Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA Uitvindings
Re: SA Uitvindings [boodskap #94537 is 'n antwoord op boodskap #94530] Wo, 30 Junie 2004 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moes daardie eerste sin laaste geskryf het:))
--
Groetnis
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:cbsfep$j92$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Erm - ek het nie gedink ek's 'n koei nie. Behalwe vir die eerste sin dink
> ek dit was 'n heel gawe antwoord gewees.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40dfe4b4.0@news1.mweb.co.za...
>> 'n Nice antwoord sou gaaf gewees het......hoekom is nodig om 'n koei te
>> wees?
>
Re: SA Uitvindings [boodskap #94538 is 'n antwoord op boodskap #94530] Wo, 30 Junie 2004 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos jy sê Elaine, daai eerste sin maak die ding!

"Elaine" skryf in boodskap news:cbsfep$j92$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Erm - ek het nie gedink ek's 'n koei nie. Behalwe vir die eerste sin dink
> ek dit was 'n heel gawe antwoord gewees.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40dfe4b4.0@news1.mweb.co.za...
>> 'n Nice antwoord sou gaaf gewees het......hoekom is nodig om 'n koei te
>> wees?
>
Re: SA Uitvindings [boodskap #94548 is 'n antwoord op boodskap #94538] Wo, 30 Junie 2004 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag okay, sorry man. Ekke het nou nie bedoel jy is dom nie!! My pa het
altyd gesê: as jy stupid is, is jy aspris want jy dink nie met die verstand
wat die Here jou gegee het nie. As jy dom is, is jy so geskape en kan jy
dit nie help nie!

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:40e25fd9.0@news1.mweb.co.za...
> Soos jy sê Elaine, daai eerste sin maak die ding!
Re: SA Uitvindings [boodskap #94549 is 'n antwoord op boodskap #94537] Wo, 30 Junie 2004 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Man - dan was my hele antwoord mislik gewees :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:cbtnnf$7rj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy moes daardie eerste sin laaste geskryf het:))
> --
> Groetnis
> Annette
Re: SA Uitvindings [boodskap #94550 is 'n antwoord op boodskap #94548] Wo, 30 Junie 2004 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie 'n probleem daarmee om as dom gereken te word nie......kanse is
groot dat jy reg is, maar moet jy dit sê? Wat van my brose waardigheid?
Wat my meer geïrriteer het was dat dit presies is soos Katryn en haar pêlle
die ding doen. Hulle gooi eers 'n belediging en dan wil hulle verder
praat. Dalk dink sy sy is vreeslik 'cute', maar dan is daar mos sulke
tipe mense ook. Ek sal nie hou daarvan dat jy ook een moet wees nie.

"Elaine" skryf in boodskap news:cbu3uc$3c9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag okay, sorry man. Ekke het nou nie bedoel jy is dom nie!! My pa het
> altyd gesê: as jy stupid is, is jy aspris want jy dink nie met die verstand
> wat die Here jou gegee het nie. As jy dom is, is jy so geskape en kan jy
> dit nie help nie!
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40e25fd9.0@news1.mweb.co.za...
>> Soos jy sê Elaine, daai eerste sin maak die ding!
>
Re: SA Uitvindings [boodskap #94552 is 'n antwoord op boodskap #94550] Wo, 30 Junie 2004 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dom? Nee, wat ek sal jou nou nie beskryf as dom nie. Moenie worry nie,
ek's ook op 'n gereelde basis baie stupid...

Dit was nie mooi van my nie - ek vra weer baie mooi om verskonine :)

"Suidwester" skryf in boodskap news:40e29903.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nie 'n probleem daarmee om as dom gereken te word nie......kanse is
> groot dat jy reg is, maar moet jy dit sê? Wat van my brose waardigheid?
> Wat my meer geïrriteer het was dat dit presies is soos Katryn en haar pêlle
> die ding doen. Hulle gooi eers 'n belediging en dan wil hulle verder
> praat. Dalk dink sy sy is vreeslik 'cute', maar dan is daar mos sulke
> tipe mense ook. Ek sal nie hou daarvan dat jy ook een moet wees nie.
Re: SA Uitvindings [boodskap #94554 is 'n antwoord op boodskap #94552] Wo, 30 Junie 2004 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie jou kop breek nie. Dis net as jy soos Katryn klink dat ek begin
koue rillings kry! Van banggeid.....ek vrees haar. He-he! As jy my wil
straf, dan is dit 'n aand saam met haar!

"Elaine" skryf in boodskap news:cbugo2$e5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dom? Nee, wat ek sal jou nou nie beskryf as dom nie. Moenie worry nie,
> ek's ook op 'n gereelde basis baie stupid...
>
> Dit was nie mooi van my nie - ek vra weer baie mooi om verskonine :)
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40e29903.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het nie 'n probleem daarmee om as dom gereken te word nie......kanse is
>> groot dat jy reg is, maar moet jy dit sê? Wat van my brose waardigheid?
>> Wat my meer geïrriteer het was dat dit presies is soos Katryn en haar
> pêlle
>> die ding doen. Hulle gooi eers 'n belediging en dan wil hulle verder
>> praat. Dalk dink sy sy is vreeslik 'cute', maar dan is daar mos sulke
>> tipe mense ook. Ek sal nie hou daarvan dat jy ook een moet wees nie.
>
Re: SA Uitvindings [boodskap #94555 is 'n antwoord op boodskap #94554] Wo, 30 Junie 2004 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar, ek breek nie my kop nie!! Ek erger dinge om oor te worry....

Katryn het nog nooit iets aan my gedoen nie, so ek het niks te sê oor daai
ene nie :)

"Suidwester" skryf in boodskap news:40e2cb1f.0@news1.mweb.co.za...
> Moenie jou kop breek nie. Dis net as jy soos Katryn klink dat ek begin
> koue rillings kry! Van banggeid.....ek vrees haar. He-he! As jy my wil
> straf, dan is dit 'n aand saam met haar!
Re: SA Uitvindings [boodskap #94556 is 'n antwoord op boodskap #94555] Wo, 30 Junie 2004 15:28 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy is soos hierdie groen strontbrommers....waar hy draai is daar iets stink
aan die kom.

"Elaine" skryf in boodskap news:cbukau$25$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toemaar, ek breek nie my kop nie!! Ek erger dinge om oor te worry....
>
> Katryn het nog nooit iets aan my gedoen nie, so ek het niks te sê oor daai
> ene nie :)
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40e2cb1f.0@news1.mweb.co.za...
>> Moenie jou kop breek nie. Dis net as jy soos Katryn klink dat ek begin
>> koue rillings kry! Van banggeid.....ek vrees haar. He-he! As jy my
> wil
>> straf, dan is dit 'n aand saam met haar!
>
Vorige onderwerp: Fênsong.....wat de moer is dit?
Volgende onderwerp: Vroue deur Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:47:43 MGT 2024