Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: South Africans Terrified Of Crime - 43,000 Murders Yearly!
Re: South Africans Terrified Of Crime - 43,000 Murders Yearly! [boodskap #95523] Sa, 24 Julie 2004 15:55 na volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan nie dié paragraaf paragrawe nie:

Just-me wrote:
>> More than half of those who felt unsafe walking around their
>> neighbourhoods after dark in 1998, felt the same way in 2003.

Beteken dit nou dat daar 'n groot afname (amper 50%?) is in mense wat
onveilig voel na-donker, of wat?

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: South Africans Terrified Of Crime - 43,000 Murders Yearly! [boodskap #95525 is 'n antwoord op boodskap #95523] Sa, 24 Julie 2004 16:55 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee, net die helfte lewe nog. Dus 100% van die oorlewendes voel nog so,
alhoewel net die helfte nog oor is a.g.v misdaad...

;o)

Plato

knersus wrote:

> Ek verstaan nie dié paragraaf paragrawe nie:
>
> Just-me wrote:
>
>>> More than half of those who felt unsafe walking around their
>>> neighbourhoods after dark in 1998, felt the same way in 2003.
>
>
> Beteken dit nou dat daar 'n groot afname (amper 50%?) is in mense wat
> onveilig voel na-donker, of wat?
>
Vorige onderwerp: Gay en Lesbiese organisasies het 'n aansoek by die Johannesburgse Hooggeregshof ingedien
Volgende onderwerp: Bin Laden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 13:46:20 MGT 2024