Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kanadese robbe vir Gloudina
Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92384] Ma, 26 April 2004 13:31 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ou antie, jy ignoreer nog heeltyd die vraag, maar aangesien jy so graag jou
neus in ons sake steek doer uit Kanada uit, hoekom vertel jy nie bietjie vir
ons wat julle doen ivm die massiewe slagting van robbe hierdie jaar in jou
voorbeeldige land nie? Wat doen jy om dit teen te staan, of sê bietjie
vir ons hoekom jy dit goedkeur? Stilswye is ook goedkeuring!
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92386 is 'n antwoord op boodskap #92384] Ma, 26 April 2004 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - ek kon my oë nie glo nie. Daar verbrysel hulle die onskuldige diere -
slaat duike in die arme goed se kop met bofbalkolwe... en nêrens is 'n lang
maer vroue figuur wat protesteer nie.
Die establishment het haar seker ingesluk?
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92388 is 'n antwoord op boodskap #92386] Ma, 26 April 2004 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie worry nie, die antie weet wanneer sy nie 'n saak het nie. Dis
makliker om uhuru te skree en die feite te ignoreer.....

"Jonas" skryf in boodskap news:c6j7v8$dqf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - ek kon my oë nie glo nie. Daar verbrysel hulle die onskuldige diere -
> slaat duike in die arme goed se kop met bofbalkolwe... en nêrens is 'n lang
> maer vroue figuur wat protesteer nie.
> Die establishment het haar seker ingesluk?
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92394 is 'n antwoord op boodskap #92384] Ma, 26 April 2004 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Ou antie, jy ignoreer nog heeltyd die vraag, maar aangesien jy so graag jou
> neus in ons sake steek doer uit Kanada uit, hoekom vertel jy nie bietjie vir
> ons wat julle doen ivm die massiewe slagting van robbe hierdie jaar in jou
> voorbeeldige land nie? Wat doen jy om dit teen te staan, of sê bietjie
> vir ons hoekom jy dit goedkeur? Stilswye is ook goedkeuring!

En wat doen jy, jou ou gorrelaap, om die
geweldige slagting van springbokke en
allerhande ander bokke op jou vlaktes,
en die slagting van vis langs jou kus te
bekamp. Hoe is robbe nou anders as
karakoelskape se lammetjies wat ook
geslag word vir hulle pels. Hou op om
te gorrel oor die slagting van robbe, jou
algehele afgryslike tweegesig daar tussen
die sandduine.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92401 is 'n antwoord op boodskap #92394] Ma, 26 April 2004 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ou is in haar gat gebyt
"@rogers.com" schreef in bericht
news:bkajc.283937$2oI1.282931@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Ou antie, jy ignoreer nog heeltyd die vraag, maar aangesien jy so graag
> jou
>> neus in ons sake steek doer uit Kanada uit, hoekom vertel jy nie bietjie
> vir
>> ons wat julle doen ivm die massiewe slagting van robbe hierdie jaar in jou
>> voorbeeldige land nie? Wat doen jy om dit teen te staan, of sê bietjie
>> vir ons hoekom jy dit goedkeur? Stilswye is ook goedkeuring!
>
> En wat doen jy, jou ou gorrelaap, om die
> geweldige slagting van springbokke en
> allerhande ander bokke op jou vlaktes,
> en die slagting van vis langs jou kus te
> bekamp. Hoe is robbe nou anders as
> karakoelskape se lammetjies wat ook
> geslag word vir hulle pels. Hou op om
> te gorrel oor die slagting van robbe, jou
> algehele afgryslike tweegesig daar tussen
> die sandduine.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92406 is 'n antwoord op boodskap #92388] Ma, 26 April 2004 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
antie weet wanneer sy nie 'n saak het nie
----------------------------------------

Dit gebeur nogal gereeld.
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92408 is 'n antwoord op boodskap #92394] Di, 27 April 2004 01:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - jy het bepaald 'n sensitiewe aar raakgeboor.
Interessant hoe sekere mense nie self kritiek kan verduur nie.
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92411 is 'n antwoord op boodskap #92394] Di, 27 April 2004 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-haa-haa! My ou antie, net jou venynigheid wys my dat jy in 'n gat is
en weet nie hoe om daaruit te kom nie. Hoe wil jy springbokke en ander
wildsbokke wat op plase deur die boere gekweek word om geoes te word,
vergelyk met 'n rob wat 'n totale wilde dier is? Dieselfde met 'n karakoel
en sy lammer. Dit word mak geteel en geslag. 'n Rob is 'n wilde dier en
dit word daar op jul ysvelde op jaaroud [nie pasgebore!] vrekgeslaan met 'n
knuppel met 'n 'spike' in dat die ys naderhand rooi van die bloed is. En
nie net sommer net 'n paar duisend nie.....so 'n 500 000 robbe'tjies per
jaar. Dan is daar nog die bulle wat geskiet word in hulle duisende ook en
waarvoor......vir hul penisse wat in gedroogde vorm vir oor die R4000 per
kilo verkoop as 'n opkikker vir ou mans soos joune wat nie meer lekker lus
kan word vir 'n ou bitterbek soos jy nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:bkajc.283937$2oI1.282931@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Ou antie, jy ignoreer nog heeltyd die vraag, maar aangesien jy so graag
> jou
>> neus in ons sake steek doer uit Kanada uit, hoekom vertel jy nie bietjie
> vir
>> ons wat julle doen ivm die massiewe slagting van robbe hierdie jaar in jou
>> voorbeeldige land nie? Wat doen jy om dit teen te staan, of sê bietjie
>> vir ons hoekom jy dit goedkeur? Stilswye is ook goedkeuring!
>
> En wat doen jy, jou ou gorrelaap, om die
> geweldige slagting van springbokke en
> allerhande ander bokke op jou vlaktes,
> en die slagting van vis langs jou kus te
> bekamp. Hoe is robbe nou anders as
> karakoelskape se lammetjies wat ook
> geslag word vir hulle pels. Hou op om
> te gorrel oor die slagting van robbe, jou
> algehele afgryslike tweegesig daar tussen
> die sandduine.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92412 is 'n antwoord op boodskap #92408] Di, 27 April 2004 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Die ou simpel vrou het mos haar bek vol oor alle ander goed in SA
en weet mos van alles beter. Maar sy lieg erger as 'n tandetrekker. Ek
het haar al verskeie kere uitgevang dat sy stront praat. Sy's baie lief om
'n situasie in boeke te lees en dan haar verbeeldig te gebruik. Soos haar
stroies oor Marchand.....haar geboortedorp glo naby Upington......maar sy
weet nie eers wat 'n Kanaalaap is nie! Dan is daar natuurlik nog haar
vriend DD wat dieselfde modus operandi het. Dis mos die ou wat wit strepe
verf op 'n soutpad in die Namib!! Hy soebat mos: Ek praat stront, vang
my asb uit!

"Jonas" skryf in boodskap news:c6keim$5uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - jy het bepaald 'n sensitiewe aar raakgeboor.
> Interessant hoe sekere mense nie self kritiek kan verduur nie.
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92422 is 'n antwoord op boodskap #92412] Di, 27 April 2004 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Ek
> het haar al verskeie kere uitgevang dat sy stront praat. Sy's baie lief om
> 'n situasie in boeke te lees en dan haar verbeeldig te gebruik. Soos haar
> stroies oor Marchand.....haar geboortedorp glo naby Upington......maar sy
> weet nie eers wat 'n Kanaalaap is nie!

Ek het vantevore al vir jou gesê: Ek het die eerste sestien jare
van my lewe langs die rivier deurgebring. Nooit het ek die
uitdrukking "kanaalaap" gehoor nie. Ek het vier jaar in Stellenbosch
deurgebring, en nooit het ek die woord "kanaalaap" gehoor nie.
Die feit dat jy en sommige ander dit gebruik, dui maar net op julle
laer middelklas opvoeding. Ek het ook 'n spesmaas dat dit 'n
uitdrukking is wat gebore is in die apartheidsjare se instroming van
soldate in SA se noordelike deel waar die apartheidsvarke as
lakeie van die VSA sogenaamd teen die "kommuniste" geveg het.
As jy die uitdrukking "kanaalaap" gebruik, is dit 'n refleksie op
jou, nie op my nie.

Gloudina van Marchand
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92423 is 'n antwoord op boodskap #92411] Di, 27 April 2004 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Hoe wil jy springbokke en ander
> wildsbokke wat op plase deur die boere gekweek word om geoes te word,
> vergelyk met 'n rob wat 'n totale wilde dier is? Dieselfde met 'n karakoel
> en sy lammer. Dit word mak geteel en geslag. 'n Rob is 'n wilde dier

O, so daar is 'n verskil tussen mak diere wat jy teel
om dood te maak, en wilde diere wanneer jy hulle
doodmaak? As daar nou ooit 'n argument is wat
my die koue rillings gee, dan is dit dié een. Jy is nie
man genoeg om te erken dat doodmaak dieselfde
is nie, en dat die mens op hierdie aarde 'n koelbloedige
doodmaker is van ander lewende wesens nie. Wees
'n man. Erken dit. Dan kan ek jou miskien respekteer.

Gloudina
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92424 is 'n antwoord op boodskap #92422] Di, 27 April 2004 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, as jy in daai wêreld gebly het, dan sou jy geweet het van die
besproeiingskanaal wat al langs die rivier afloop waaruit die boere hul
landerye besproei? Kanaalaap is nie 'n vloekwoord nie. Dis 'n
streekstaal van Upington en sy gebied en enige rêrige Upingtonner of mense
in daai omgewing is heel trots om 'n kanaalaap te wees........dis nou
duidelik behalwe die kleurlingemeenskappies so effe weg van die rivier af
soos Marchand, ens. Dalk was jy nie deel van daai kultuur nie, hm?
Wat se twak jy nie alles kan praat nie, is eenvoudig verstommend.
Vireers is Stellenbosch ver verwyderd van Upington. Hoe jy die twee
bymekaarkry sal net jy weet en jy't 'n gediggiegraad? Sê mos lankal dis
'useless'. As 'n mens moet gorrel om 'n kwalifikasie te kry, dan kan dit
nie veel werd wees nie.
Hoe jy by die SA soldate in die SA se noorde se instroming kom om as
lakeie van die VSA teen die kommuniste te veg, verstom eenvoudig enige brein
met een klik verder as Sub B! Is jy seker jy't daai graad nie gekoop nie?
Moenie alleen voel nie, hiers deesdae baie 'dokta's' in die omloop en steeds
weet hulle niks. Daar's geen skoot in aggressie gevuur op SA se noordelike
grens nie. Op Upington was net 'n groot lughawe en militêre basis wat
basies ondersteuning gedoen het vliegtuie en konvooie op pad na Suidwes toe
vir die bosoorlog op die SWA-noordgrens. Net so 'n 2000km verder noord.
So jou spesmaas is soos gewoonlik tjol......
"@rogers.com" wrote in message
news:ebtjc.296698$2oI1.254068@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Ek
>> het haar al verskeie kere uitgevang dat sy stront praat. Sy's baie
lief
> om
>> 'n situasie in boeke te lees en dan haar verbeeldig te gebruik. Soos
> haar
>> stroies oor Marchand.....haar geboortedorp glo naby Upington......maar sy
>> weet nie eers wat 'n Kanaalaap is nie!
>
> Ek het vantevore al vir jou gesê: Ek het die eerste sestien jare
> van my lewe langs die rivier deurgebring. Nooit het ek die
> uitdrukking "kanaalaap" gehoor nie. Ek het vier jaar in Stellenbosch
> deurgebring, en nooit het ek die woord "kanaalaap" gehoor nie.
> Die feit dat jy en sommige ander dit gebruik, dui maar net op julle
> laer middelklas opvoeding. Ek het ook 'n spesmaas dat dit 'n
> uitdrukking is wat gebore is in die apartheidsjare se instroming van
> soldate in SA se noordelike deel waar die apartheidsvarke as
> lakeie van die VSA sogenaamd teen die "kommuniste" geveg het.
> As jy die uitdrukking "kanaalaap" gebruik, is dit 'n refleksie op
> jou, nie op my nie.
>
> Gloudina van Marchand
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92425 is 'n antwoord op boodskap #92423] Di, 27 April 2004 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom redeneer jy rondom die punt en probeer wegkom op ander redenasies.
WAT DOEN JY OM DIE ROBBESLAGTINGS IN JOU LAND TEEN TE STAAN? Ek
sal jou sê: Sweet blow all, niks. Jy is mos net bek op die PC en lees
jou stories op op die Internet en dan maak jy asof jy die wêreld se kennis
en ondervinding het.
Die algemene idee is dat diere wat vir menslike konsumpsie gebruik
word, doodgemaak moet word. Hoe anders gaan jy dit kan eet? Nou is daar
die wilde natuur waar konsessies deur die regering gegee word vir mense om
totaal wilde diere te oes en dan is daar die plaasboer wat wilde diere
aankoop en op sy plaas laat aanteel sodat hy van die aanteel kan verkoop vir
'n bestaan. Gaan ek stadig genoeg dat jy dit kan verstaan, ou dier?
Wel, op 'n plaas is die veld afgekamp en fasiliteite aangebring sodat
die oesproses vlot en so vinnig moontlik afloop. Wildsbokke word in die
nag onder 'n kollig kopskote geskiet en die dood is oombliklik.
Hiervandaan is dit na die slagplase toe en vandaar in koelkamers in en dan
op pad met koeltrokke na die markte toe. Kern van die saak is egter dat
die boer die wilde diere aangekoop het en hulle getalle vermeerder het sodat
hy dit kan benut.
Met jou robbe is dit anders. Dis wilde diere in 'n reservaat en die
mense stap in en donner hul harspanne in met knuppels dat die sop so spat en
'n groot persentasie kom weg met kopbeserings om op ander plekke te vrek.
Eet jy robvleis? Waarvoor doen hulle dit? Vir robpelse en daai penis vir
jou ou bok se slapte. Hoe jy die twee aan mekaar kan gelykstel, kan net 'n
deurmekaar kwasi politiekaktivis soos jy weet.............
"@rogers.com" wrote in message
news:dgtjc.296699$2oI1.142966@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Hoe wil jy springbokke en ander
>> wildsbokke wat op plase deur die boere gekweek word om geoes te word,
>> vergelyk met 'n rob wat 'n totale wilde dier is? Dieselfde met 'n
> karakoel
>> en sy lammer. Dit word mak geteel en geslag. 'n Rob is 'n wilde dier
>
> O, so daar is 'n verskil tussen mak diere wat jy teel
> om dood te maak, en wilde diere wanneer jy hulle
> doodmaak? As daar nou ooit 'n argument is wat
> my die koue rillings gee, dan is dit dié een. Jy is nie
> man genoeg om te erken dat doodmaak dieselfde
> is nie, en dat die mens op hierdie aarde 'n koelbloedige
> doodmaker is van ander lewende wesens nie. Wees
> 'n man. Erken dit. Dan kan ek jou miskien respekteer.
>
> Gloudina
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92428 is 'n antwoord op boodskap #92423] Di, 27 April 2004 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Net omdat jy nie kan hoor hoe huil 'n aartappel as jy dit skil nie beteken
nie dit kan nie voel nie... ek wens die sinnelose slagting van groente en
vrugte wil end kry, om nie eers te praat van hoe die gras op grasperke
gemartel word nie....

"@rogers.com" wrote in message
news:dgtjc.296699$2oI1.142966@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Hoe wil jy springbokke en ander
>> wildsbokke wat op plase deur die boere gekweek word om geoes te word,
>> vergelyk met 'n rob wat 'n totale wilde dier is? Dieselfde met 'n
> karakoel
>> en sy lammer. Dit word mak geteel en geslag. 'n Rob is 'n wilde dier
>
> O, so daar is 'n verskil tussen mak diere wat jy teel
> om dood te maak, en wilde diere wanneer jy hulle
> doodmaak? As daar nou ooit 'n argument is wat
> my die koue rillings gee, dan is dit dié een. Jy is nie
> man genoeg om te erken dat doodmaak dieselfde
> is nie, en dat die mens op hierdie aarde 'n koelbloedige
> doodmaker is van ander lewende wesens nie. Wees
> 'n man. Erken dit. Dan kan ek jou miskien respekteer.
>
> Gloudina
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92432 is 'n antwoord op boodskap #92428] Di, 27 April 2004 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het juis opgehou grassny om my grasperk die pyn te spaar. Die bure dink
ek steek dagga tussen die ander boskasies weg, maar ek rook nie dagga nie,
want anders maak ek dalk my tuin se gevoelens seer.

Uit protes het ek ook opgehou kool en broccoli eet, want ek kan dit nie oor
my hart kry om 'n lewende wese te eet nie. Ek een nou net windeiers, pasta
en kaas, dis nie so erg.

Ek dink my klere het gekrimp van daai spesiale goedkoop "Eco-friendly"
seeppoeier wat ek koop, want my broeke willie meer so lekker vasmaak nie, en
my hempde se knope skeur af. Ons dra net sintetiese klere, wat 'n probeem
is, want nou die dag het my man se nylon onderbroek vlam gevat en moes ek
gou spring om die vure dood te slaan. Die dokter verseker ons dat hy mooi
sal herstel. Ons wag nou vir die velle om terug te groei. Ons sukkel om in
die aande te slaap, want ons nylon pajamas maak sparks op die nylon lakens,
en ons is bang ons word wakker een oggend en sonder pajamas en lakens.

Ek het opgehou Doom spuit vir die kokkerotte en spinnekoppe, so nou leef ons
maar so tussen die gediertes en hoop daar's niks gevaarliks tussen die
goggas nie. Die kokkerotte het gisteraand 'n petisie oorhandig waarin hulle
mooi vra ek moet net bietjie skoonmaak. Ek kan nie, jy sien want daar lewe
mikroskopiese sieletjies tussen die vuilgoed, en as ek skoonmaak vernietig
ek hulle lewentjies. Die kokkerotte het gedreig om op 'n hongerstaking te
gaan, as ek nie minstens die toilet so bietjie met Handy Andy bykom nie. Ek
het toe maar spesiale Eco vriendelike seep gaan koop om die bad en toilet te
was, en toe vrek 'n kat nadat hy van die water gedrink het. Arme katjie -
dit was 'n mooi begrafnis. Die miere het 'n pragtige ruiker gemaak van
blomme en gras wat deur my tuin geskenk is.

O ja, ek het 'n punt gehad. Die punt is waar begin dit en waar hou jy op?
Alles leef, en tog moet ons ook oorleef. So wat is belangriker? Die mens
of die dier? Watse een leef en watse een vrek?

Elaine

"Claymor" skryf in boodskap news:c6mbtf$1q8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net omdat jy nie kan hoor hoe huil 'n aartappel as jy dit skil nie beteken
> nie dit kan nie voel nie... ek wens die sinnelose slagting van groente en
> vrugte wil end kry, om nie eers te praat van hoe die gras op grasperke
> gemartel word nie....
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92435 is 'n antwoord op boodskap #92432] Di, 27 April 2004 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Al gehoor van die voedselpyramide?
"Elaine" skryf in boodskap news:c6mim5$mkt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het juis opgehou grassny om my grasperk die pyn te spaar. Die bure dink
> ek steek dagga tussen die ander boskasies weg, maar ek rook nie dagga nie,
> want anders maak ek dalk my tuin se gevoelens seer.
>
> Uit protes het ek ook opgehou kool en broccoli eet, want ek kan dit nie oor
> my hart kry om 'n lewende wese te eet nie. Ek een nou net windeiers, pasta
> en kaas, dis nie so erg.
>
> Ek dink my klere het gekrimp van daai spesiale goedkoop "Eco-friendly"
> seeppoeier wat ek koop, want my broeke willie meer so lekker vasmaak nie, en
> my hempde se knope skeur af. Ons dra net sintetiese klere, wat 'n probeem
> is, want nou die dag het my man se nylon onderbroek vlam gevat en moes ek
> gou spring om die vure dood te slaan. Die dokter verseker ons dat hy mooi
> sal herstel. Ons wag nou vir die velle om terug te groei. Ons sukkel om in
> die aande te slaap, want ons nylon pajamas maak sparks op die nylon lakens,
> en ons is bang ons word wakker een oggend en sonder pajamas en lakens.
>
> Ek het opgehou Doom spuit vir die kokkerotte en spinnekoppe, so nou leef ons
> maar so tussen die gediertes en hoop daar's niks gevaarliks tussen die
> goggas nie. Die kokkerotte het gisteraand 'n petisie oorhandig waarin hulle
> mooi vra ek moet net bietjie skoonmaak. Ek kan nie, jy sien want daar lewe
> mikroskopiese sieletjies tussen die vuilgoed, en as ek skoonmaak vernietig
> ek hulle lewentjies. Die kokkerotte het gedreig om op 'n hongerstaking te
> gaan, as ek nie minstens die toilet so bietjie met Handy Andy bykom nie. Ek
> het toe maar spesiale Eco vriendelike seep gaan koop om die bad en toilet te
> was, en toe vrek 'n kat nadat hy van die water gedrink het. Arme katjie -
> dit was 'n mooi begrafnis. Die miere het 'n pragtige ruiker gemaak van
> blomme en gras wat deur my tuin geskenk is.
>
> O ja, ek het 'n punt gehad. Die punt is waar begin dit en waar hou jy op?
> Alles leef, en tog moet ons ook oorleef. So wat is belangriker? Die mens
> of die dier? Watse een leef en watse een vrek?
>
> Elaine
>
> "Claymor" wrote in message
> news:c6mbtf$1q8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Net omdat jy nie kan hoor hoe huil 'n aartappel as jy dit skil nie beteken
>> nie dit kan nie voel nie... ek wens die sinnelose slagting van groente en
>> vrugte wil end kry, om nie eers te praat van hoe die gras op grasperke
>> gemartel word nie....
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92436 is 'n antwoord op boodskap #92424] Di, 27 April 2004 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> vir die bosoorlog op die SWA-noordgrens

O, nou is dit 'n "bosoorlog." Sê my, wie het
daardie oorlog gewen, Suidwester? Die regering
wat nou nog aan bewind is in Luanda, of die
NP wat sy agterent in die laaste verkiesing gesien
het?

Tant Hessie van die Spergebied
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92437 is 'n antwoord op boodskap #92424] Di, 27 April 2004 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Tante, as jy in daai wêreld gebly het, dan sou jy geweet het van die
> besproeiingskanaal wat al langs die rivier afloop waaruit die boere hul
> landerye besproei?

Jy is natuurlik heeltemal onkundig oor hoe dié
besproeiings-stelsel gewerk het en ek neem aan
steeds nog werk. Party keer gaan daardie water
reg onderdeur 'n rivier. Ek het op Perde-eiland
grootgeword. Die water wat in die kanaal op
ons eiland gevloei het, is by Neus uit die Oranje
uitgekeer, en nadat dit vir 'n ruk bogronds aan
die noordekant van die rivier geloop het, is dit
met baie groot pype reg onder 'n syspruit van
die Oranje deur, waarna dit op die noordepunt
van Perde-eiland weer bogronds begin vloei
het. Elke jaar was daar 'n "oproep" en elke
boer moes self kom of 'n werker stuur om die
"grootvoor" skoon te maak. Iemand moes deur
daardie pyp swem om te sien of alles binne-in
nog in die haak is. Dié taak was vir 'n baie lang
ruk die werk van Orange Valentine, die seun van
Tant Sarie Valentine, wat my en my susters in
die lewe gebring het.

Gloudina van Perde-eiland
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92438 is 'n antwoord op boodskap #92425] Di, 27 April 2004 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> WAT DOEN JY OM DIE ROBBESLAGTINGS IN JOU LAND
TEEN TE STAAN?

Die mense wat in Kanada gebly het voordat die
setlaars van Europa hier aangekom het, het robbe
gejag. Die setlaars uit Europa het robbe gejag en
walvisse gejag. Ek het geen probleem met die
jag van robbe nie, net soos ek nie 'n probleem het
met die bokke en karakoelskape wat julle daar
in Namibië doodmaak nie. Ek neem aan die tak
van homo sapiens waaraan ek behoort, is maar
bloeddorstig en wreed. Ek blameer nie vir die
diere as hul terugveg nie.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92443 is 'n antwoord op boodskap #92437] Wo, 28 April 2004 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jy bevestig nloot dat jy wel 'n kanaalaap is. En, hoe gouer jy
verlief neem met die troetelnaampie, hoe beter.
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92446 is 'n antwoord op boodskap #92436] Wo, 28 April 2004 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sug! Ai Antie, hier gaan ons weer. Hoe lank dink jy het die grensoorlog,
bosoorlog, of wat ookal ons dit in daardie jare genoem het, geduur? Ek sal
jou sê: 23 jaar. Waarom dit 'n bosoorlog genoem was of die 'grens', is
bloot omdat aanvanklik die polisie en toe later die weermag enige terroriste
wat oor die grens gekom het, se spore gevolg het en bloedkeel gegee het.
Wat aanvanklik in Angola gebeur het, het niks met SA te doene gehad nie.
Die Porras het hulle probleme met die plaaslike bevolking gehad en toe
besluit hulle om te onttrek en die plaaslike groepe spring aanmekaar in 'n
magstryd. Toe begin die burgerlikes vlug en die enigste waarheen hulle kon
gaan, is na die SWA grens toe. Hier is onbeskryflike wreedhede gesien wat
die swart hordes aan siviele mense gedoen is.
SA/SWA het belange gehad in Angola. Hoofsaaklik die Calueqe kofferdam
wat die rivier se water opdam en gereguleerd deurlaat na Ruacana toe vir
hodrologiese kragopwekking. Die vegtende groepe het die vlugtelinge gejaag
en die SA weermag het ingetrek in Angola om sy kofferdam te beskerm. Dis
toe dat hulle besluit om hierdie stront op 'n einde te kry en die voorste SA
troepe het al in die nag recces gedoen in Luanda, toe die Amerikaners
besluit om hul ondersteuning vir SA in Angola te onttrek. LW, hulle het
nie help baklei nie, maar SA het met die probleem gesit dat sou hy Angola
oorwin, wat maak hy daarmee as die Westerse wêreld nie sy aksies ondersteun
nie? Na die terugtrek uit Angola, is die grens van SWA steeds beskerm en
is van tyd tot tyd oorgrens[in Angola] operasies onderneem op Swapo basisse.
O jy reken Swapo het die oorlog gewen? Wel my anti, as jy in 23 jaar
nie 'n basis kon stig in jou land nie en die dag toe vryheid kom, 900 man
vat en die SA magte aanval om so 'gesig te red' en toe weer op jou moer kry,
dan kan jy Nujoma se frustrasie verstaan. Hy moes maar vat wat die boere
bereid was om hom te gee. Jy sal dit verstaan want jy's 'n bedelaar al jou
hele lewe lank. Hoe kón jy verstaan die soete smaak van oorwinning?
"@rogers.com" wrote in message
news:BPAjc.7154$EPt1.6592@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> vir die bosoorlog op die SWA-noordgrens
>
> O, nou is dit 'n "bosoorlog." Sê my, wie het
> daardie oorlog gewen, Suidwester? Die regering
> wat nou nog aan bewind is in Luanda, of die
> NP wat sy agterent in die laaste verkiesing gesien
> het?
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92447 is 'n antwoord op boodskap #92437] Wo, 28 April 2004 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Antie, hoekom hou jy nie op om jouself nog meer belaglik te maak nie? Dat
jy loutere stront praat, gaan almal nou sien. Nes ou DD se wit strepe op
soutpaaie wat hyself duidelik nog nooit gesien het nie, so lieg jy net so
blatant. As jy op Perde-eiland grootgeword het, dan was jy ver van
Upington af! Die eiland wat jy soek, is Kanoneiland en as jy daar
grootgeword het, dan is jy 'n hele ent van Marchand af. Weet jy werklik
ooit waar is Marchand?
"@rogers.com" wrote in message
news:1_Ajc.7274$EPt1.2663@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Tante, as jy in daai wêreld gebly het, dan sou jy geweet het van die
>> besproeiingskanaal wat al langs die rivier afloop waaruit die boere hul
>> landerye besproei?
>
> Jy is natuurlik heeltemal onkundig oor hoe dié
> besproeiings-stelsel gewerk het en ek neem aan
> steeds nog werk. Party keer gaan daardie water
> reg onderdeur 'n rivier. Ek het op Perde-eiland
> grootgeword. Die water wat in die kanaal op
> ons eiland gevloei het, is by Neus uit die Oranje
> uitgekeer, en nadat dit vir 'n ruk bogronds aan
> die noordekant van die rivier geloop het, is dit
> met baie groot pype reg onder 'n syspruit van
> die Oranje deur, waarna dit op die noordepunt
> van Perde-eiland weer bogronds begin vloei
> het. Elke jaar was daar 'n "oproep" en elke
> boer moes self kom of 'n werker stuur om die
> "grootvoor" skoon te maak. Iemand moes deur
> daardie pyp swem om te sien of alles binne-in
> nog in die haak is. Dié taak was vir 'n baie lang
> ruk die werk van Orange Valentine, die seun van
> Tant Sarie Valentine, wat my en my susters in
> die lewe gebring het.
>
> Gloudina van Perde-eiland
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92448 is 'n antwoord op boodskap #92423] Wo, 28 April 2004 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jou respek is nie deel van my strewe nie. Dat jy strooi gooi net om uit 'n
gat te probeer kom, is ook duidelik. As jy nie die verskil ken tussen 'n
vinnige doomaak van 'n dier sonder dat daar lyding aan die dier se kant is
nie nie en 'n wilde vrekslanery van klein diertjies, dan is daar vir jou
geen hoop nie. Feit bly staan, jy preek vir almal, maar vir jouself geld
dit nie. Tipies van jou soort.
"@rogers.com" wrote in message
news:dgtjc.296699$2oI1.142966@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Hoe wil jy springbokke en ander
>> wildsbokke wat op plase deur die boere gekweek word om geoes te word,
>> vergelyk met 'n rob wat 'n totale wilde dier is? Dieselfde met 'n
> karakoel
>> en sy lammer. Dit word mak geteel en geslag. 'n Rob is 'n wilde dier
>
> O, so daar is 'n verskil tussen mak diere wat jy teel
> om dood te maak, en wilde diere wanneer jy hulle
> doodmaak? As daar nou ooit 'n argument is wat
> my die koue rillings gee, dan is dit dié een. Jy is nie
> man genoeg om te erken dat doodmaak dieselfde
> is nie, en dat die mens op hierdie aarde 'n koelbloedige
> doodmaker is van ander lewende wesens nie. Wees
> 'n man. Erken dit. Dan kan ek jou miskien respekteer.
>
> Gloudina
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92449 is 'n antwoord op boodskap #92438] Wo, 28 April 2004 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit jou uitkoms uit die probleem uit? Jou wonderlike kanada is toe nie
so wonderlik nie. Omdat van my voorsate nie gespeel het met 'n swart
werker nie, nou is dit ook ons reg om dit te doen? In jou papierbrein maak
twee verkeerdes een reg? Dink vir ons nog 'etterende sweer' en sulke
clichés uit, want duidelik kan jy nie sinvol redeneer nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:66Bjc.7319$EPt1.1400@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> WAT DOEN JY OM DIE ROBBESLAGTINGS IN JOU LAND
> TEEN TE STAAN?
>
> Die mense wat in Kanada gebly het voordat die
> setlaars van Europa hier aangekom het, het robbe
> gejag. Die setlaars uit Europa het robbe gejag en
> walvisse gejag. Ek het geen probleem met die
> jag van robbe nie, net soos ek nie 'n probleem het
> met die bokke en karakoelskape wat julle daar
> in Namibië doodmaak nie. Ek neem aan die tak
> van homo sapiens waaraan ek behoort, is maar
> bloeddorstig en wreed. Ek blameer nie vir die
> diere as hul terugveg nie.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92450 is 'n antwoord op boodskap #92443] Wo, 28 April 2004 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, en toe vertel sy presies hoe hulle die kanale skoongemaak het!

"Jonas" skryf in boodskap news:c6ndtv$egm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - jy bevestig nloot dat jy wel 'n kanaalaap is. En, hoe gouer jy
> verlief neem met die troetelnaampie, hoe beter.
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92463 is 'n antwoord op boodskap #92446] Wo, 28 April 2004 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Jy sal dit verstaan want jy's 'n bedelaar al jou
> hele lewe lank. Hoe kón jy verstaan die soete smaak van oorwinning?

Ag, ou Suidwester, niemand lees meer jou
gesukkel met die werklikheid nie. Onthou
net altyd, ek was aan die wenkant.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92464 is 'n antwoord op boodskap #92447] Wo, 28 April 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

As jy op Perde-eiland grootgeword het, dan was jy ver van
> Upington af! Die eiland wat jy soek, is Kanoneiland en as jy daar
> grootgeword het, dan is jy 'n hele ent van Marchand af. Weet jy werklik
> ooit waar is Marchand?

Ek dink jy yl. Was jy al ooit in daardie
gewestes?
Ek is op Perde-eiland gebore. Het elke
oggend uit die eiland oor 'n brug na
Marchand gestap om na my primôre
skool te gaan. Later het ons in Marchand
gebly. Was jy al ooit in Marchand?
Waarom sou ek Kanoneiland soek? Dit
was halfpad tussen ons en Upington.
En die kanale wat in Kanoneiland was,
het hul water op 'n ander manier uit
die Oranje gekry as ons. Ons kanale
het begin by Neus, net bokant Kakamas.

Gloudina van Marchand
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92466 is 'n antwoord op boodskap #92443] Wo, 28 April 2004 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek vind dit baie snaaks dat Anti nie weet wat 'n kanaalaap is nie - my
skoonpa het daar by die skema grootgeword - sy pa het self sonder hulp
met die afrikaner ophefings aksie van die boere sy stuk grond
skoongemaak en bewerk. Hy self verwys na hulle as kanaalape - met so
vonkel in die oog...

"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Anti - jy bevestig nloot dat jy wel 'n kanaalaap is. En, hoe gouer jy
> verlief neem met die troetelnaampie, hoe beter.
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92473 is 'n antwoord op boodskap #92432] Wo, 28 April 2004 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Jy is 'n boerenooi so na my hart....

"Elaine" skryf in boodskap news:c6mim5$mkt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het juis opgehou grassny om my grasperk die pyn te spaar. Die bure dink
> ek steek dagga tussen die ander boskasies weg, maar ek rook nie dagga nie,
> want anders maak ek dalk my tuin se gevoelens seer.
>
> Uit protes het ek ook opgehou kool en broccoli eet, want ek kan dit nie oor
> my hart kry om 'n lewende wese te eet nie. Ek een nou net windeiers, pasta
> en kaas, dis nie so erg.
>
> Ek dink my klere het gekrimp van daai spesiale goedkoop "Eco-friendly"
> seeppoeier wat ek koop, want my broeke willie meer so lekker vasmaak nie, en
> my hempde se knope skeur af. Ons dra net sintetiese klere, wat 'n probeem
> is, want nou die dag het my man se nylon onderbroek vlam gevat en moes ek
> gou spring om die vure dood te slaan. Die dokter verseker ons dat hy mooi
> sal herstel. Ons wag nou vir die velle om terug te groei. Ons sukkel om in
> die aande te slaap, want ons nylon pajamas maak sparks op die nylon lakens,
> en ons is bang ons word wakker een oggend en sonder pajamas en lakens.
>
> Ek het opgehou Doom spuit vir die kokkerotte en spinnekoppe, so nou leef ons
> maar so tussen die gediertes en hoop daar's niks gevaarliks tussen die
> goggas nie. Die kokkerotte het gisteraand 'n petisie oorhandig waarin hulle
> mooi vra ek moet net bietjie skoonmaak. Ek kan nie, jy sien want daar lewe
> mikroskopiese sieletjies tussen die vuilgoed, en as ek skoonmaak vernietig
> ek hulle lewentjies. Die kokkerotte het gedreig om op 'n hongerstaking te
> gaan, as ek nie minstens die toilet so bietjie met Handy Andy bykom nie. Ek
> het toe maar spesiale Eco vriendelike seep gaan koop om die bad en toilet te
> was, en toe vrek 'n kat nadat hy van die water gedrink het. Arme katjie -
> dit was 'n mooi begrafnis. Die miere het 'n pragtige ruiker gemaak van
> blomme en gras wat deur my tuin geskenk is.
>
> O ja, ek het 'n punt gehad. Die punt is waar begin dit en waar hou jy op?
> Alles leef, en tog moet ons ook oorleef. So wat is belangriker? Die mens
> of die dier? Watse een leef en watse een vrek?
>
> Elaine
>
> "Claymor" wrote in message
> news:c6mbtf$1q8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Net omdat jy nie kan hoor hoe huil 'n aartappel as jy dit skil nie beteken
>> nie dit kan nie voel nie... ek wens die sinnelose slagting van groente en
>> vrugte wil end kry, om nie eers te praat van hoe die gras op grasperke
>> gemartel word nie....
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92493 is 'n antwoord op boodskap #92463] Do, 29 April 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir daardie antwoord het jy 'n IK van presies 2 nodig................
"@rogers.com" wrote in message
news:D5Ojc.4462$huU.833@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Jy sal dit verstaan want jy's 'n bedelaar al jou
>> hele lewe lank. Hoe kón jy verstaan die soete smaak van oorwinning?
>
> Ag, ou Suidwester, niemand lees meer jou
> gesukkel met die werklikheid nie. Onthou
> net altyd, ek was aan die wenkant.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92494 is 'n antwoord op boodskap #92466] Do, 29 April 2004 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lou, ek probeer al jare vir die Anti vertel dat dit 'n troetelnaam en nie 'n
vloek is nie. Meer belangrik egter is dat sy daarop aandring dat 'sy van
daardie wêreld is', maar ek dink dis 'n versinsel.

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0404280542.663e59ec@posting.google.com...
> Ek vind dit baie snaaks dat Anti nie weet wat 'n kanaalaap is nie - my
> skoonpa het daar by die skema grootgeword - sy pa het self sonder hulp
> met die afrikaner ophefings aksie van die boere sy stuk grond
> skoongemaak en bewerk. Hy self verwys na hulle as kanaalape - met so
> vonkel in die oog...
>
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Anti - jy bevestig nloot dat jy wel 'n kanaalaap is. En, hoe gouer jy
>> verlief neem met die troetelnaampie, hoe beter.
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92559 is 'n antwoord op boodskap #92422] So, 02 Mei 2004 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
En was dit nie vir on Soldate Boeresport nie... hahaha

Lekker ou dae wat nie meer vêr weg is nie dan is dit maar weer so.

Groete aan my goeie maat daar buite.
A I D S

On Tue, 27 Apr 2004 13:25:30 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Suidwester" skryf
>
> Ek
>> het haar al verskeie kere uitgevang dat sy stront praat. Sy's baie lief
> om
>> 'n situasie in boeke te lees en dan haar verbeeldig te gebruik. Soos
> haar
>> stroies oor Marchand.....haar geboortedorp glo naby Upington......maar sy
>> weet nie eers wat 'n Kanaalaap is nie!
>
> Ek het vantevore al vir jou gesê: Ek het die eerste sestien jare
> van my lewe langs die rivier deurgebring. Nooit het ek die
> uitdrukking "kanaalaap" gehoor nie. Ek het vier jaar in Stellenbosch
> deurgebring, en nooit het ek die woord "kanaalaap" gehoor nie.
> Die feit dat jy en sommige ander dit gebruik, dui maar net op julle
> laer middelklas opvoeding. Ek het ook 'n spesmaas dat dit 'n
> uitdrukking is wat gebore is in die apartheidsjare se instroming van
> soldate in SA se noordelike deel waar die apartheidsvarke as
> lakeie van die VSA sogenaamd teen die "kommuniste" geveg het.
> As jy die uitdrukking "kanaalaap" gebruik, is dit 'n refleksie op
> jou, nie op my nie.
>
> Gloudina van Marchand
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92560 is 'n antwoord op boodskap #92436] So, 02 Mei 2004 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die SOLDAAT van die Republiek van Suid Afrika het daai oorlog met
oorgawe gewen.

Dapper seuns wat in die rug gesteek is deur meidnyers soos wat die
politiek ons gewys het. Wys my net 1 nederlaag wat ons daar gely het.
Moet maar nie eens probeer nie.

Ons sal Lewe, ons sal sterwe, ons vir jou SUID AFRIKA...

On Tue, 27 Apr 2004 22:06:25 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Suidwester" skryf
>
>> vir die bosoorlog op die SWA-noordgrens
>
> O, nou is dit 'n "bosoorlog." Sê my, wie het
> daardie oorlog gewen, Suidwester? Die regering
> wat nou nog aan bewind is in Luanda, of die
> NP wat sy agterent in die laaste verkiesing gesien
> het?
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92561 is 'n antwoord op boodskap #92493] So, 02 Mei 2004 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom so hoog.....

On Thu, 29 Apr 2004 08:23:27 +0200, "Suidwester" wrote:

> Vir daardie antwoord het jy 'n IK van presies 2 nodig................
> "@rogers.com" wrote in message
> news:D5Ojc.4462$huU.833@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...

>> "Suidwester" skryf

>> Jy sal dit verstaan want jy's 'n bedelaar al jou
>>> hele lewe lank. Hoe kán jy verstaan die soete smaak van oorwinning?

>> Ag, ou Suidwester, niemand lees meer jou
>> gesukkel met die werklikheid nie. Onthou
>> net altyd, ek was aan die wenkant.

>> Tant Hessie van die Nossob


>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92562 is 'n antwoord op boodskap #92437] So, 02 Mei 2004 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Verstaan ek nou reg,
Is jou susters uit die pyp uitgedyk.
Kom hulle nie dieselfde pad as jy van die matroos af nie...

As dit nie so is nie was tant valintine `n bedrywige hoer om vir jou
nog twee suster te kon maak en in die lewe te bring.. Waar was jou ma
jong.
Pas 100% in by die Matroos waar daar nie eens `n see is nie...

On Tue, 27 Apr 2004 22:17:33 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Suidwester" skryf
>
>> Tante, as jy in daai wêreld gebly het, dan sou jy geweet het van die
>> besproeiingskanaal wat al langs die rivier afloop waaruit die boere hul
>> landerye besproei?
>
> Jy is natuurlik heeltemal onkundig oor hoe dié
> besproeiings-stelsel gewerk het en ek neem aan
> steeds nog werk. Party keer gaan daardie water
> reg onderdeur 'n rivier. Ek het op Perde-eiland
> grootgeword. Die water wat in die kanaal op
> ons eiland gevloei het, is by Neus uit die Oranje
> uitgekeer, en nadat dit vir 'n ruk bogronds aan
> die noordekant van die rivier geloop het, is dit
> met baie groot pype reg onder 'n syspruit van
> die Oranje deur, waarna dit op die noordepunt
> van Perde-eiland weer bogronds begin vloei
> het. Elke jaar was daar 'n "oproep" en elke
> boer moes self kom of 'n werker stuur om die
> "grootvoor" skoon te maak. Iemand moes deur
> daardie pyp swem om te sien of alles binne-in
> nog in die haak is. Dié taak was vir 'n baie lang
> ruk die werk van Orange Valentine, die seun van
> Tant Sarie Valentine, wat my en my susters in
> die lewe gebring het.
>
> Gloudina van Perde-eiland
>
Re: Kanadese robbe vir Gloudina [boodskap #92567 is 'n antwoord op boodskap #92560] So, 02 Mei 2004 18:00 Na vorige boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek stem saam Frikkie... ek druk die nuwe vlag op toiletpapier sodat ons met
die vlag kan doen wat hulle met die land doen.

"Frikkie" skryf in boodskap news:jj79905u8tl78d5d5gdok2b1jlo2agd0uj@4ax.com...
> Die SOLDAAT van die Republiek van Suid Afrika het daai oorlog met
> oorgawe gewen.
>
> Dapper seuns wat in die rug gesteek is deur meidnyers soos wat die
> politiek ons gewys het. Wys my net 1 nederlaag wat ons daar gely het.
> Moet maar nie eens probeer nie.
>
> Ons sal Lewe, ons sal sterwe, ons vir jou SUID AFRIKA...
>
>
>
>
> On Tue, 27 Apr 2004 22:06:25 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>>> vir die bosoorlog op die SWA-noordgrens
>>
>> O, nou is dit 'n "bosoorlog." Sê my, wie het
>> daardie oorlog gewen, Suidwester? Die regering
>> wat nou nog aan bewind is in Luanda, of die
>> NP wat sy agterent in die laaste verkiesing gesien
>> het?
>>
>> Tant Hessie van die Spergebied
>>
>
Vorige onderwerp: Vrou met die 100-tal ambisie
Volgende onderwerp: Vroueregte in Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 00:59:37 MGT 2024