Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moeg gereis
Moeg gereis [boodskap #94964] Do, 15 Julie 2004 06:03
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eugene de Kock moes gister rus nadat hy die vorige dag van Pretoria na PE
gereis het. Is onvoldoende oefening nie mishandeling nie?
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Savanna Janes
Volgende onderwerp: Jan Sukkelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 12:49:44 MGT 2024