Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » welkom hier :-))
welkom hier :-)) [boodskap #93] Vr, 27 Julie 2001 15:37 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
So dis maar beter en ons kan hier gesels oor sake die mense in SA en
daarbuite aangaan.

Gr.Rico
Re: welkom hier :-)) [boodskap #94 is 'n antwoord op boodskap #93] Vr, 27 Julie 2001 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> So dis maar beter en ons kan hier gesels oor sake die mense in SA en
> daarbuite aangaan.

Hoi Rico, hoe lank bestaan hierdie nuusgroep eintlik al? Ek het hom nie
eerder gesien nie.

Groete,
Arthur
Re: welkom hier :-)) [boodskap #95 is 'n antwoord op boodskap #94] Sa, 28 Julie 2001 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoi Arthur,

Toen ik soc.culture.sa.afrikaans vond, vond ik ook deze, dus al jaren ook.

Ennu tis hier lekker rustig :-)))

Nog geen ruzies meegemaakt hier.

Gr.Rico
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:9jsb0i$1nl8$1@news.kabelfoon.nl...
> "Rico" schreef...
>> So dis maar beter en ons kan hier gesels oor sake die mense in SA en
>> daarbuite aangaan.
>
> Hoi Rico, hoe lank bestaan hierdie nuusgroep eintlik al? Ek het hom nie
> eerder gesien nie.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: welkom hier :-)) [boodskap #96 is 'n antwoord op boodskap #93] Sa, 28 Julie 2001 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Rico
: So dis maar beter en ons kan hier gesels oor sake die mense in
SA en
: daarbuite aangaan.
:
: Gr.Rico
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
aaaaahhh !!! rustigheid vir die siel, hmmm ... ek dink ek sal
hier ook vertoef, Rico, dankie vir die uitnodiging, nie geweet
dat iemand toe die moeite gedoen om op alt. vir ons nog 'n
plekkie in die son oop te maak nie. ek is nie een wat baie praat
nie, maar lees eerder wat andere sê.
Het jy die plekkie alt.languages.afrikaans vir ons begin?
groete
Tobie
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: welkom hier :-)) [boodskap #97 is 'n antwoord op boodskap #95] Sa, 28 Julie 2001 16:49 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> Toen ik soc.culture.sa.afrikaans vond, vond ik ook deze, dus al jaren ook.

Ek is baie seker dat my provider hierdie nuusgroep in die verlede nie
doorgege� het. Ek het -as ek my hardeskyf weer eens geformatteer het- altyd
SCSA-A kan vind deur net "afrikaans" te soek ..... ek het dan slegs 1 groep
gevind.

> Ennu tis hier lekker rustig :-)))
> Nog geen ruzies meegemaakt hier.

Ja, wat wil jy? Daar is niemand om mee te baklei nie :)

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Re: Homoseksualisme ens..
Volgende onderwerp: Skei uit, jou vark!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 11:47:11 MGT 2024