Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 98 trip
Re: 98 trip [boodskap #9124] Di, 22 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Apr 97 09:03:40, lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:
Re: 98 trip [boodskap #9125 is 'n antwoord op boodskap #9124] Di, 22 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi wrote:
You look to front and it is picturesque
You look to the left and it is picturesque
You look behind and it is picturesque
You look right and it is picturesque

You eat in picturesque places. You sleep in picturesque places.
You go to class in picturesque places.
You drink in picturesque places.
Then you are pissed in a picturesque place.
Next morning you wake up with a hangover in a picturesque place.

You go for a drive and the surroundings is soooooo picturesque

The sunset in picturesque over the picturesque mountains that
surround the picturesque town.

The people in general are so happy to be in a picturesque place.
They feel very, very privileged to be there.
And they are not shy to acknowledge it.
They take pride in it.
And they say it right out to each other.
Many times.

......later, later.... you close your eyes and .....you have
picturesque dreams......

You scream and try to get out of the picturesque place.

Then you realise.....you have become an eccentric in a picturesque
place......

(Secretly you begin to dream of dirt. Of dirty roads and alleys.)

It is of course VERY bad to say these things about Stellenbosch. The
people don't like it.

At all.
------------------------------------------------oOo--------- --------------
--------------------------
Ferdi

Jy het hulp nodig
Re: 98 trip [boodskap #9126 is 'n antwoord op boodskap #9124] Di, 22 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article,
writes:

> Ferdi wrote:

>

> Then you realise.....you have become an eccentric in a picturesque
> place......
>
> (Secretly you begin to dream of dirt. Of dirty roads and alleys.)
>
> It is of course VERY bad to say these things about Stellenbosch. The
> people don't like it.
>
> At all.
> ------------------------------------------------oOo--------- --------------
> --------------------------
> Ferdi
>
> Jy het hulp nodig
>

Vergeef hom, hy is maar altyd so bitterbek. Trek altyd skeef soos 'n af oor
donkie. As iemand nou iets teen Stellebosh gesê het ... :)

Cheers
Lou
Re: 98 trip [boodskap #9146 is 'n antwoord op boodskap #9124] Wo, 23 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Tue, 22 Apr 97 09:03:40, lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:
>
> 'n af oor
>> donkie. As iemand nou iets teen Stellebosh gesê het ... :)>>>>
>
> Lou! En jy nou so polities korrek op so 'n kleinburgerlike vlak!
>
> Nooit gedink JY sou kwaad word as iemand nie net goeie dinge van
> STELLENBOSCH (musiek speel saggies) se nie!
>
> Ek weet lankal dis 'n doodsonde om te se Stellenbosch is nie so great
> nie, maar ek se dit wanneer ek wil. Want ek dink dit.
> (Die "Ou Akker" Joegaihiee!!! Joegaiha!!!)
>
> Maar nooit sou ek kon raai dat jou hare so regop sou staan as jy hoor
> dat iemand dit durf waag om nie op aandag te staan en in "akker mode"
> te gaan as daar "Stellenbosch!" geskreeu word nie!
>
> Lou! Jy is dan seker 'n WP-man ook onder daai Transvaal-trui?!

Nou raak jy darem bleddie beledigend! Ek was nog altyd 'n Transvaler en
sal nog met my Transvaal trui begrawe word :). Anders as mense wat die
elke seisoen vir 'n ander span skreeu.

Jammer dat ek jou so staan en opwerk het. Ek weet self die
klomp ex-stellenboschers dink hulle sitvlakke ruik na o'de cologne maar
ons weet van beter . Maar jy is soos 'n honger vis - as
jy die aas uitgooi dan hap jy nog voor dit water geraak het :)
Re: 98 trip [boodskap #9147 is 'n antwoord op boodskap #9124] Wo, 23 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Apr 1997 09:15:55 +0200, Lou wrote:
Re: 98 trip [boodskap #9190 is 'n antwoord op boodskap #9124] Vr, 25 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Apr 1997 22:13:34 GMT, j...@iafrica.com (Jean Pierre Botha) wrote:

om my motorhuis te sluit , my kar se deur te sluit , of selfs enige[/color]
> ander deur as my voordeur snags te sluit nie.>>>

Gaan park jou kar daar in Kaapstad op die foreshore oornag met die
sleutels in. Toe, dan rapporteer jy na so 'n aand of wat terug aan
ons.
Re: 98 trip [boodskap #9218 is 'n antwoord op boodskap #9124] So, 27 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Apr 1997 03:27:06 GMT, klaas...@aol.com (KLAASVAKIE) wrote:

persoonlik verkies die Oos Transvaal of wat dit ook al nou genoem word.>>>[/color]

Ek sal ook eenvoudig wees.

Ek ken die soort mentaliteit wat die kniee opruk as "Stellenbosch"
gese word.

Dit is 'n holle elitisme wat grootliks gegrond is op 'n gevoel van
meewaardigheid. (En dit is talle kere gebou op persoonlike rykdom en
Pappie se aansien in die Afrikaner-gemeenskap.)

Dis 'n variant van die "alles anderkant die Hexrivier is
minderwaardig".
("Hoekom? Omdat ons die kant van die Hex is en ons meerderwaardig is.
Hoekom is ons meerderwaardig?
Ons weet dit net.")

Die antwoorde het nie eers een gemeld hoekom hulle dink Stellenbosch
is "die BESTE" nie.

As die ou wat gevra het in antropologie belangstel, is Wits
waarskynlik loshande die beste.
Rhodes waarskynlik vir joernalistiek.
UCT heel waarskynlik vir sport medisye en moontlik nog steeds vir
medies.

Waarvoor het Stellenbosch 'n goeie reputasie?
Miskien kan die opgewonde Maties die vraag antwoord.
Ek weet nie.

Iemand het my een keer vertel hy het sy laaste LLB-jaar op
Stellenbosch gaan doen (van RAU af).
Toe hy daar by Maties se regsfakulteit aankom, was hy selfvoldaan
gevra/gese dat hy seker deeglik bewus is van A.B. de Villiers ('n
regsprofessor van 'n tyd gelede by Stellenbosch se regsfakulteit).

Die vraestellers was stom van verbasing toe hy se dat hy eerlik nog
nooit van die man gehoor het nie.

Want in Stellebosch was AB wereldberoemd.

Oor SA: Jy sal wanneer jy hier is heel moontlik sien wat jy wil sien.

As jy vooroordele wil illustreer, sal jy dit maklik kan doen.

As jy die ligstrale wil sien, sal jy dit ook kan sien.

Jy sal net moet onthou om nie na die ou SA te soek nie, in watter vorm
ookal.
Dit is dood.
En dooie goed vergiftig die water.
Re: 98 trip [boodskap #9219 is 'n antwoord op boodskap #9124] So, 27 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
klaas...@aol.com says...
> . Maar ek kom kuier in Augustus,
> miskien loop ons mekaar raak in Klerksdorp, dit is waar ek meeste van my
> tyd gaan deurbring.
>

A, die volgende vergadering van die KKK : Klaasvakie en Koos in
Klerksdorp. As sy met jou klaar is, kan ek ook 'n afspraak maak,
Koos?
Die tannie met die kappie, wat volgens Blikkies daar in
Los Angeles net koppies tee sit en drink. Bly ek bly nie
in Los Angeles nie, anders sou my koppie gister in die
piering gerinkel het.
Re: 98 trip [boodskap #9220 is 'n antwoord op boodskap #9124] So, 27 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi skryf:

As jy te veel oor my worry kan jy altyd 'n plastiek-hoed op jou kop
sit en "Die besem!" voor die spieel sing.

(Maar wat pla Stellenbosch jou dan nou so? Jy het dan uit die hel wat
SA is gevlug na die skone Mimai toe!)

----------------------------------------oOo----------------- --------------
----------------------------
Ferdi

Ek sal probeer om die volgende in eenvoudige Afrikaans te skryf dat jy nie
nodig het om jou eie gevolg trekkings hoef te maak nie.

Hoewel ek dink dat die VSA in baie opsigte beter is as SA, is SA my eerste
liefde en mis ek dit geweldig, selfs die insekte se geraas wat jou soms
tot raseny kan dryf. Jy weet die eentonige sonbesies, die krieke in die
aand, die hadida, die torries en 'n hoë veld storm. Klein dingetjies wat
'n mens as vanselfsprekend aanvaar. Maar ek kom kuier in Augustus,
miskien loop ons mekaar raak in Klerksdorp, dit is waar ek meeste van my
tyd gaan deurbring.

Ek dink dat Stellenbosch een van ons land se mooiste dorpe is, maar ek
persoonlik verkies die Oos Transvaal of wat dit ook al nou genoem word.

Groetnis uit Miami
JHV
Re: 98 trip [boodskap #9243 is 'n antwoord op boodskap #9124] Wo, 30 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina skryf:
A, die volgende vergadering van die KKK : Klaasvakie en Koos in
Klerksdorp. As sy met jou klaar is, kan ek ook 'n afspraak maak,
Koos?
Die tannie met die kappie, wat volgens Blikkies daar in
Los Angeles net koppies tee sit en drink. Bly ek bly nie
in Los Angeles nie, anders sou my koppie gister in die
piering gerinkel het.

-------------------------------------------oOo-------------- --------------
------------
Gloudina jy het 'n sin vir humor ook, goed vir jou,,,,,:^)

JHV
Vorige onderwerp: moewers en sjykers op die groep
Volgende onderwerp: Jakkals streke in Afrika..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 22:25:59 MGT 2024