde verbyganger, wat somtyds
> wanneer ek vies is vir myself, hier stilhou.
> As selftoegediende straf.
>
> DD
>
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96229 is 'n antwoord op boodskap #96185] Vr, 06 Augustus 2004 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 05 Aug 2004 22:41:42 +0200, 9191862 wrote:

> Naandsê mense,
>
> Hoe vreemd! As 'n groentjie in die groep
> is dit vir my ongewoon dat so baie Engels
> hier toegelaat word, in vergelyking met
> ander taalkletsgroepe. Wat is die reëls
> hier? Is daar nie 'n keermeester vir die
> groep nie?
>
> Groetnis

Hierdie nuusgroep bestaan al bykans 10 jaar!
Omtrent die reëls van die nuusgroep kan jy nog wel hier en daar iets
daaroor terugvind, soos byvoorbeeld hier:
http://groups.google.com/groups?q=charter+soc.culture.south- africa.afrikaans&hl=nl&lr=&ie=UTF-8&as_qdr=a ll&selm=3tuufj%24rg6%40rodan.UU.NET&rnum=2

Omtrent die tale wat hier gepraat word staan daarin:

TALE
---------

Artikels sal hoofsaaklik in Afrikaans (ook 'alternatiewe' Afrikaans),
Nederlands en Engels wees.
Artikels in ander tale word ook verwelkom om sodoende die uitruiling
van inligting met die wydste gehoor moontlik te bewerkstellig.

Groetnis

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96243 is 'n antwoord op boodskap #96188] Vr, 06 Augustus 2004 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com plaatste dit op zijn scherm :
> "9191862"
>
> Is daar nie 'n keermeester vir die
>> groep nie?
>
> En jy dink nie Tant Hessie is genoeg van 'n
> keurmeester nie?
>
> Penkop A

Sy grom as een grizly :') :')

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Net Afrikaans...? [boodskap #96263 is 'n antwoord op boodskap #96218] Sa, 07 Augustus 2004 06:44 Na vorige boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
"Max" ken toe volpunte toe! :

> 10 uit 10!
>
> "DeeDee"
>> maar slegs 'n
>> verveelde verbyganger, wat somtyds
>> wanneer ek vies is vir myself, hier stilhou.
>> As selftoegediende straf.

>> DD


lol, dankie Max :-)))
Vorige onderwerp: klaar gedeps!
Volgende onderwerp: Kaapse weer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:40:04 MGT 2024