Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hospitale en probleme....
Hospitale en probleme.... [boodskap #94122] Di, 15 Junie 2004 13:18 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis mos toevallig hoe dinge in pare kom. Gister help ek 'n klomp mense wat
'n petisie wil opstel aan die Swakopmund'se Dorpsraad ivm die toestande in
hospitale en klinieke en die feit dat ou mense in lang toue moet gaan staan
net om sy medisyne te kry terwyl daar geen sitgeriewe is nie. Ook dat
hulle van vroegoggend in die son moet staan en as hulle gelukkig is, word
hulle gehelp teen so 12 uur die middag. Dis nou net om die aanvraag in te
sit. Dan moet hulle wag tot die volgende week dat die medisyne eers van
die staatsapteek aankom [gewoonlik 'n week later] en dan weer 'n klomp ure
in die son. Gistermiddag is daar 'n radioprogram waarop mense kan inskakel
en 'chat' en die mense kla oor die toestand van die hospitaaldienste in die
land. Dis blykbaar heel algemeen in die staatshospitale dat as jy soontoe
moet gaan, dan moet jy jou eie beddegoed saamvat, asook jou eie kos en
slaapklere, whatever jy nodig het. In SA gaan dit blykbaar nie veel beter
nie.
Die groot vraag is natuurlik hoe gebeur dit? Enigiemand wat die
oorgang van politieke mag beleef het, wéét dat die hospitale en
gesondheidsdienste in ons land uitstekend was in die ou dae. Wat is die
oplossing en kan dit reggestel word?
Toe skakel 'n ou in wat duidelik weet waarvan hy praat en hy reken toe
dat die bestuurstelsels wat so 'n massiewe landsdiens soos
gesondheidsdienste beheer, saam met regstellende aksie verdwyn het. Hy
reken dat die mense wat aan beheer gekom het van die onderskeie funksies,
het nie die ondervinding en kennis om sinvolle beheer uit te oefen daaroor
nie. In die proses het bestaande stelsels uit die ou regering se tyd, by
die venster uit verdwyn omdat die huidige mense nie weet hoe om dit aan te
wend nie en saam daarmee natuurlik die publiek se betaalde diens [via
belasting] waarop hulle geregtig is. Volgens hom, is dit onmoontlik om die
skade te herstel want soveel is vernietig dat dit nie weer herstel kan word
gegewe die land se inkomste nie.
Nogal 'n ontstellende gedagte, is dit nie? Die politici en ander
kwasi-kundiges wat aan beheer van 'n land kom, doen korttermyn regstellings
sonder om 'n oomblik te oorweeg wat gaan gebeur oor die lang termyn. Wel,
hier het ons die lang termyn. 'n Gesondheidsdiens wat omtrent op gelyke
voet was met die beste was van wat in SA was, is nou niks werd nie. As jy
nie geld het vir 'n private diens nie, vrek jy maar in die veld.......
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94123 is 'n antwoord op boodskap #94122] Di, 15 Junie 2004 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Die groot vraag is natuurlik hoe gebeur dit? Enigiemand wat die
> oorgang van politieke mag beleef het, wéét dat die hospitale en
> gesondheidsdienste in ons land uitstekend was in die ou dae.

'n Gesondheidsdiens wat omtrent op gelyke
> voet was met die beste was van wat in SA was, is nou niks werd nie.

Dis hierdie soort gepraat wat my siek maak. Twintig jaar
gelede het jy in jou wit laertjie gesit en NIKS geweet van
hoe die gesondheidsdienste vir nie-blankes was nie. Hulle
moes maar daar doer op die kaal haai vlakte vat wat hulle
kry, terwyl daar miljoene uitgegee is om uitstekende
gesondheidsdienste daar te stel vir die handjievol witmense.
Nou is die staat uiteindelik verantwoordelik om vir alle
mense in SA op 'n gelyke vlak te sorg. Ek is seker op
sekere plekke gaan dinge maar beroerd. Maar ek dink
nog dat vir die deursnee nie-blanke persoon daar baie
beter gesondheidsdienste is as twintig jaar gelede. Dis
vooruitgang.

Die Ruiter in die Dag
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94125 is 'n antwoord op boodskap #94122] Di, 15 Junie 2004 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Dis blykbaar heel algemeen in die staatshospitale dat as jy soontoe
> moet gaan, dan moet jy jou eie beddegoed saamvat, asook jou eie kos en
> slaapklere, whatever jy nodig het.

Albert Schweizer, wat 'n briljante loopbaan as
orrelspeler en wetenskaplike opgegee het en as
dokter in Sentraal Afrika gaan werk het, het
'n sentrum geskep waar die pasiënt se familie
by hom sou kon bly, en waar die familie
verantwoordelik was vir die voeding en kleding
van die pasiënt. Wat is daarmee verkeerd?
Die ander alternatief is om mense eenvoudig
nie vestiging te gee nie, maar hulle so gou as
moontlik by die hospitaal se deur uit te stoot.
Dis daarom dat so baie "operasies" deesdae
net 'n paar uur neem, en dan is jy weer terug
in jou eie bed. Selfs vrouens wat geboorte
gegee het, word hier by ons nou net een nag
in die hospitaal toegelaat.

Gloudina
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94126 is 'n antwoord op boodskap #94123] Di, 15 Junie 2004 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:5RCzc.266653$Ar.70555@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
> Dis hierdie soort gepraat wat my siek maak. Twintig jaar
> gelede het jy in jou wit laertjie gesit en NIKS geweet van
> hoe die gesondheidsdienste vir nie-blankes was nie.
-----die miljoen dollar vraag is natuurlik hoe weet JY?
Hulle
> moes maar daar doer op die kaal haai vlakte vat wat hulle
> kry, terwyl daar miljoene uitgegee is om uitstekende
> gesondheidsdienste daar te stel vir die handjievol witmense.
------'skuus my, maar van die swart hospitale was enige tyd net so goed as
wat die wit hospitale was....net, die mense is geskei.

> Nou is die staat uiteindelik verantwoordelik om vir alle
> mense in SA op 'n gelyke vlak te sorg.
----100% reg, maar as daar in die verlede foute gemaak is, gee dit jou geen
reg om steeds foute te maak in die hede nie. Twee verkeerdes maak nie een
reg nie! Anders as met jou, is hierdie nie 'n haattog teen die swart
regering nie. Ek gee nie 'n duit om wie werk vir die staat in watter
posisie ookal nie! Solank hy net sy werk ordentlik doen. Dis darem
maklik om te meet of hy sy werk reg doen. Is jy bewus daarvan dat
personeelprestasietoetsing en verslae nie meer in die huidige regerings
toegelaat word nie? Ek weet nie waar kom jy aan hierdie soort van logika
nie! Dis duidelik vir jou reg dat as dinge in die verlede nie reg was nie,
kan dit nou maar ook nie reg wees nie, solank jy net nie die huidige
regering beledig nie? Dit klink vir my of jy 'n WP-rugbyondersteuner is!
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94128 is 'n antwoord op boodskap #94125] Di, 15 Junie 2004 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:tXCzc.266742$Ar.167020@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
Jitte, maar jy leef in die verlede, doen jy nie? Omdat jou briljante held
dit destyds gedoen het, daarom is dit nou nog goed vir almal? Glo jy nie
aan vooruitgang nie? Jy moet jouself uit hierdie gekleef aan die verlede
uitruk. Werk met die realiteit. As 'n hospitaaladministrateur nie sy
werk doen nie, of hy nou swart, wit, pienk, rooi of enige kleur
is........dank hom af. Hoekom moet die belastingbetaler tevrede wees met
sub-standaard diens van enige staatsamptenaar? Die mense word betaal vir
'n werk. Hou op om verskonings te maak vir die swart werkers wat weens die
politiek aangestel is. Weet jy, nie 'n enkele ou sal bereid wees om 'n
gedeelte van sy salaris prys te gee omdat hy nie sy werk behoorlik gedoen
het nie. Hoekom mag die staat nie daarop aandring dat die werker sy werk
reg doen nie?
Is dit vir jou rêrig aanvaarbaar dat 'n hospitaal vuil en onhigiënies
is en nie sy basiese dienste kan lewer nie?

Albert Schweizer, wat 'n briljante loopbaan as
> orrelspeler en wetenskaplike opgegee het en as
> dokter in Sentraal Afrika gaan werk het, het
> 'n sentrum geskep waar die pasiënt se familie
> by hom sou kon bly, en waar die familie
> verantwoordelik was vir die voeding en kleding
> van die pasiënt. Wat is daarmee verkeerd?
> Die ander alternatief is om mense eenvoudig
> nie vestiging te gee nie, maar hulle so gou as
> moontlik by die hospitaal se deur uit te stoot.
> Dis daarom dat so baie "operasies" deesdae
> net 'n paar uur neem, en dan is jy weer terug
> in jou eie bed. Selfs vrouens wat geboorte
> gegee het, word hier by ons nou net een nag
> in die hospitaal toegelaat.
>
> Gloudina
>
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94129 is 'n antwoord op boodskap #94123] Di, 15 Junie 2004 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Vooruitgang , jy laat my lag ,

"@rogers.com" wrote in message
news:5RCzc.266653$Ar.70555@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Die groot vraag is natuurlik hoe gebeur dit? Enigiemand wat die
>> oorgang van politieke mag beleef het, wéét dat die hospitale en
>> gesondheidsdienste in ons land uitstekend was in die ou dae.
>
> 'n Gesondheidsdiens wat omtrent op gelyke
>> voet was met die beste was van wat in SA was, is nou niks werd nie.
>
> Dis hierdie soort gepraat wat my siek maak. Twintig jaar
> gelede het jy in jou wit laertjie gesit en NIKS geweet van
> hoe die gesondheidsdienste vir nie-blankes was nie. Hulle
> moes maar daar doer op die kaal haai vlakte vat wat hulle
> kry, terwyl daar miljoene uitgegee is om uitstekende
> gesondheidsdienste daar te stel vir die handjievol witmense.
> Nou is die staat uiteindelik verantwoordelik om vir alle
> mense in SA op 'n gelyke vlak te sorg. Ek is seker op
> sekere plekke gaan dinge maar beroerd. Maar ek dink
> nog dat vir die deursnee nie-blanke persoon daar baie
> beter gesondheidsdienste is as twintig jaar gelede. Dis
> vooruitgang.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94133 is 'n antwoord op boodskap #94128] Di, 15 Junie 2004 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Die ou pigment gestremde is eintlik die grootste rassis hierrond. Black is
NOT beautiful and never will be ou bitch
Sy bly nou in Kanada maar word daar ook verwerp. Nou try sy met haar
"speltoets" op die nuusgroep vergelding soek. Wys jou net , .... terug bos
toe met jou Gloudina , jys nie eers 'n halfnaai nie maar 'n tiende naaitjie

"Suidwester" skryf in boodskap news:40cf134a.0@news1.mweb.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:tXCzc.266742$Ar.167020@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
> Jitte, maar jy leef in die verlede, doen jy nie? Omdat jou briljante held
> dit destyds gedoen het, daarom is dit nou nog goed vir almal? Glo jy nie
> aan vooruitgang nie? Jy moet jouself uit hierdie gekleef aan die verlede
> uitruk. Werk met die realiteit. As 'n hospitaaladministrateur nie sy
> werk doen nie, of hy nou swart, wit, pienk, rooi of enige kleur
> is........dank hom af. Hoekom moet die belastingbetaler tevrede wees met
> sub-standaard diens van enige staatsamptenaar? Die mense word betaal vir
> 'n werk. Hou op om verskonings te maak vir die swart werkers wat weens die
> politiek aangestel is. Weet jy, nie 'n enkele ou sal bereid wees om 'n
> gedeelte van sy salaris prys te gee omdat hy nie sy werk behoorlik gedoen
> het nie. Hoekom mag die staat nie daarop aandring dat die werker sy werk
> reg doen nie?
> Is dit vir jou rêrig aanvaarbaar dat 'n hospitaal vuil en onhigiënies
> is en nie sy basiese dienste kan lewer nie?
>
>
> Albert Schweizer, wat 'n briljante loopbaan as
>> orrelspeler en wetenskaplike opgegee het en as
>> dokter in Sentraal Afrika gaan werk het, het
>> 'n sentrum geskep waar die pasiënt se familie
>> by hom sou kon bly, en waar die familie
>> verantwoordelik was vir die voeding en kleding
>> van die pasiënt. Wat is daarmee verkeerd?
>> Die ander alternatief is om mense eenvoudig
>> nie vestiging te gee nie, maar hulle so gou as
>> moontlik by die hospitaal se deur uit te stoot.
>> Dis daarom dat so baie "operasies" deesdae
>> net 'n paar uur neem, en dan is jy weer terug
>> in jou eie bed. Selfs vrouens wat geboorte
>> gegee het, word hier by ons nou net een nag
>> in die hospitaal toegelaat.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94137 is 'n antwoord op boodskap #94126] Di, 15 Junie 2004 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

maar as daar in die verlede foute gemaak is, gee dit jou geen
> reg om steeds foute te maak in die hede nie. Twee verkeerdes maak nie een
> reg nie!

En ek sê vir jou, jou Afrikaner-witnerf, dat jy jou
bek moet hou. Daar is niks viesliker op hierdie
aarde as julle Afrikaner-witnerwe, wat doodstil
gesit en die euwel van apartheid moontlik gemaak
het, en nou skielik sit en kekkel oor die huidige
bestand as dit nie alles 100% perfek en na hulle
smaak gaan nie. Julle soort is die drek van die
wêreld. Julle witgeverfde graftes.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94140 is 'n antwoord op boodskap #94137] Wo, 16 Junie 2004 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai antie! Dat jy nou sê kwaad kan word! Duidelik leef ons onder
verskillende standaarde, hm? Soos ek gister vir jou gesê het, daar was
niks met die standaarde van die swart hospitale verkeerd nie. In die geval
van Windhoek was die Katuturahospitaal in sekere gevalle selfs beter as die
groot Staatshospitaal van Windhoek. Wat jy mis, ons is in 15 jaar van
onafhanklikheid en alle hospitale is nou oop vir almal. Daar is nie meer
onderskeid nie. Almal kry nou patetiese diens. Wit en swart. Sekerlik
is beide geregtig op die beste moontlike diens? As daar nog nooit 'n diens
voorheen was nie, dan sou mens nie geweet het dat jou politieke aanstellings
nie die werk kan doen nie, maar nou was daar in die verlede 'n standaard.
O! Amper vergeet ek. Een van die dokters teen wie die petisisie
opgetrek is, deur beide swart en wit ou mense, is juis 'n Kanadese dokter
wat hier aflosdiens doen wat 'n ou oom wat al amper 8 jaar op 'n sekere
rumatiekpil is en toe hy vir haar sy voorskrif gee, toe kon sy dit nie
verstaan nie en gee toe vir hom 'n SALF. Dalk het sy ook 'n politieke
probleem?
"@rogers.com" wrote in message
news:1hIzc.48$bxP1.46@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>
> "Suidwester" skryf
>
> maar as daar in die verlede foute gemaak is, gee dit jou geen
>> reg om steeds foute te maak in die hede nie. Twee verkeerdes maak nie
> een
>> reg nie!
>
> En ek sê vir jou, jou Afrikaner-witnerf, dat jy jou
> bek moet hou. Daar is niks viesliker op hierdie
> aarde as julle Afrikaner-witnerwe, wat doodstil
> gesit en die euwel van apartheid moontlik gemaak
> het, en nou skielik sit en kekkel oor die huidige
> bestand as dit nie alles 100% perfek en na hulle
> smaak gaan nie. Julle soort is die drek van die
> wêreld. Julle witgeverfde graftes.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94144 is 'n antwoord op boodskap #94140] Wo, 16 Junie 2004 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> O! Amper vergeet ek. Een van die dokters teen wie die petisisie
> opgetrek is, deur beide swart en wit ou mense, is juis 'n Kanadese dokter
> wat hier aflosdiens doen wat 'n ou oom wat al amper 8 jaar op 'n sekere
> rumatiekpil is en toe hy vir haar sy voorskrif gee, toe kon sy dit nie
> verstaan nie en gee toe vir hom 'n SALF. Dalk het sy ook 'n politieke
> probleem?

Ja-nee, ou Suidwester. Welcome to the real world. Hoekom emigreer
jy nie Kanada toe nie, die model wat almal so voorhou. En dan kom
sien jy hoe dokters petisies opstel omdat hulle sê sommige mense
moet twaalf uur sit in die wagkamer omdat die hospitaal so oorlaai
is met siek pasiënte waarvoor daar nie beddens is nie. Kom kyk
in New Brunswick waar die mense optogte na die hoofstad reël
om te protesteer omdat hulle lokale hospitale toegemaak word.
Die provinsiale regering daar sê hulle kan nie bekostig om beddens
oop te hou en al die duur diagnostiese masjinerie bekostig nie.
Ons het 'n verkiesing oor twee weke. Dit word hoofsaaklik geveg
oor gesondheidsverskaffing en die gebrek daarvan. En of daar 'n
sekere mate van privatisasie toegelaat moet word.
Maar nee, jy sit daar op Hentiesbaai en spoeg jou kritiek
asof Namibië en Suid-Afrika nou die enigste plekke is wat
probleme het. Dis die nuwe mode onder die voorheen aktief-
deelnemende apartheidsvarke. Hulle sit met spoeg in die hoeke
van hulle monde en vertel hoe sleg die swartes nou regeer. Hoekom
emigreer jy nie.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94147 is 'n antwoord op boodskap #94144] Wo, 16 Junie 2004 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:xkWzc.492$n6W1.274@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> Ja-nee, ou Suidwester. Welcome to the real world. Hoekom emigreer
> jy nie Kanada toe nie,
-----omdat ek nie 'n lafaard is wat weghol van my probleme af nie.

> Die provinsiale regering daar sê hulle kan nie bekostig om beddens
> oop te hou en al die duur diagnostiese masjinerie bekostig nie.
------ook dat hulle hospitale nie meer lakens en ander beddegoed het nie?
Dat die lugreëling nie meer werk nie omdat onderhoud nie gedoen word nie?
Ek baklei eintlik glad nie oor die feit dat 'n land nie ordentlike
gesondheidsorg mag hê nie, maar die FEIT dat die lande wel ordentlike
mediese sorg vir die publiek gehad het, van alle kleure en geure, en dat dit
deur wanbestuur in sy moer in gaan. Dis die punt van my argument. Jy's
die ou wat politiek bytrek en probeer verskoning maak vir jou darkie-broers
en sussies wat nie die mas kan opkom nie. Ek gee nie 'n moer om wie die
werk doen nie.....SOLANK HULLE DIT NET EFFEKTIEF DOEN!!!! Daar is geen
verskoning om dit wat was, af te breek tot in die grond en dan onskuldige oë
na bo draai nie. Sleg is sleg.

> Maar nee, jy sit daar op Hentiesbaai
-----Ek is so bly julle plaas my op Hentiesbaai want as ek my sin kry gaan
ek daar aftree. Niks fout met verbeelding nie. Dat ek besigheidsbelange
daar het, is 'n feit. Intussen droom ek ook maar soos jy....
> asof Namibië en Suid-Afrika nou die enigste plekke is wat
> probleme het.
------Soos ek jou gesê het, ek kla nie oor die gebrek nie, ek kla oor die
slegtigheid van jou broers om 'n geskenkte sisteem te onderhou.

Dis die nuwe mode onder die voorheen aktief deelnemende apartheidsvarke.
------Jy dink jy beledig my om my 'n apartheidsvark te noem. Ek het nog
nooit 'n probleem met apartheid gehad nie. Ek het nie 'n behoefte om met
ander rasse te verkeer of te sosialiseer nie. Net soos hulle nie van my en
my gewoontes nie hou nie, so hou ek ook nie van hulle s'n nie. Dit beteken
nie ek kan hom nie as 'n mens respekteer nie of dat hy minder regte as ek
moet hê nie. Ek spoeg nie op hom nie en ek trap nie op hom nie. Ek gee
vir hom werk as ek dit nodig het en hy 'n behoefte het om geld te verdien.
Maar saambly of saamslaap? Haai-blêddie-k�na! Julle eis so graag reg tot
vryheid van spraak vir julleself toe, wat verskil dit van vryheid van keuse?
Hoekom mag 'n man 'n blondine bo 'n rooikop verkies, maar nie 'n wit vrou bo
'n swarte nie?
Julle hele spul is gek!

Hulle sit met spoeg in die hoeke
> van hulle monde en vertel hoe sleg die swartes nou regeer.
-----Aag antie, kom ons kom na jou vlak toe. Waarom dink jy het jy 'n
antwoordstel in 'n eksamen? Sodat jy die studente se antwoorde kan meet
teen 'n standaard, is dit nie? Wel, in Suider-Afrika het 'n standaard
bestaan en jou broeders [apartheidsVRATE]is besig om ernstig die toets te
dop! Of is dit miskien ook maar soos julle dinge aanvaar? Enige
standaard, hoe laag al, is aanvaarbaar solank dit net jul eie is?
>
> Tant Hessie van die Goffel Republiek
>
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94148 is 'n antwoord op boodskap #94137] Wo, 16 Junie 2004 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
anti, my parents offered me an excellent upbringing. I can remember very
well that I was taught that the expression "hou jou bek" was most
unlady-like and uncouth.

But then you would not understand this....

DanielJan
>
> En ek sê vir jou, jou Afrikaner-witnerf, dat jy jou
> bek moet hou.
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94149 is 'n antwoord op boodskap #94137] Wo, 16 Junie 2004 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
jy swarthond shut a fuk up

"@rogers.com" wrote in message
news:1hIzc.48$bxP1.46@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>
> "Suidwester" skryf
>
> maar as daar in die verlede foute gemaak is, gee dit jou geen
>> reg om steeds foute te maak in die hede nie. Twee verkeerdes maak nie
> een
>> reg nie!
>
> En ek sê vir jou, jou Afrikaner-witnerf, dat jy jou
> bek moet hou. Daar is niks viesliker op hierdie
> aarde as julle Afrikaner-witnerwe, wat doodstil
> gesit en die euwel van apartheid moontlik gemaak
> het, en nou skielik sit en kekkel oor die huidige
> bestand as dit nie alles 100% perfek en na hulle
> smaak gaan nie. Julle soort is die drek van die
> wêreld. Julle witgeverfde graftes.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Hospitale en probleme.... [boodskap #94160 is 'n antwoord op boodskap #94137] Do, 17 Junie 2004 11:42 Na vorige boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oeh - hoe. Daardie humeur.
Vorige onderwerp: Gou op die perdjie
Volgende onderwerp: Nog nuwe polyphonic ringtones
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 20:22:18 MGT 2024