Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Mooi deur H.L. Ackermann
Mooi deur H.L. Ackermann [boodskap #94609] Ma, 05 Julie 2004 01:13 na volgende boodskap
starwars  is tans af-lyn  starwars
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Mooi - deur H.L. Ackermann Okt. 1899

Dis mooi soo, dis soo mooi,
so lelik is die veld, die veld so lelik.
Ja dis mooi, dis so mooi,
Al nog die veld is lelik.

Nog, nig, nag - Ja ja ja!
Al is die mense in the veld
so mooi ek kan verstaan
Daar in die lelik veld.

Daar kom die uil van ver af,
hy kom staan in die veld
so mooi is die uil,
so lelik die veld.

Uit die boeke van digsters, 1902.
Re: Mooi deur H.L. Ackermann [boodskap #94619 is 'n antwoord op boodskap #94609] Ma, 05 Julie 2004 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"starwars" skryf

> Daar kom die uil van ver af,
> hy kom staan in die veld
> so mooi is die uil,
> so lelik die veld.
>
> Uit die boeke van digsters, 1902.

Ek hou die meeste van hierdie strofe.

Tant Hessie, die digteres van Lekkersing
Re: Mooi deur H.L. Ackermann [boodskap #94620 is 'n antwoord op boodskap #94609] Ma, 05 Julie 2004 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Data by die pos: "Comments: This message did not originate from the
Sender address above.
It was remailed automatically by anonymizing remailer
software."

Dus ou Frikkie!!

On Mon, 5 Jul 2004 03:13:29 +0200 (CEST), starwars
wrote:

> Mooi - deur H.L. Ackermann Okt. 1899
>
> Dis mooi soo, dis soo mooi,
> so lelik is die veld, die veld so lelik.
> Ja dis mooi, dis so mooi,
> Al nog die veld is lelik.
>
> Nog, nig, nag - Ja ja ja!
> Al is die mense in the veld
> so mooi ek kan verstaan
> Daar in die lelik veld.
>
> Daar kom die uil van ver af,
> hy kom staan in die veld
> so mooi is die uil,
> so lelik die veld.
>
> Uit die boeke van digsters, 1902.
Re: Mooi deur H.L. Ackermann [boodskap #94622 is 'n antwoord op boodskap #94620] Ma, 05 Julie 2004 13:36 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" <

> Data by die pos: "Comments: This message did not originate from the
> Sender address above.
> It was remailed automatically by anonymizing remailer
> software."
>
> Dus ou Frikkie!!

Nee, ek twyfel. Hierdie ou is baie slimmer as
ou Frikkie. Ek dink ook nie dat hy Afrikaans-
sprekend is nie. Maar hy hou daarvan om op
die Afrikaanse nuusgroep te wees. Is dit omdat
dit hier interessanter is as op die Engelse
nuusgroep?

Die digter van Keurboslaan.
Vorige onderwerp: " Verknoeide Mirakel " deur HENNIE AUCAMP
Volgende onderwerp: " Brandende Boek " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:56:00 MGT 2024