Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Welkom aan DD
Welkom aan DD [boodskap #95888] Ma, 02 Augustus 2004 11:44 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - welkom terug.
So, jy bly nou in my tuisdorpie... Jy kan dankbaar wees dat jy nie die
grieperasie in die somer getref het nie - dis ietwat erger in daardie
hitte/humiditeit.
Ek is nou deel van die "Mywireless"-gemeenskap - wat deelname aan die
nuusgroep moeilik maak. (Maar ek lees redelik gereeld.)
Is jy darem al 'n volmondige "Shark"-ondersteuner? (Alhoewel hul spel die
seisoen bepaald nie ondersteuning regverdig nie.)
Is "Thirsty's" (daar op die noordekaai al afgebreek? (My eerste aandoenplek
wanneer ek in "God's own country..." opdaag.)
Re: Welkom aan DD [boodskap #95945 is 'n antwoord op boodskap #95888] Ma, 02 Augustus 2004 19:01 Na vorige boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 2 Aug 2004 04:44:45 -0700, "Jonas" wrote:

> DD - welkom terug.
> So, jy bly nou in my tuisdorpie... Jy kan dankbaar wees dat jy nie die
> grieperasie in die somer getref het nie - dis ietwat erger in daardie
> hitte/humiditeit.
> Ek is nou deel van die "Mywireless"-gemeenskap - wat deelname aan die
> nuusgroep moeilik maak. (Maar ek lees redelik gereeld.)
> Is jy darem al 'n volmondige "Shark"-ondersteuner? (Alhoewel hul spel die
> seisoen bepaald nie ondersteuning regverdig nie.)
> Is "Thirsty's" (daar op die noordekaai al afgebreek? (My eerste aandoenplek
> wanneer ek in "God's own country..." opdaag.)
>

Hallo Jonas:-) Lekker om weer jou stem te hoor!
Jou tuisdorpie? Jou tuisdorpie is mos Pretoria,
of het jy ook hierheen verhuis? Of kyk jy in 'n
glasbal wanneer jy praat?

Wie's die 'Sharks'?

Thirsty's is steeds hier, maar sal binnekort afgebreek word.
Hier word groot dinge gedoen, en dit gaan die afbreek van
al die drinkplekke en restaurante op die waterfront beteken.
Want, die port (Afr?) word met 150 treë verbreed.
Die nuwe geslag skepe gaan 350m lank en 54m breed wees.

Ek het dadelik na onder meer jou gesoek. Raak nou weer
ge'wire' en wees meer kere hier.

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Vorige onderwerp: Advertensies
Volgende onderwerp: Vir - heelwaarskynlik Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:26:09 MGT 2024