Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou!
Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou! [boodskap #95172] Ma, 19 Julie 2004 09:48 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
http://www.africancrisis.org/photos16.asp

Gaan loer bietjie na die mooi prentjies... Dis jou Afrika die!

Cheers
Plato
Re: Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou! [boodskap #95173 is 'n antwoord op boodskap #95172] Ma, 19 Julie 2004 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Op 19/07/2004, heeft Plato verondersteld :
> http://www.africancrisis.org/photos16.asp
>
> Gaan loer bietjie na die mooi prentjies... Dis jou Afrika die!
>
> Cheers
> Plato

Dit is vir die ANCgatlikker geen probleem,sy wens dat alle wittes op
die manier eindig dat ANCvark

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou! [boodskap #95215 is 'n antwoord op boodskap #95173] Ma, 19 Julie 2004 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
> dat ANCvark

P_65, ek dink nie dis akkuraat om na haar te verwys as 'n ANCvarkie
nie. Daar's 'n paar wit mense (mans en vrouens) hoog op in die ANC wat
goed doen vir SA as 'n geheel en hard werk vir wit mense ook. Die
toekoms van wit mense in Suid Afrika (beide Soutpiele en Boneheads) le
by die ANC. Opposisie gaan nooit, ooit weer in enige formaat 'n
regering kan vorm nie. Dis toe te wy aan die demografie en bevolking
van SA.

Dus, om 'n ANCvark te word, is eintlik 'n goeie ding. Ons het
Afrikaners en Boere nodig in sleutel posisies in die ANC. Om te sit en
kak-en-kerm in die parlament, behaal amper so min soos hierie
nuusgroep.

Ek sou wel voorstel, dat as jy 'n punt wil bewys, dat jy 'n plot grond
erens in die noord Transvaal koop, en 'n one-way vliegkaartjie vanaf
Kanada na SA borg vir Tannie Gloudina en Oom Izak. Laat hulle
tweetjies dan op die SA pensioen en vanaf die land leef....
Re: Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou! [boodskap #95219 is 'n antwoord op boodskap #95215] Ma, 19 Julie 2004 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is demokrasie nie snaaks nie? Die meerderheid regeer. Maar wat nou? Die
meerderheid is onopgevoed en onkundig? Mmmmmm.... Voedsel ter nadenke...

BitterEinder wrote:

>> dat ANCvark
>
>
> P_65, ek dink nie dis akkuraat om na haar te verwys as 'n ANCvarkie
> nie. Daar's 'n paar wit mense (mans en vrouens) hoog op in die ANC wat
> goed doen vir SA as 'n geheel en hard werk vir wit mense ook. Die
> toekoms van wit mense in Suid Afrika (beide Soutpiele en Boneheads) le
> by die ANC. Opposisie gaan nooit, ooit weer in enige formaat 'n
> regering kan vorm nie. Dis toe te wy aan die demografie en bevolking
> van SA.
>
> Dus, om 'n ANCvark te word, is eintlik 'n goeie ding. Ons het
> Afrikaners en Boere nodig in sleutel posisies in die ANC. Om te sit en
> kak-en-kerm in die parlament, behaal amper so min soos hierie
> nuusgroep.
>
> Ek sou wel voorstel, dat as jy 'n punt wil bewys, dat jy 'n plot grond
> erens in die noord Transvaal koop, en 'n one-way vliegkaartjie vanaf
> Kanada na SA borg vir Tannie Gloudina en Oom Izak. Laat hulle
> tweetjies dan op die SA pensioen en vanaf die land leef....
Re: Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou! [boodskap #95245 is 'n antwoord op boodskap #95219] Di, 20 Julie 2004 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis die minderheid se skuld...

Max____________________________

"Plato"
> Is demokrasie nie snaaks nie? Die meerderheid regeer. Maar wat nou? Die
> meerderheid is onopgevoed en onkundig? Mmmmmm.... Voedsel ter nadenke...
>
Re: Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou! [boodskap #95252 is 'n antwoord op boodskap #95245] Di, 20 Julie 2004 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
As jy Suid Afrika Afrika sou isoleer ja. Maar as jy in ag neem dat die
res van Afrika dieselfde beleef sonder Apartheid se geskiedenis dan is
dit nie so eenvoudig nie. Dis meer 'n toevalligheid dan.

Groete
Plato

Max wrote:

> Dis die minderheid se skuld...
>
> Max____________________________
>
>
> "Plato"
>
>> Is demokrasie nie snaaks nie? Die meerderheid regeer. Maar wat nou? Die
>> meerderheid is onopgevoed en onkundig? Mmmmmm.... Voedsel ter nadenke...

>
Re: Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou! [boodskap #95254 is 'n antwoord op boodskap #95252] Di, 20 Julie 2004 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Afrika moes vir homself sorg... Dit was nooit veronderstel om deur witmense
verwesters te word nie. Die outjies moes nog nomadies gewees het, van die
land geleef het. Uitgesterf het van die honger...

Ons wittes het alles opgefok.

Max____________________________

"Plato" skryf in boodskap news:cdijia$ldu$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy Suid Afrika Afrika sou isoleer ja. Maar as jy in ag neem dat die
> res van Afrika dieselfde beleef sonder Apartheid se geskiedenis dan is
> dit nie so eenvoudig nie. Dis meer 'n toevalligheid dan.
>
> Groete
> Plato
>
> Max wrote:
>
>> Dis die minderheid se skuld...
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Plato"
>>
>>> Is demokrasie nie snaaks nie? Die meerderheid regeer. Maar wat nou? Die
>>> meerderheid is onopgevoed en onkundig? Mmmmmm.... Voedsel ter nadenke...
>
>>
>
Re: Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou! [boodskap #95256 is 'n antwoord op boodskap #95254] Di, 20 Julie 2004 09:22 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink baie mense soos Gloudina sou dink dis vreeslik. As mens mooi
daaroor dink sou dit natuurlik gewees het. Alle volkere en mense op
aarde moet maar bietjie 'suffer' om beter te word. Hoe sê een vriend van
my altyd, "as jy dom is moet jy dubbel k senter a.

Groete
Plato

Max wrote:

> Afrika moes vir homself sorg... Dit was nooit veronderstel om deur witmense
> verwesters te word nie. Die outjies moes nog nomadies gewees het, van die
> land geleef het. Uitgesterf het van die honger...
>
> Ons wittes het alles opgefok.
>
> Max____________________________
>
>
> "Plato" wrote in message
> news:cdijia$ldu$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> As jy Suid Afrika Afrika sou isoleer ja. Maar as jy in ag neem dat die
>> res van Afrika dieselfde beleef sonder Apartheid se geskiedenis dan is
>> dit nie so eenvoudig nie. Dis meer 'n toevalligheid dan.

>> Groete
>> Plato

>> Max wrote:


>>> Dis die minderheid se skuld...
>
>>> Max____________________________
>
>
>>> "Plato"
>
>
>>>> Is demokrasie nie snaaks nie? Die meerderheid regeer. Maar wat nou? Die
>>>> meerderheid is onopgevoed en onkundig? Mmmmmm.... Voedsel ter nadenke...
>>
>
Vorige onderwerp: Suidafrikaanse DVD's vir kinders
Volgende onderwerp: Ek geniet baie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:23:53 MGT 2024