Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir - heelwaarskynlik Annette
Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95836] So, 01 Augustus 2004 16:01 na volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek het gisteraand op een af ander manier die vrieskas afgeskakel.
En dit laat vanmiddag eers agter gekom.
Nou, die vis. KingKlip en Canadian Salmon. Dit is vars vis wat gevries
was en ontvries het. Nou is dit weer gevries. Kan dit ge-eet word, of
moet dit weggegooi word?

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95843 is 'n antwoord op boodskap #95836] So, 01 Augustus 2004 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou sê natuurlike smaak. As die vis weer ontdooi word en dit is pap, of
die vleis is valerig, gooi dit weg. Andersins maak dit gaar, en as jy van
die ongewone branderige smaak hou kan jy probeer om dit te eet - hou die
dokter se noodnommer byderhand:))
--
Groetnis
Annette

"DeeDee" skryf in boodskap news:0m4qg0597vqcv3fhhp068s2fgu5bbhm0ru@4ax.com...
>
>
> Ek het gisteraand op een af ander manier die vrieskas afgeskakel.
> En dit laat vanmiddag eers agter gekom.
> Nou, die vis. KingKlip en Canadian Salmon. Dit is vars vis wat gevries
> was en ontvries het. Nou is dit weer gevries. Kan dit ge-eet word, of
> moet dit weggegooi word?
>
> DD
>
>
>
> Don't hate the player,
> hate the game.
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95844 is 'n antwoord op boodskap #95843] So, 01 Augustus 2004 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 1 Aug 2004 19:18:47 +0200, "Annette" wrote:

> Ek sou sê natuurlike smaak. As die vis weer ontdooi word en dit is pap, of
> die vleis is valerig, gooi dit weg. Andersins maak dit gaar, en as jy van
> die ongewone branderige smaak hou kan jy probeer om dit te eet - hou die
> dokter se noodnommer byderhand:))

Dankie Annette. Die dokter en ek is reeds op naamnoem terme:-)
Hierdie kan in in 'n grap ontaard. Op my stelling "your KingKlip is
still better than mine' het die eienaar van 'Fishermans Choice' by
uShaka Island angebied dat hy en sy vrou een aand kom KingKlip
hier gaarmaak. Nou wil jy die dokter ook uitnooi:-)

Anyway, dankie. Die knoffelbotter is reeds in die pan, en ek het net
vir jou antwoord gewag. (Ek het genuine vir jou antwoord gewag voor ek
die knoffelbotter in die pan gesit het).

Vertel my nou waarom smaak Abdulah se KingKlip lekker as myne,
Annette? Ek het al diep olie probeer, maar bak dit gewoonlik in
knoffel botter.

DD

Don't hate the player,
hate the game.

Eugene Tereblanche
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95845 is 'n antwoord op boodskap #95844] So, 01 Augustus 2004 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DeeDee" skryf in boodskap news:89cqg01a1apgkc88f2b0e4cujr67556inb@4ax.com...
On Sun, 1 Aug 2004 19:18:47 +0200, "Annette" wrote:

> Ek sou sê natuurlike smaak. As die vis weer ontdooi word en dit is pap, of
> die vleis is valerig, gooi dit weg. Andersins maak dit gaar, en as jy van
> die ongewone branderige smaak hou kan jy probeer om dit te eet - hou die
> dokter se noodnommer byderhand:))

Dankie Annette. Die dokter en ek is reeds op naamnoem terme:-)
Hierdie kan in in 'n grap ontaard. Op my stelling "your KingKlip is
still better than mine' het die eienaar van 'Fishermans Choice' by
uShaka Island angebied dat hy en sy vrou een aand kom KingKlip
hier gaarmaak. Nou wil jy die dokter ook uitnooi:-)

Anyway, dankie. Die knoffelbotter is reeds in die pan, en ek het net
vir jou antwoord gewag. (Ek het genuine vir jou antwoord gewag voor ek
die knoffelbotter in die pan gesit het).

Vertel my nou waarom smaak Abdulah se KingKlip lekker as myne,
Annette? Ek het al diep olie probeer, maar bak dit gewoonlik in
knoffel botter.

DD

Ek moet erken dat alhoewel ek in die Kaap grootgeword het, ek nog nooit
Kingklip geëet het nie. My pa se stokperdjie was om vis te vang, hengel of
diepsee, en hy het ons altyd kom vertel dat in die jare toet het die
kommersiële vissermanne die Kingklip altyd teruggegooi as dit in hulle nette
was, want die kop lyk glo soos n slang, en toe word dit op n kol baie gewild
en gesog, maar my vooroordele, van my pa geërf, was toe al mooi in my brein
geplant, en ek het dit net nie geëet nie. Hier kry jy dit nie, maar ek maak
omtrent nooit vis by die huis nie, dit reuk sit my af, en ons kry nie lekker
vis te koop nie, tensy iemand nou vars vis bring van die Golf van Meksiko.
Ek gaan beslis dit probeer as ek in Oktober uitkom, vertel mooi hoe jy dit
maak DD, want die vis is mos dik, en as jy dit panbraai vat dit mos lank?
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95846 is 'n antwoord op boodskap #95845] So, 01 Augustus 2004 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 19:31:37 GMT, "Ellie" wrote:

>
>
> Ek moet erken dat alhoewel ek in die Kaap grootgeword het, ek nog nooit
> Kingklip geëet het nie. My pa se stokperdjie was om vis te vang, hengel of
> diepsee, en hy het ons altyd kom vertel dat in die jare toet het die
> kommersiële vissermanne die Kingklip altyd teruggegooi as dit in hulle nette
> was, want die kop lyk glo soos n slang, en toe word dit op n kol baie gewild
> en gesog, maar my vooroordele, van my pa geërf, was toe al mooi in my brein
> geplant, en ek het dit net nie geëet nie. Hier kry jy dit nie, maar ek maak
> omtrent nooit vis by die huis nie, dit reuk sit my af, en ons kry nie lekker
> vis te koop nie, tensy iemand nou vars vis bring van die Golf van Meksiko.
> Ek gaan beslis dit probeer as ek in Oktober uitkom, vertel mooi hoe jy dit
> maak DD, want die vis is mos dik, en as jy dit panbraai vat dit mos lank?

Ek panbraai Kingklip, en smaakverskil toegelaat, is dit werklik die
lekkerste vis. Dit is 'n nat (maw nie droë soos bv Baracuda nie) vis
met stewige vesel. Ek hou daarvan om te eksperimenteer met kos,
en het dus diep olie ook probeer, mar vind potbraai in knoffel botter
die lekkerste, Ellie.
Met speserye vir vis, en suurlemoen peper sowel as genoeg sout.

Rockcod is my ander gunsteling en Steenbras is ook lekker,
maar Kingklip is tops! Teen 'n gemiddelde prys van sowat R60 per kilo
is dit ook 'n relatiewe duur vis, maar jy sal dit geniet:-)

Panbraai vat mos lank, sê jy? Ellie... die wit wyn skink jy eers
wanneer dit Kingklip begin sssssssssss in die pan. En jy is nie
veronderstel om dit in jou keel af te gooi nie.

As jy kyk na die laaste paragraaf in my brief aan Annette, sou jy
agtergekom het dat ek probeer het om 'm resep uit haar te kry.

Wat al agtergekom het, is dat dit crispy gebraai moet wees.

DD

Don't hate the player,
hate the game.

Eugene Tereblanche
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95849 is 'n antwoord op boodskap #95844] So, 01 Augustus 2004 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Doop die vis in vlapoeier.
--
Groetnis
Annette

"DeeDee" skryf in boodskap news:89cqg01a1apgkc88f2b0e4cujr67556inb@4ax.com...
> On Sun, 1 Aug 2004 19:18:47 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek sou sê natuurlike smaak. As die vis weer ontdooi word en dit is pap, of
>> die vleis is valerig, gooi dit weg. Andersins maak dit gaar, en as jy van
>> die ongewone branderige smaak hou kan jy probeer om dit te eet - hou die
>> dokter se noodnommer byderhand:))
>
>
> Dankie Annette. Die dokter en ek is reeds op naamnoem terme:-)
> Hierdie kan in in 'n grap ontaard. Op my stelling "your KingKlip is
> still better than mine' het die eienaar van 'Fishermans Choice' by
> uShaka Island angebied dat hy en sy vrou een aand kom KingKlip
> hier gaarmaak. Nou wil jy die dokter ook uitnooi:-)
>
> Anyway, dankie. Die knoffelbotter is reeds in die pan, en ek het net
> vir jou antwoord gewag. (Ek het genuine vir jou antwoord gewag voor ek
> die knoffelbotter in die pan gesit het).
>
> Vertel my nou waarom smaak Abdulah se KingKlip lekker as myne,
> Annette? Ek het al diep olie probeer, maar bak dit gewoonlik in
> knoffel botter.
>
> DD
>
>
>
> Don't hate the player,
> hate the game.
>
> Eugene Tereblanche
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95854 is 'n antwoord op boodskap #95846] Ma, 02 Augustus 2004 00:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DeeDee skryf:

> Wat al agtergekom het, is dat dit crispy gebraai moet wees.

Ek hou weer daarvan om Kingklip te rooster.
Sonder die olie en vet jy sien. ;-)
Ons kry dit nogal hier in Georgia, maar ek sien dit kom van Chile af.
Weird...
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95857 is 'n antwoord op boodskap #95854] Ma, 02 Augustus 2004 00:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 20:23:23 -0400, Katryn wrote:

> DeeDee skryf:
>
>> Wat al agtergekom het, is dat dit crispy gebraai moet wees.
>
> Ek hou weer daarvan om Kingklip te rooster.
> Sonder die olie en vet jy sien. ;-)
> Ons kry dit nogal hier in Georgia, maar ek sien dit kom van Chile af.
> Weird...

Dit klink soos 'n teregwysing vanaf tannie weighless. Jy het egter 'n
gedagte gelaat. Ek het mos gesê ek is 'n eksperimentoesialis(!!!).
Ook het ek Canadian Salmon hier. Beslis is dìt ingevoer, want dit is
vol grate..

DD

Don't hate the player,
hate the game.

Eugene Tereblanche
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95859 is 'n antwoord op boodskap #95857] Ma, 02 Augustus 2004 00:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DeeDee skryf:

> Dit klink soos 'n teregwysing vanaf tannie weighless. Jy het egter 'n
> gedagte gelaat. Ek het mos gesê ek is 'n eksperimentoesialis(!!!).

LOL. Nee, gladnie so bedoel nie. Jammer.

> Ook het ek Canadian Salmon hier. Beslis is dìt ingevoer, want dit is
> vol grate..

Nee, nou bly ek eerder tjoepstil. ;-))))
Terloops, ons eet vreeslik baie salmon. Dit is sekerlik een van my
gunsteling vissoorte. Veral met 'n suurlemoen, kappertjie en dill
sous. Yummie. Wat is dill in Afrikaans?
Maar so ruk gelede was daar allerande waarskuwings oor Salmon en Tuna.
Iets te doen met ho"e vlakke van lood of so iets.
Weet jy daarvan?
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95862 is 'n antwoord op boodskap #95859] Ma, 02 Augustus 2004 00:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 20:43:58 -0400, Katryn wrote:

> DeeDee skryf:
>
>> Dit klink soos 'n teregwysing vanaf tannie weighless. Jy het egter 'n
>> gedagte gelaat. Ek het mos gesê ek is 'n eksperimentoesialis(!!!).
>
> LOL. Nee, gladnie so bedoel nie. Jammer.
>
>> Ook het ek Canadian Salmon hier. Beslis is dìt ingevoer, want dit is
>> vol grate..
>
> Nee, nou bly ek eerder tjoepstil. ;-))))
> Terloops, ons eet vreeslik baie salmon. Dit is sekerlik een van my
> gunsteling vissoorte. Veral met 'n suurlemoen, kappertjie en dill
> sous. Yummie. Wat is dill in Afrikaans?
> Maar so ruk gelede was daar allerande waarskuwings oor Salmon en Tuna.
> Iets te doen met ho"e vlakke van lood of so iets.
> Weet jy daarvan?

Dill is 'n suurtjie. Ek eet gewoonweg suurlemoensap (en suurlemoen
peper) oor vis. En nee, ek weet nie van die lood waarskuwing nie.
As ek kyk hoe die hengelaars hier op die rotse staan, is dit die vis
eerder wat die lood waarskuwings moet kry. Ek gaan nou weer inkruip.
Tot later.

DD
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95863 is 'n antwoord op boodskap #95859] Ma, 02 Augustus 2004 02:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Maar so ruk gelede was daar allerande waarskuwings oor Salmon en Tuna.
> Iets te doen met ho"e vlakke van lood of so iets.
> Weet jy daarvan?

Ek dink die waarskuwing was oor "farmed salmon." Dit het
glo ongesonde hoeveelhede van iets ingehad, soveel so dat
hulle mense gewaarsku het hier in Kanada dat sekere mense
nie dié soort salmon moes eet nie, veral nie verwagtende
vroue nie. Ek vergeet nou wat daarin was wat gevaarlik
was.

Gloudina
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95869 is 'n antwoord op boodskap #95843] Ma, 02 Augustus 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Annette

Het jy nie dalk 'n resep om vis in deeg gaar te maak nie, jy weet soos die
Griekse kafee op die hoek. Ek kry dit so 60% reg maar die deeg val meestal
van die vis af

Groete

Riaan

"Annette" skryf in boodskap news:cej9ch$lle$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sou sê natuurlike smaak. As die vis weer ontdooi word en dit is pap, of
> die vleis is valerig, gooi dit weg. Andersins maak dit gaar, en as jy van
> die ongewone branderige smaak hou kan jy probeer om dit te eet - hou die
> dokter se noodnommer byderhand:))
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95886 is 'n antwoord op boodskap #95869] Ma, 02 Augustus 2004 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rol eers die vis in 'n droë mengsel ( meel of vla, sout en peper) en dan
doop jy dit in die beslag. Maak seker dat die olie goed warm is voordat jy
die vis-stukke daarin plaas.

--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1091427906.244729@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hi Annette
>
> Het jy nie dalk 'n resep om vis in deeg gaar te maak nie, jy weet soos die
> Griekse kafee op die hoek. Ek kry dit so 60% reg maar die deeg val meestal
> van die vis af
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cej9ch$lle$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sou sê natuurlike smaak. As die vis weer ontdooi word en dit is pap, of
>> die vleis is valerig, gooi dit weg. Andersins maak dit gaar, en as jy van
>> die ongewone branderige smaak hou kan jy probeer om dit te eet - hou die
>> dokter se noodnommer byderhand:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95891 is 'n antwoord op boodskap #95862] Ma, 02 Augustus 2004 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DeeDee skryf:

>> Maar so ruk gelede was daar allerande waarskuwings oor Salmon en Tuna.
>> Iets te doen met ho"e vlakke van lood of so iets.
>> Weet jy daarvan?
>
>
> Dill is 'n suurtjie.

Nee, ek dink nie so nie. Dill is 'n aromatiese krui - van die
pietersielie familie. Die takkies het sulke fyn (threadlike)
blaartjies. Die Romeine het dit altyd as 'n "good luck" simbool
gebruik. Dit word wel gebruik om dill pickles te geur. Ek dink 'n
suurtjie is 'n pickle?
Of droom ek nou?

> En nee, ek weet nie van die lood waarskuwing nie.

Jammer - dit was toe kwik. Blykbaar was die kwikvlakke te hoog in
salm en tuna.

> As ek kyk hoe die hengelaars hier op die rotse staan, is dit die vis
> eerder wat die lood waarskuwings moet kry. Ek gaan nou weer inkruip.
> Tot later.

;-)
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95925 is 'n antwoord op boodskap #95891] Ma, 02 Augustus 2004 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Jammer - dit was toe kwik. Blykbaar was die kwikvlakke te hoog in
> salm en tuna.

Soos ek vantevore gesê het, slegs in "farmed"
salmon en tuna.

Gloudina
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95932 is 'n antwoord op boodskap #95925] Ma, 02 Augustus 2004 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> "Katryn" skryf
>
>> Jammer - dit was toe kwik. Blykbaar was die kwikvlakke te hoog in
>> salm en tuna.
>
> Soos ek vantevore gesê het, slegs in "farmed"
> salmon en tuna.

Hierdie was weer iets anders as die PCB's in die "farmed" salm
storie.
Daardie vis is in elkgeval yuck om te eet.
Dalk was die Georgia vis invoerders alweer kwaad vir Kanada en het ons
op 'n dwaalspoor gelei sodat ons eerder Alaska salm koop. Dis ook
moontlik...
;-)
Re: Vir - heelwaarskynlik Annette [boodskap #95947 is 'n antwoord op boodskap #95925] Ma, 02 Augustus 2004 19:36 Na vorige boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 02 Aug 2004 14:33:53 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Katryn" skryf
>
>> Jammer - dit was toe kwik. Blykbaar was die kwikvlakke te hoog in
>> salm en tuna.
>
> Soos ek vantevore gesê het, slegs in "farmed"
> salmon en tuna.
>
> Gloudina
>

farmed salmon en tuna is plaasvis in Afrikaans.

DD
Vorige onderwerp: Welkom aan DD
Volgende onderwerp: Gautengse Vroue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:05:15 MGT 2024