Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vroueregte in Suid-Afrika
Vroueregte in Suid-Afrika [boodskap #92568] Ma, 03 Mei 2004 03:33
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Interessant hoe die Minister van Buitelandse Sake, Me Zuma, self vroueregte
ondergrawe.
22 Klagtes van seksuele teistering wat onder die mat ingevee word - elkeen
van die klagtes was natuurlik vals.
Was al die klaers dalk blank - dan verstaan ek dit volledig.
Vorige onderwerp: Kanadese robbe vir Gloudina
Volgende onderwerp: Dit gaan goed met Mugabe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 14:58:38 MGT 2024