Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Homoseksualisme ens..
Re: Homoseksualisme ens.. [boodskap #47236] Ma, 23 Julie 2001 21:08 na volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jong Danielle ek wonder self wanneer het die samelewing dan nou werklik so
homofobies geword... In sommige antieke kulture (ja selfs patriargale) was
dit glad nie so 'n snaakse verskynsel nie...

"Danielle" skryf in boodskap news:b9lmltsm7l2tlf96mmv1i70l7cegqo8f7u@4ax.com...
> On Mon, 23 Jul 2001 00:12:40 +0200, "Pijotter"
> wrote:
>
>> Pijotter:
>> Het jy 'n link waar ek oor hierdie proefnemings kan gaan nalees??
>> Ek vind dit redelik interesant. Moet wel se dat ek dan nie heeltemal
>> verstaan hoe dit kan bewys dat homo wees nie 'n siekte of is nie...
>
>> "Rico" schreef in bericht
>
>> Toch klopt deze stelling niet helemaal hoor.
>> Het is slechts onderzocht bij een aantal mensen.
>> Bovendien kun je niet zeggen, dat iemand met een vergrote
>> hypothalamus ook homo is.
>> Dus het is nog geen steekhoudend argument.
>
>> Emmy/Angie:
>> Swaap heeft geconstateerd dat er een autonomisch verschil is in
>> de hypothalamus bij homo's
>> Hij kan niet zeggen de geaardheid onstaat aardoor maar je kan
>> het nu wel aanvaarden dat het zo is. Hoe verklaar je dan het verschil.
>
> Danielle:
> Vraag: Is homoseksualisme (en die onderdrukking daarvan) voordelig of
> nadelig vir die samelewing?
>
> Geskiedkundig gesien blyk dit dat die meeste voor- en nadele gegaan
> het oor die feit dat jy kinders kon voortbring of nie.
> Homseksualisme word verban in patriargale samelewings - hoe meer babas
> gebore, hoe sterker die volkstam (meer vegters ens.)
> Sekere Rooihuid-stamme het weer net die teenoorgestelde gebruike
> gehad, waar die homoseksuele persoon 'n verhoogde status beleef het in
> die samelewing. Hulle het ook spesifieke verantwoordelikhede gehad.
>
> Hoeveel van ons homofobiese reaksies is dalk sosiale kondisionering?
> Het jy al van "berdache" gehoor?
> http://members.tripod.com/~Berdache_Two/twospirit.htm
>
Re: Homoseksualisme ens.. [boodskap #47393 is 'n antwoord op boodskap #47236] Sa, 28 Julie 2001 06:46 Na vorige boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Daar was eens 'n jonge man wat teen die andere mannes van homself sê
dat hy 'n homo was...
Nou, ja, daar was eintlik nog geen middel teen uitgevind en hulle het
dan ook nie geweet wat hulle daarmee moes begin nie.
Maar toe hulle gesien het dat die jonge man teveel by hulle vrouwens
rondgeskarrel het toe het hulle die kêrel tog maar weggejaag...

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Re: Alarming Threat
Volgende onderwerp: welkom hier :-))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 12:55:08 MGT 2024