Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » klaar gedeps!
klaar gedeps! [boodskap #96250] Vr, 06 Augustus 2004 21:31
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
hallo almal

(die internet is 'n wonderlike ding, want as jy hier iets publiseer dan
bly dit op internasionale rekord vir baie jare.)

Klaar gedeps: wanneer ek my kuierplekkie oopmaak eendag dan gaan ek dit
"Die Jollie Bobbejaan" noem.

ek dink dis nogal oulik :)
Vorige onderwerp: Nog Kase sneuwel in Nam
Volgende onderwerp: Net Afrikaans...?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 03:52:33 MGT 2024