Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek geniet baie
Ek geniet baie [boodskap #95229] Ma, 19 Julie 2004 16:42 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ag liewe mense - julle laat my sooooooooooo geniet
die bakleiery van Plato en Gloudina is pragtig -
Die een bly in SA - die ander weg van die aktuele werklikheid.
Ek as 'n buitelander wat sy ore oop het glo die mens wat self
in die land leef en woon en wat daar die daaglikse werklikheid
ondervind het reg van praat want hy dra kennis van die situasie.
Mense wat nie in SA leef, woon en werk het het nie die reg om
sig opinies aan te matig wat op verouderde oordele gebaseer skyn
te wees nie.
So wie ek se, Ek is nou slegs 'n buitelander, dus 'n buitestaander,
weg van die daaglikse realityd. Ek luister, ek lees, ek kyk, en
stel my gees oop. Ek oordeel nie oor sake wat sig ver van my eie
wereld afspeel nie.
met groete, Uw.D.W.D. - P
Re: Ek geniet baie [boodskap #95258 is 'n antwoord op boodskap #95229] Di, 20 Julie 2004 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Jul 2004 17:42:20 +0100, plateau wrote:

> Ag liewe mense - julle laat my sooooooooooo geniet
> die bakleiery van Plato en Gloudina is pragtig -
> Die een bly in SA - die ander weg van die aktuele werklikheid.
> Ek as 'n buitelander wat sy ore oop het glo die mens wat self
> in die land leef en woon en wat daar die daaglikse werklikheid
> ondervind het reg van praat want hy dra kennis van die situasie.
> Mense wat nie in SA leef, woon en werk het het nie die reg om
> sig opinies aan te matig wat op verouderde oordele gebaseer skyn
> te wees nie.
> So wie ek se, Ek is nou slegs 'n buitelander, dus 'n buitestaander,
> weg van die daaglikse realityd. Ek luister, ek lees, ek kyk, en
> stel my gees oop. Ek oordeel nie oor sake wat sig ver van my eie
> wereld afspeel nie.
> met groete, Uw.D.W.D. - P

So hoekom spreek jy dan n opinie uit rakende SA?
Re: Ek geniet baie [boodskap #95263 is 'n antwoord op boodskap #95258] Di, 20 Julie 2004 10:17 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, tik jy sommer net iets omdat jou vingers jeuk?

Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 19 Jul 2004 17:42:20 +0100, plateau
> wrote:
>
>
>> die bakleiery van Plato en Gloudina is pragtig -
>> Die een bly in SA - die ander weg van die aktuele werklikheid.
>> Ek as 'n buitelander wat sy ore oop het glo die mens wat self
>> in die land leef en woon en wat daar die daaglikse werklikheid
>> ondervind het reg van praat want hy dra kennis van die situasie.
>> Mense wat nie in SA leef, woon en werk het het nie die reg om
>> sig opinies aan te matig wat op verouderde oordele gebaseer skyn
>> te wees nie.
>> So wie ek se, Ek is nou slegs 'n buitelander, dus 'n buitestaander,
>> weg van die daaglikse realityd. Ek luister, ek lees, ek kyk, en
>> stel my gees oop. Ek oordeel nie oor sake wat sig ver van my eie
>> wereld afspeel nie.
>> met groete, Uw.D.W.D. - P
>
>
> So hoekom spreek jy dan n opinie uit rakende SA?
>
Vorige onderwerp: Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou!
Volgende onderwerp: Uit Afrika vir Gloudina - 4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 01:09:31 MGT 2024