Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien
Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94791] So, 11 Julie 2004 09:21 na volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse
Hooggeregshof ingedien om huwelike tussen mense van dieselfde geslag
erken te kry. Die direkteur van die Lesbiese en Gay Gelykheids-projek,
Evert Knoesen, sê die erkenning van gay huwelike sal onregverdige
regsbeperkings uit die weg ruim en help om die stigma in die gemeenskap
te verwyder. Die hofaansoek voer aan dat die Wet op Huwelike van 1961 -
wat huwelike tussen gay paartjies verhoed - ongrondwetlik is. Die
Grondwet verbied egter diskriminasie op grond van seksuele voorkeur.

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94792 is 'n antwoord op boodskap #94791] So, 11 Julie 2004 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nuus. Ek het gedink dis lankal al gewettig in SA.
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94793 is 'n antwoord op boodskap #94792] So, 11 Julie 2004 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Spencer stelde de volgende uitleg voor :
> Dis nuus. Ek het gedink dis lankal al gewettig in SA.

In belgie en Nederland is dit sedert een jaar gewettig,daar gaan mooi
kinders van kom l-)

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94796 is 'n antwoord op boodskap #94791] So, 11 Julie 2004 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het in my lewe nog baie min kontak gehad met homoseksuele mense (praat
nie van fisiese kontak nie) Ek vind dit egter baie interessant om die mense
dop te hou. Ek was een aand by die Kaapstadse waterfront, en was verbaas om
te sien hoe skeef die mense daar is. Een restaurant-dansplek was deur 'n
klomp dames gehuur vir 'n private partytjie. So van 'n openbare gesoenery en
gevoellery tussen 'n klomp girls het ek nog nooit vantevore gesien nie. En
dit was werklikwaar bo-dorp kwaliteit dames. Wat 'n vermorsing. Ek sal sê
hulle moet eerder veelwywery wettig - dit sal my baie beter pas. Hier
bestaan hoeka by my die moontlikheid van 'n vakature of twee drie.
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94803 is 'n antwoord op boodskap #94792] So, 11 Julie 2004 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf

> Dis nuus. Ek het gedink dis lankal al gewettig in SA.

Dit is gladnie so wyd verspreid as wat jy dink nie. Siviele
Unies word wel byna oral erken, maar 'n egte huwelik word
nie regtig wydverspreid toegelaat nie. In Kanada word dit
net in Ontario ( en eers baie onlangs nog ook) en in British
Columbia toegelaat. Daar is juis nog pogings deur die
godsdienstige regtervleuel om dit federaal in Kanada verban
te kry.

Gloudina
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94829 is 'n antwoord op boodskap #94793] Ma, 12 Julie 2004 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 Jul 2004 09:56:16 GMT, P_65 wrote:

> Spencer stelde de volgende uitleg voor :
>> Dis nuus. Ek het gedink dis lankal al gewettig in SA.
>
> In belgie en Nederland is dit sedert een jaar gewettig,daar gaan mooi
> kinders van kom l-)

Ek gaan trou met Paul!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94845 is 'n antwoord op boodskap #94829] Di, 13 Julie 2004 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
1 uit 5 vrouens in NZ het ten minste een lesbiese ervaring in hulle lewe,
verneem ek nou nie dag. Hoe akkuraat dit is, weet ek nie. Ek neem aan die
navorsers het 'n steekproef gedoen onder 'n paar vrouens. Norbert, breek weg
ou kêrel, dalk het die tyd aangebreek om nou jou proef steek te doen. Jou
ware liefde lê dalk daar in Nederland.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:git5f0lv7op1c1sfhas4sp7249omb5v1m5@4ax.com...
> On Sun, 11 Jul 2004 09:56:16 GMT, P_65 wrote:
>
>> Spencer stelde de volgende uitleg voor :
>>> Dis nuus. Ek het gedink dis lankal al gewettig in SA.
>>
>> In belgie en Nederland is dit sedert een jaar gewettig,daar gaan mooi
>> kinders van kom l-)
>
> Ek gaan trou met Paul!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94905 is 'n antwoord op boodskap #94845] Wo, 14 Julie 2004 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Spencer formuleerde op dinsdag :
> 1 uit 5 vrouens in NZ het ten minste een lesbiese ervaring in hulle lewe,
> verneem ek nou nie dag. Hoe akkuraat dit is, weet ek nie. Ek neem aan die
> navorsers het 'n steekproef gedoen onder 'n paar vrouens. Norbert, breek weg
> ou kêrel, dalk het die tyd aangebreek om nou jou proef steek te doen. Jou
> ware liefde lê dalk daar in Nederland.
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:git5f0lv7op1c1sfhas4sp7249omb5v1m5@4ax.com...
>> On Sun, 11 Jul 2004 09:56:16 GMT, P_65 wrote:

>>> Spencer stelde de volgende uitleg voor :
>>>> Dis nuus. Ek het gedink dis lankal al gewettig in SA.
>
>>> In belgie en Nederland is dit sedert een jaar gewettig,daar gaan mooi
>>> kinders van kom l-)

>> Ek gaan trou met Paul!

>> Norbert (uit Vlaandere)

Ek word nog lesbies vir lesbiese en niet -vroue

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94912 is 'n antwoord op boodskap #94845] Wo, 14 Julie 2004 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Proefsteek of poefsteek?

Max____________________________

"Spencer"
> Norbert, breek weg
> ou kêrel, dalk het die tyd aangebreek om nou jou proef steek te doen. Jou
> ware liefde lê dalk daar in Nederland.
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94946 is 'n antwoord op boodskap #94845] Wo, 14 Julie 2004 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Jul 2004 23:31:41 +1200, "Spencer" wrote:

> 1 uit 5 vrouens in NZ het ten minste een lesbiese ervaring in hulle lewe,
> verneem ek nou nie dag. Hoe akkuraat dit is, weet ek nie. Ek neem aan die
> navorsers het 'n steekproef gedoen onder 'n paar vrouens. Norbert, breek weg
> ou kêrel, dalk het die tyd aangebreek om nou jou proef steek te doen. Jou
> ware liefde lê dalk daar in Nederland.
>
Ware liefde?.. Ag!..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94947 is 'n antwoord op boodskap #94905] Wo, 14 Julie 2004 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Jul 2004 10:22:49 GMT, P_65 wrote:

> Ek word nog lesbies vir lesbiese en niet -vroue

Ek het dit geweet ek sou op jou kan staatmaak, Paul! Dankie tog!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #94948 is 'n antwoord op boodskap #94912] Wo, 14 Julie 2004 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Jul 2004 14:04:57 +0200, "Max" wrote:

> Proefsteek of poefsteek?
>
> Max____________________________

Altwee, Max, altwee!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien [boodskap #95520 is 'n antwoord op boodskap #94791] Sa, 24 Julie 2004 13:00 Na vorige boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Baie goeie nuus hierdie. Hoekom nog `n aansoek indien. Laat hulle
trou, sommer op die straat.
Die holgrawers sal noal baie bydra tot die ontwikkeling en
verspreiding van aids.

Frik

On Sun, 11 Jul 2004 09:21:00 GMT, P_65 wrote:

> Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse
> Hooggeregshof ingedien om huwelike tussen mense van dieselfde geslag
> erken te kry. Die direkteur van die Lesbiese en Gay Gelykheids-projek,
> Evert Knoesen, sê die erkenning van gay huwelike sal onregverdige
> regsbeperkings uit die weg ruim en help om die stigma in die gemeenskap
> te verwyder. Die hofaansoek voer aan dat die Wet op Huwelike van 1961 -
> wat huwelike tussen gay paartjies verhoed - ongrondwetlik is. Die
> Grondwet verbied egter diskriminasie op grond van seksuele voorkeur.
Vorige onderwerp: Wie is die Sterkste?
Volgende onderwerp: Re: South Africans Terrified Of Crime - 43,000 Murders Yearly!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:15:57 MGT 2024