Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gou op die perdjie
Gou op die perdjie [boodskap #94159] Do, 17 Junie 2004 10:40
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand my dalk vertel hoekom die mense op die nuusgroepe so gou op hulle
perdjie klim as mens "top post". Ek gebruik Outlook Expess, en as ek "reply"
druk, is die cursor dadelik bo aan die bladsy. Daar was ook al mense wat my
gevloek het as ek al die vorige boodskappe uitvee en dan my boodskap skryf.
Veral die IT jafels vertel jou sommer gou gou dat jy swak maniere het.

Spencer
Vorige onderwerp: Savanna Jane
Volgende onderwerp: Hospitale en probleme....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:54:46 MGT 2024